Hannon, jou onderhoud is aangenaam, natuurlik en sonder fieterjasies. Jou huis is pragtig en die roos ongelooflik. Ons het jou sjampanje vir Kersfees in die salon as geskenk gekry en ek stem - dis besonders. Ons word saam 50 hierdie jaar en ja, ek het ook nie grys hare nie☺. Mag jy en Julius van krag tot krag gaan - ons staan al vir jare agter jou en beplan nog 'n dekade of 3 met jou amazing produkte in die salon. Groete, Hannetjie (Hair & Beauty Options - Pretoria)
@Lily-s8g2 ай бұрын
Wat is jou kontak nr Hannon
@aletnunezludick7412 жыл бұрын
Hannon jy verdien dit! Geniet jou Palace 🔥👌🎯
@delialevey894 Жыл бұрын
😢😢😢😢😢
@delialevey894 Жыл бұрын
😢😢😢
@chrisjensen7518 ай бұрын
Waar Is Julius
@bibischoeman63796 жыл бұрын
Jy weet wat jy doen en jou produkte puik. Julle is een great team.
@fabiavondutch22555 жыл бұрын
Please speak English for me i dont understand what your speaking