Hoe groot is U

  Рет қаралды 165,993

Steven Sterling

Steven Sterling

7 жыл бұрын

Die immergroen Afrikaanse weergawe van "How great thou art" , HOE GROOT IS U
"Sing 'n lied tot eer van God wat hemel en aarde gemaak het "
Kunstenaar / Artist: Steven Sterling
Album: 4 Seisoene
Snit / Track: Hoe groot is U / How great thou art
Produksie / Production: S.E.E. (Sterling Express Entertainment)
D.O.P: Maart 2017 / March 2017
Beskikbaar / Available: CD (South Africa) / Digital (Worldwide)
iTunes / Amazon / CD Baby / Spotify / Google Play / etc

Пікірлер: 56
@user-kc3cc3sh7r
@user-kc3cc3sh7r Ай бұрын
Hoe Groot is my GOD Hele Skepping is DEUR GEMAAK als is God sin 🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@louisesteenkamp
@louisesteenkamp Ай бұрын
Die hele beste musiek om na te luister
@user-zs1kt9eg3p
@user-zs1kt9eg3p 3 ай бұрын
Dankie Vir Al julle mooi bood skap Dankie Van Chris Kleynhans
@ChristinaVanderwesthuizenChris
@ChristinaVanderwesthuizenChris 8 ай бұрын
How can I,as a filthy sinner ever thank him for what he has done for me at calvary!!! Praise his holy name!.
@NICKCOETZEE-ih2ih
@NICKCOETZEE-ih2ih 3 күн бұрын
pragtig dankie
@coravandijk9088
@coravandijk9088 4 жыл бұрын
Prachtig. Wij kennen het in ons kleine Nederland als Hoe groot zijt Gij! Laten we over heel de aarde Zijn naam grootmaken.
@wieberoelofoosterhof5635
@wieberoelofoosterhof5635 4 ай бұрын
prachtig lied.
@rinabasson18
@rinabasson18 Ай бұрын
Pragtig Steven!!!!!
@anne-marigavin1740
@anne-marigavin1740 Жыл бұрын
Wow!! Thank you Jesus for this amazing angel voice. Blessings in abundance. 🛐🙇‍♀️🙌👑❤️‍🔥💐👏
@marinaholl6124
@marinaholl6124 3 ай бұрын
Awesomeness.. hoe groot is onse Here!!
@annasofiesimonsen5679
@annasofiesimonsen5679 8 ай бұрын
Steven sterling
@helenabotha3893
@helenabotha3893 2 жыл бұрын
Hoe groot is ons God! Ek dink nie ons besef dit heeltemal nie!!
@NICKCOETZEE-ih2ih
@NICKCOETZEE-ih2ih Ай бұрын
pragtig en so waar
@christelkorber934
@christelkorber934 Жыл бұрын
Pragtige lied..laat my huil..God is so onbeskryflik groot.🙏Jy het n pragtige besonderse stem..❤
@pieteri.duplessis
@pieteri.duplessis 3 ай бұрын
10/10
@tersakorff2181
@tersakorff2181 11 ай бұрын
Awesome...GOD IS SO GROOT🙏🙌🙏🙌🕊️
@erikasteyn1585
@erikasteyn1585 2 жыл бұрын
U Groote Naam. Amen
@nellievandenheever6222
@nellievandenheever6222 4 ай бұрын
@Goliath-pp5ct
@Goliath-pp5ct 3 жыл бұрын
Who dislike this beautiful song
@annagriffin2865
@annagriffin2865 6 жыл бұрын
Steve - not only a gorgeous voice, but truly ANOINTED when used to glorify our Creator! What a melodious instrument you are! Dankie Heilige Gees vir die gawe wat U aan Steve geskenk het. Onbeskryflik mooi! Die luister daarvan verryk my aanbidding vd Here. Verlang erg na Afrika en om sulke mooi lof in my moedertaal te hoor, is roerend! Groot waardeering vanaf NZ. Baie dankie!
@StevenSterlingChannel
@StevenSterlingChannel 6 жыл бұрын
Anna Griffin thanks so much for the lovely comment. Baie seën vanaf Suid-Afrika tot NZ
@sandracoetzer3492
@sandracoetzer3492 3 жыл бұрын
Ek lan maar net luister..soek Sy vervulling in hierdie lied...een van my gunstelinge en jou talent bring dt tot reg..dankie vir diè pragtige weergawe...mag Hy jou ryklik seën
@julianavandermerwe6937
@julianavandermerwe6937 6 жыл бұрын
LIEWE MENS,KRY EK N CD VAN JOU VAN 1999 BY N WINKEL .SIIT DIT IN MY KAR SE CD EN HIER KOM DIE HEMELSE SUIWER SANG,EN ALMAL IS MY GELIEFDE LIEDERE.WAT N WWONDERLIKE GAWE ,EK HET JOU NOU GENOOGLE.NOU HEELWAT OUER MAAR NOG N PRAGTIGE STEM..,DIE HERE IS SO WONDERLIK,WANT HY SEEN JOU .,SOMMER NET N OUMA VAN 71JAAR WAT SELF MUIEK ,SANG EN KORE AFGERIG HET .BAIE GROETE JULIE
@riekiedupreez1115
@riekiedupreez1115 Жыл бұрын
Pragtige lied. Dankie HERE DAT ONS U SO KAN PRYS
@lenadunn5403
@lenadunn5403 2 жыл бұрын
Hoe groot is U👍🙏❤️💯👏
@gwenvanniekerk5180
@gwenvanniekerk5180 Жыл бұрын
Pragtig, pragtig!!! Dankie
@helenabotha3893
@helenabotha3893 2 жыл бұрын
Wow! Dan moet ons juig! Juig tot Hy op die wolke kom en elke oog Hom sal sien en elke knie voor Hom sal buig! Hoe heerlik U grote Naam!
@user-oq3fx2nw4v
@user-oq3fx2nw4v Жыл бұрын
Mooiste stem ooit.
@AnnaMari41
@AnnaMari41 6 жыл бұрын
weereens so baie nodig vandag 16 Januarie 2018, dankie @Steven Sterling
@backylemon542
@backylemon542 Жыл бұрын
Hy mag maar sing dankie Steven❤❤
@nomprenom5032
@nomprenom5032 6 жыл бұрын
watter wonderlike gawes die Here aan ons gegee het, dankie Here, Here, my Verlosser
@betsiewentzelwentzel43
@betsiewentzelwentzel43 2 жыл бұрын
Dis pragtig dankie
@sandracoetzer3492
@sandracoetzer3492 3 жыл бұрын
Ek is n bewonderaar..ds beautiful...ek speel klavier en vele ander instrumente en diè is een van my gunstelinge om te speel...danki ds pragtig!
@StevenSterlingChannel
@StevenSterlingChannel 3 жыл бұрын
Dankie vir die mooi woorde Sandra.
@barendburger3805
@barendburger3805 3 жыл бұрын
Puik! Jou stem fantasties mooi!!!!
@annatjiebotha
@annatjiebotha Жыл бұрын
Wiaaaou baie dankie!!
@frans.dreyer.
@frans.dreyer. Жыл бұрын
Dit is so n kragtige en kosbare lied wat net gedurig deur my hart spoel. Dankie dat jy dit so pragtig kan sing.
@jacquesmarais152
@jacquesmarais152 7 жыл бұрын
dis baie mooi
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
So pragtig🙌
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
Dankie, ek bid vir jou musiek. Jy is nou my youtubevriend, luister graag🙏🏻🙏🏻✝️💚🙌
@StevenSterlingChannel
@StevenSterlingChannel 2 жыл бұрын
Blessings Ancois
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
Dankie, Steven, bid vir jpu musiekloopbaan, blessings💚🙏🏻✝️🙌
@christlebuys5747
@christlebuys5747 2 жыл бұрын
So mooi 😍
@lizvanderwillik
@lizvanderwillik Жыл бұрын
lirieke van jou liedere asseblief.
@ejvanniekerk3000
@ejvanniekerk3000 4 жыл бұрын
Pragtig
@maggieharmse9565
@maggieharmse9565 4 жыл бұрын
Pragtig gesing!!
@AnnaMari41
@AnnaMari41 7 жыл бұрын
Steven, ek het dit al gesê en sê dit weer "DIT IS HOENDERVLEIS MOOI"Jy mag maar. Baie dankie vir die wonderlike weergawe van JHoe Groot Is U
@StevenSterlingChannel
@StevenSterlingChannel 7 жыл бұрын
Anna-Mari Meiring baie baie dankie. waardeer die pragtige boodskap.
@pierreolivier9588
@pierreolivier9588 4 жыл бұрын
East kan ek joy cd koop
@pierreolivier9588
@pierreolivier9588 4 жыл бұрын
Ek bidoel waar Kan ek joy cd key asb
@anne-marigavin1740
@anne-marigavin1740 Жыл бұрын
My naam genoot daarom dat die awesome stem ons so diep raak. ❤
@helenabotha3893
@helenabotha3893 2 жыл бұрын
Tien uit 10
@user-pn9un1fg3n
@user-pn9un1fg3n 7 ай бұрын
J I'm m o If <a href="#" class="seekto" data-time="193">3:13</a>
@pierreolivier9588
@pierreolivier9588 4 жыл бұрын
How can I get your cd from
@StevenSterlingChannel
@StevenSterlingChannel 4 жыл бұрын
ezpromo@gmail.com for more information
Steven Sterling - Aanbiddingslied
4:37
Steven Sterling
Рет қаралды 571 М.
Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig
5:07
Onbeskaamd
Рет қаралды 2,5 МЛН
아이스크림으로 체감되는 요즘 물가
00:16
진영민yeongmin
Рет қаралды 60 МЛН
How Many Balloons Does It Take To Fly?
00:18
MrBeast
Рет қаралды 161 МЛН
Hoe Groot is U
4:37
Lance James en Jurie Els - Topic
Рет қаралды 42 М.
Piet Smit : GEBED van Koos Doep
3:20
Piet Smit
Рет қаралды 245 М.
Riana Nel - Hoe Groot Is U - How Great Thou Art
5:23
Peter Moore
Рет қаралды 10 М.
Ilanca - Oorwinningslied/Dan moet ek juig (Onbeskaamd cover)
4:56
Popular Songs - ℐ𝓁𝒶𝓃𝒸𝒶
Рет қаралды 77 М.
Romanz - Houtkruis
4:48
RomanzOfficial
Рет қаралды 488 М.
Patrick Duncan - U Is Heilig ft. Jonathan Rubain
10:35
Sony Music Africa
Рет қаралды 1,6 МЛН
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 14 МЛН
Hoe groot is ons God.wmv
4:14
BlancheCloete
Рет қаралды 630 М.
Romanz - Genade Onbeskryflik Groot
4:28
RomanzOfficial
Рет қаралды 108 М.
Stray Kids "Chk Chk Boom" M/V
3:26
JYP Entertainment
Рет қаралды 45 МЛН
Iliyas Kabdyray ft. Amre - Армандадым
2:41
Amre Official
Рет қаралды 1,4 МЛН
Jakone, Kiliana - Асфальт (Mood Video)
2:51
GOLDEN SOUND
Рет қаралды 9 МЛН
Alisher Konysbaev - Suie ala ma? | Official Music Video
2:24
Alisher Konysbaev
Рет қаралды 831 М.
Nurmuhammed Jaqyp  - Nasini el donya (cover)
2:57
Nurmuhammed Jaqyp
Рет қаралды 238 М.
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 14 МЛН