𝐎𝐮𝐦𝐚 𝐒𝐮𝐬𝐚𝐧 | 𝐃𝐢𝐞 𝐖𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐰𝐞𝐫𝐤 𝐰𝐚𝐭 𝐧𝐚 𝟏𝟐 𝐊𝐢𝐧𝐝𝐞𝐫𝐬 𝐊𝐲𝐤 | 𝟏𝟐 𝐉𝐮𝐧𝐢𝐞 𝟐𝟎𝟐𝟒

  Рет қаралды 236

GrootFM TV

GrootFM TV

Күн бұрын

Susan Bezuidenhout (64) is nie 'n gewone ouma nie. Sy is 'n ouma wat na twaalf kinders kyk, waarvan vier haar eie kleinkinders is. Lizelle Lotter, wat die epos aan GROOTfm 90.5 gerig het, sê sy was verras toe sy die kinders ontmoet het, en sien hoe netjies hulle versorg is en hoe goed gemanierd hulle is. Die kinders gesels gemaklik, het goeie selfwaarde en vorder almal goed op skool. Susan se man, Danie, word tans weekliks behandel vir velkanker by Steve Biko hospitaal - so tussendeur die 12 kinders wat heen-en-weer vervoer word vir skoolaktiwiteite - dit alles in ‘n baie klein kar. Ouma Susan se eerste man is in 2009 oorlede. Met die vraag oor wat Ouma Susan en Oupa Danie se grootste uitdaging is, is dit oor hulle trokkie wat gesteel is. Dis met hierdie trokkie wat hulle vuilgoed vir mense weggery het en dit was hulle inkomste die laaste jaar wat hulle gebruik het om die kinders te versorg en die kar af te betaal. Met die dat die trokkie gesteel is het hullle hul inkomste verloor, en kan hulle moontlik hulle kar ook verloor.
Ouma Susan het by GROOTfm 90.5 kom kuier…
#gaanGROOT #GROOTverskil #Omgee #care #givingback #jouGROOTstefm

Пікірлер
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GrootFM TV
Рет қаралды 29 М.
Roodeplaat Brandverligting | 9 Oktober 2024
19:51
GrootFM TV
Рет қаралды 129
😜 #aminkavitaminka #aminokka #аминкавитаминка
00:14
Аминка Витаминка
Рет қаралды 726 М.
Зу-зу Күлпаш 2. Бригадир.
43:03
ASTANATV Movie
Рет қаралды 729 М.
REAL 3D brush can draw grass Life Hack #shorts #lifehacks
00:42
MrMaximus
Рет қаралды 8 МЛН
Inside Out 2: ENVY & DISGUST STOLE JOY's DRINKS!!
00:32
AnythingAlexia
Рет қаралды 18 МЛН
Wonderbaba | 18 September 2024
19:44
GrootFM TV
Рет қаралды 248
Jacques Havenga | 4 Oktober 2024
15:27
GrootFM TV
Рет қаралды 168
Boeremusiek fees 2022
0:53
Lake Umuzi
Рет қаралды 95 М.
Zelda la Grange | #DieGROOTtrek
33:58
GrootFM TV
Рет қаралды 86
CellAed-Defibrillator | #LossitBeter | Brunch met Annelie
32:02
Sonder Onderbroeke | #DieGROOTtrek
20:48
GrootFM TV
Рет қаралды 30
Bok van Blerk | #DieGROOTBrekfis
26:08
GrootFM TV
Рет қаралды 163
Dozi | #DieGROOTtrek
29:23
GrootFM TV
Рет қаралды 31
Cordelia | #LunchPunch met Francois van Rensburg
31:11
GrootFM TV
Рет қаралды 88
😜 #aminkavitaminka #aminokka #аминкавитаминка
00:14
Аминка Витаминка
Рет қаралды 726 М.