God is all ways on Time ❤ thank you LORD amen so waar
@MarleneIsaacs-e5o9 ай бұрын
So Waar pastoor vertrou net op Hom Hy wil Hê ons moet ons bekommerd vir Jesus gee
@hannelierossouw60342 жыл бұрын
AMEN AND AMEN. ELKE wolk het ń silver randjie.🙌🙌🙌🙏
@hettiebotha89012 жыл бұрын
Wow!! Is die Here nie getrou nie!!! Hy weet presies wat op ons wag en Hyt vooruit gesorg!! Loof Sy Heilige Naam!! Lief Hom soooo!! Hy is so kosbaar! Dis nie klein nie...Ek weet die soort konflik kan maande aan n mens kou! Voorspoed vir elkeen...😁😁🤗🤗🤗🤗🤗
@deliahniemandkadoshbride74402 жыл бұрын
Woww!! Dit is DIE GROOT GOD wat ons dien!!! GODLOOFLIK!!!! n Groot les vir ons... Ons dien n GROOT BONATUURLIKE GOD!!! n Groot les en bemoediging vir myself... WAG OP DIE HERE, dat HY jou help!!! 🎵That's my JESUS! 🎶👏👏👏💃✝️💃❤️
@AletLocke8 ай бұрын
Amen dien n God van wonders Prys Die Here🙌🙌🙌🙌
@hettiebotha89012 жыл бұрын
Hy kan nie van ons vergeet nie. Ons is in Sy handpalms gegraveer!! n Moeder kan nie van haar suigling vergeet nie.. Boek Jesaja...🤗🤗🤗
@debsbenjamin46292 жыл бұрын
Ahhhh Ons God is Groot. Amen Hallelujah
@jannielouwrence1523 Жыл бұрын
God is goed.Amen
@sanetsmith5581 Жыл бұрын
Amen God is groot ..pragtige getuienis ..
@riettepretorius3022 жыл бұрын
Wonderlike getuienis, die Here is getrou tot in die fynste besonderhede.
@leoniegrove57662 жыл бұрын
Wow wow wow
@thomasalexander4977 Жыл бұрын
Wow...waarlik,n God van wonders..amen
@tersiavandermerwe222 жыл бұрын
Daar is niks toevallig vir ‘n kind van God nie, ❤
@MarleneIsaacs-e5o9 ай бұрын
Amen and amen
@MarleneIsaacs-e5o9 ай бұрын
Halleluja ❤
@felicitylackay16012 жыл бұрын
Ek is bemoedig. Ek het dit definitief nodig gehad.
@Aletta-ThisMoment2 жыл бұрын
Liefste Juanita, hierdie is nou nog die BESTE wat ek ooit gehoor het van hoe ons Vader AL ons probleme op Sy hart dra en dat Hy ons werklik NOOIT vergeet nie al voel dit soms so. Hierdie ware verhaal het my geboei van begin tot einde! En ek wens ek kon daardie braai bygewoon het waar die bewyse uiteindelik aan hulle gegee was! Ek het hierdie video uitgestuur na al my mense, dis so n riem onder die hart vir enige iemand wat moedeloos voel. Baie dankie en jy kan gerus hierdie video sommer een maal per maand of so, herhaal… almal het nodig om te hoor hoe wonderlik ons Vader is! Daar is NIKS onmoontlik vir Hom nie! 20 jaar na die gebeurtenis lê daardie spesifieke, ongeskonde, 20 jarige koerant op die ashoop waar die pastoor op daardie presiese tyd daar loop en dit raaksien en waar die Vader n groepie kinders stuur met die liedjie wat hom herinner aan sy vraag… dink Jy darem nog aan my? Ek meen, as dit n DUIDELIKE bewys is dat ons God DIREK betrokke is in ons lewens tot in die FYNSTE DETAIL nie, dan weet ek wraggies nie!!!!! Ek hoop hierdie video word gesien deur elke mens wat sukkel en negatief voel oor die lewe. Seëninge.
@marianevanwyk40472 жыл бұрын
Wonderlike getuienis 🙌
@sophiavorster94062 жыл бұрын
Ek kan ook getuig vanaand dat God ons nooit alleen los nie. Ek het einde April met pensioen gegaan, maar sonder enige pensioen en kry maar 'n baie klein annuïteitspolis. Ek is enkellopend, het gedink my uif het tot 'n einde gekom middel November en maar baie gestres oor my finansies vir nou so kort voor Kersfees. En sowaar, hier kry ek vandag nóg 'n uitbetaling van die uif, EN ook BAIE MEER as wat ek óóit in die 6 maande wat reeds verby is, gekry het!! DANKIE JESUS, U IS BEMOEID MET AL ONS ALLEDAAGSE BEKOMMERNISSE, EN U BRING DIE VOORSIENING!! 👋👋
@ingridprior13372 жыл бұрын
Baie dankie vir die pragtige getuienis. 😃
@sandrapotgieter74882 жыл бұрын
Wonderlike getuienis !! Baie dankie...
@tersiavandermerwe222 жыл бұрын
Wow is God nie goed nie🙌😁
@hennievanaarde48772 жыл бұрын
Wow!!
@marthiepeden55512 жыл бұрын
Ons het niks om te vrees vir die toekoms as ons onthou hoe die Here gelei het in die verlede vanwaar ons die laaste lig gesien het! nie😄
@marthiepeden55512 жыл бұрын
Ani begin het ek gedink wat n vervelige storie … (ek stel nie belang in sport nie) maar ek is baie bly ekt geluister tot die einde toe!😃