Dankie Past Frik vir die besonderse boodskap. Ek loof en prys die Naam bo elke Naam. Amen
@JenettaVdSpuy11 ай бұрын
"Shabbat Shalom" Oudtshoorn. Dankie vir die Waarheid as inspraak wat soos 'n vars briesie deur my geesmens kom waai v'oggend! HALLELUJA!
@lindaoosthuizen-ti6ve11 ай бұрын
Dankie pastoor Frik. Ons is in sak en as voor Vader Yahweh. Hou ons monde toe en ore oop vir U alleen deur Yashua......
@irenebronkhorst744711 ай бұрын
Goeie more Pastoor Frik. Dankie vir hierdie boodskap. Hier kom baie moeilike tye wêreldwyd en ons moet absoluut naby aan die Here wees. Groete uit Heidelberg ❤❤❤
@jacosmal110211 ай бұрын
Wees ons mense genadig Vader Jahwe.
@marikeheine980111 ай бұрын
Shabbat Shalom! Kyk, ek het julle insettinge en verordeninge geleer soos YaHWeH my Elohim my beveel het, om so te handel in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem! Om Wysheid en verstand voor die oè van volke wat al hierdie insettinge sal hoor..... Waarlik hierdie groot nasie is ñ wyse en verstandige volk. Deut. 4:5,6.
@jacosmal110211 ай бұрын
Ons moet terugkeer na Abba Vader, met alles in ons lewe.
@margariethaisabellalubbe677511 ай бұрын
Middig Frìk en Amelia Nee, baie van ons mense het Elohim verlaat.
@daleneweideman81611 ай бұрын
Baie dankie vir die treffende boodskap. Mag YAH'SHUA se seën oor jul wees.
@edwarddippenaar161511 ай бұрын
Dankie God dat U in Edward se Lewe is my Hart en Gees is in Jesus Christus U sien al my probleme raak en my Begeertes Dankie en my Gees Roep uit Hallelujah Shalom 🙌
@HennieVanNiekerk-t6k11 ай бұрын
Shabbat shalom Pastor, die waarheid mask jou vry, Hallelujah
@maritzavanloggerenberg-ot3pc11 ай бұрын
Baie dankie Past Frik vir die boodskap......
@johnbastiaan336611 ай бұрын
Amen net die waarheid moet gepreek word want daar word te veel leeuns verkondig
@daleneschutte846111 ай бұрын
Môere Past Frik, Amelia, Past Riaan, Heleen, Charleen en al die volgers van Yahshua. Geseëndd Shabbat Shalom.
@Love-sv7vg11 ай бұрын
HalleluYah.. wat n Powerful message.. dankie my Vader.. Vader ek het U ook nodig in my lewe.. dankie Frik vir hierdie fantastiese boodskap my broer.. Much love and Blessings to you Amelia en familie ❤🙌🙌🙌
@andriesviljoen430911 ай бұрын
Ja Frik, Vader het ons verlaat. "As jy my verwerp, dan sal Ek jou verwerp"..... "Ek het lief dié wat My liefhet, en die wat My soek, sal My vind". Vader sal syne nooit verlaat nie, maar Sy haters, dié sal Hy verlaat....🥹☝🏻. Dankie vir ñ krag-boodskap. Groete uit Worcester...🛐👋🏻
@LeonieGrove-mo7ht11 ай бұрын
Pragtige Gebed en boodskap. Dankie Frik.
@jacosmal110211 ай бұрын
Wandel in Sy verorderinge en Hy sal ons bewaar.Belofte van Vader Jahwe.
@yolandavanderwesthuizen300611 ай бұрын
Dankie Frik dat jy bereid is om die waarheid te praat. Ek wonder vandag waar is ons geestelikke leiers wat baie stil is in hierdie tyd.
@eileenzeeman558916 күн бұрын
"Dit kos 'n prys!!" Buig!!! "En as jy opkyk is jy voor die "naald se oog!" "Dan moet jy nog die "boeke van geleerdheid en kennis" in jou kop, ook neerlê".... "Jy kan net deurgaan as jy van alles gestroop is!" "Die Koninkryk is om Yeshua lief te hê!" "Laat alles gaan, huis, vader, moeder, broer, suster , vrou, kinders, grond en besittings terwille van Hom!" Markus 10:29 "Ons KAN!! "As ons intiem met Yeshua bly!" "Al die EER aan HOM!! "Want sonder Elohim is ek niks, kan ek niks en wil ek niks! ❤ "Abba sien ons hart en as ons hart Yeshua begeer dan help Hy. ❤
@marikeheine980111 ай бұрын
YaHWeH jou ELOHIM is ñ barmhartige Elohim❤
@jacosmal110211 ай бұрын
Shabbat Shalom.
@sarelcilliers685111 ай бұрын
Shabbat Shalom
@JaneEngelbrecht698511 ай бұрын
Wat n kragtige waar Woord!!!!! Ons moet terugkeer na Meester YAHSHUA!!!!
@sakkiesmith48911 ай бұрын
Baie waar!! Amen!!
@martiebotes875311 ай бұрын
Hallelu-YAH.
@margariethaisabellalubbe677511 ай бұрын
Elhohim! Die 3 eenheid. Ons sien hoe Jesaja en Jeremia in vervulling kom. Elohim is n eenheid en die een is saam met die ander.
@jacosmal110211 ай бұрын
Halleluja.
@HeilaVermeulen11 ай бұрын
Pastoor Frik Erideman. Ek het n baie mooi positive getuie om te lewer. As my Dr chirurg nie die kans geneem het om my te opereer nie SOU EK VAN HONGER DOODGEGAAN HET MAAR GOD HET IN DR BRINK SE BREIN EN HANDE GEGAAN EN DIE GALSTENE VERWYDER EN DAARVANDAAN BLY AL MY KOS BINNE EN WORD EK GODDANK RLKEDAG BIETJIE VIR BIETJIE STERKER. EK HET 38KG WAT MY DR SE KEUSE WAS EN HET GEWIG VERLOOR TOT OP 26KG EN DR HET GEOPEREER. GODDANK DAARVOOR NOU KAN MY SUS WAT MY VOOG OOK IS RUSTIG WORD WANT SY HET NIE OM GEGE WAT DIT KOS OM MY WEER AAN DIE LEWE TE KRY NIE ...MAAR DIS NOU DIE 2DE KEER DAT GOD MY LLEWE SPAAR...DUS KAN EK GETUIG....JA ONS GOD...ALOHIM THE GOD MOST HIGH IS SYILL WITH ME...FEEL SORRY FOR THISE WHO DO NOT KNOW HIM SO WELL. DANKIE PAST. FRIK EK HANG AAN U LIPPE...MAG ELOHIM VIR MY BESLIS IS EN HET MY NIE VERLAAT NIE..MAG ONS ALMAGTIGE GOD VIR U WN U FAMILIE VANDAG MORE EN VEREWIG EN ALTYD. TONNE BILJOENE TONNE JESUS LIEFDETJIES
@jacosmal110211 ай бұрын
Halleluja.Prys Sy naam.
@jacosmal110211 ай бұрын
Genoeg is genoeg Jahwe.
@hesterbreed801311 ай бұрын
Wat n gepaste vraag om te vra in hierdie dag dankie pastoor Frik dan wil ek uitroep Vader bly by ons dankie dat ons kan skuiling vind onder U vlerke in die dag van benoudheid saam met dit ek en my huis wil U dien dankie vir die uitnodiging aan die einde van die woord dit het ook agterwee gebly saam met die seen wat uitgespreek word aan einde van die woord ek antwoord dan Here gaan ons nie verby nie