Рет қаралды 832
De Vette Mossel is n seekos belewenis restaurant by Groot Brak naby Mosselbaai. Hier kan jy soveel eet as wat jy wil OF KAN vir 3 ure.
Druk asb like en subscribe om nog van ons videos te sien!
Op die spyskaart of menu is snoek, patats, geelstert, vangs van die dag, calamari, seekospotjie, bees potjiekos, koeksisters, waatlemoen, spanspek en nog meer.