Рет қаралды 6,399
Grootskole episode 4, saam voormalige Springbokafrigter Heyneke Meyer en Tielman Nieuwoudt van Grey College. Ons chat oor die krag van SA se skolerugby sowel as die professionaliteit waarmee vandag se skolerugbyspelers voorberei word vir hulle potensiële professionele loopbane.