Hier kom 'n ding | Rooies Strauss | Francois Badenhorst

  Рет қаралды 5,900

sofTUBE

sofTUBE

Күн бұрын

Rooies en Francois gesels oor hul nuwe projek om lekker te kuier, kos te maak en siele in te kry vir die koninkryk van God.
#nuweplan #beplan #rooiesstrauss #softube #schooloffire #kruiskyk
music: www.purple-planet.com

Пікірлер: 21
@vanheerdenrenovators
@vanheerdenrenovators 2 ай бұрын
Rooi Mnr, jou arugansie omtrent afdwingbaarheid op wat en Wie God is ... gaan my nie aan nie, Blessings
@madelanefourie3452
@madelanefourie3452 2 ай бұрын
Jitte maar ons het nou lekker gelag vir julle... JESUS LIKE JULLE!!!! 👏
@stanleyrobson4622
@stanleyrobson4622 2 ай бұрын
Interresante mense hier. Mag die Here julle planne ryklik seen en julle geloof in Hom verdriemenigvuldig.
@dirkpieterse3179
@dirkpieterse3179 3 ай бұрын
Ag jitte. Wat n treuriige fiasko. Rooies gaan maar terug na God se woord toe en luister na sy stem in plaas van jou eie.!!
@elainerabe8323
@elainerabe8323 3 ай бұрын
Og dis net oulike mense klein Kobus baie liefde!!julle is almal kosbaar❤
@stanleyrobson4622
@stanleyrobson4622 2 ай бұрын
Veldkombuis se naam: Bet(huis)-lechem(brood) of te wel Bethlehem is die huis van van die (lewende) brood.
@riaanbeer5345
@riaanbeer5345 3 ай бұрын
Julle is lekke mense😂😂😂
@user-jv6hd6do1f
@user-jv6hd6do1f 3 ай бұрын
Hoeveel programme hardloop tans? Is die neutbome program nog aan die gang? Gaan daar nog Noord Korea / Ukraine uitreik aksies wees? Is daar sending stasies opgerig? Het terugvoering verloor, sal graag weer op datum wil kom. Dankie
@paulfouche2282
@paulfouche2282 3 ай бұрын
Jy noem dit paptert.
@marinatheron1796
@marinatheron1796 3 ай бұрын
Hallo Rooies ek glo jy is opreg om God te dien maar ai weet jy daardie woord "wragtig" wat jy so uitdruk man ek dink dit pas nie by n kind van God nie dit is so grof
@sammyvyfers8849
@sammyvyfers8849 3 ай бұрын
Nonsens praat nie man.wats jou probleem dame
@JacoVantonder-kj6ex
@JacoVantonder-kj6ex 3 ай бұрын
Wragtig is nie n vloek woord nie.
@vanwykschlebusch6298
@vanwykschlebusch6298 3 ай бұрын
Hahaha ai😂😂😂
@mariananel3102
@mariananel3102 3 ай бұрын
Naam vir veldkombuis: "EetKrokkoLekka"
@jdvvideography8509
@jdvvideography8509 3 ай бұрын
Ekke kom praat oor die Here, terwyl jy net oor die pap op jou lippe wil praat.
@DeonGreyling-eu3wk
@DeonGreyling-eu3wk 3 ай бұрын
So het Jesus Matt 10 dan toe gepas deel van sy evangelie gemaak enige kerk of enige plek as hy dan in die openbaar tafels om gekeer het en al die hoë priesters in openbaar aan gevat het of aan gespreuk het? Ek weet nie oom Rooies het die mense wat by die kerk besig was daaindag eenigsins n afgod van enige iets wat verkoop was gemaak op daai dag en dit aan bid dat Jesus gese het dit is verkeerd hoekom het Moses eie afgod af gebreuk was dit oor dit aanbid geword het dit n afgod gemaak was? So ek is werklik bietjie deurmekaar tans. Ook staan daar in Matt 10 v 33 slaan jou broer of suster dood neer vir hulle sonde of staan daar verskoon my engels maar staan daar rebuke...? Kyk so ver ek kan verstaan mag ons sekerlik openlik vra oor die Here se Woord dis dan vir ons gegee gratus en verniet maar om sekerlik dit ten volle te wil of moet leef of te wil streef na dit moet ons sekerlik dan maar dit leef ek weetie is dit verkeerd om volgens die Woord te wil leef en te vra oor die Woord oom Rooies? Dis God se belofte aan almal van ons nie waar?
@techiq7389
@techiq7389 2 ай бұрын
Iemand wat die ou glo neh....nee wat
Huweliksrib  | Rooies Strauss | Pap en Gospel
25:00
sofTUBE
Рет қаралды 143
Biltong-Kaaswors | Rooies Strauss | Pap en Gospel
25:00
АЗАРТНИК 4 |СЕЗОН 1 Серия
40:47
Inter Production
Рет қаралды 1,3 МЛН
Whoa
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 57 МЛН
English or Spanish 🤣
00:16
GL Show
Рет қаралды 18 МЛН
Olie vir die siel | Francois Badenhorst
21:28
sofTUBE
Рет қаралды 145
Kan die kerk nie iets doen nie? | Rooies Strauss
11:40
sofTUBE
Рет қаралды 1,4 М.
Sal jy? | Rooies Strauss
25:02
sofTUBE
Рет қаралды 1,6 М.
Is dit so moeilik? | Rooies Strauss
25:02
sofTUBE
Рет қаралды 1,4 М.
35 000 rokers kan SA voed | Rooies Strauss
7:44
sofTUBE
Рет қаралды 959
Liefde is nie 'n emosie nie | Barend Vermeulen
10:40
sofTUBE
Рет қаралды 217
Nou is jy 'n terroris | Rooies Strauss
0:55
sofTUBE
Рет қаралды 186
Wees 'n Dawid | Rooies Strauss
0:30
sofTUBE
Рет қаралды 151
АЗАРТНИК 4 |СЕЗОН 1 Серия
40:47
Inter Production
Рет қаралды 1,3 МЛН