Hoe Om Geestelik Te Groei. 5 Verrassende Metodes Wat God Gebruik.

  Рет қаралды 5,328

Danie Matthee

Danie Matthee

Күн бұрын

Пікірлер: 11
@bessiewillemse444
@bessiewillemse444 2 ай бұрын
Dankie woorde ek leer deur jou inspirasie AMEN 🙏💖
@daniematthee
@daniematthee 2 ай бұрын
Dankie Bessie, ek is bly.
@suritaboshoff2884
@suritaboshoff2884 6 ай бұрын
Gehoorsame Danie
@theunskoch4256
@theunskoch4256 2 жыл бұрын
Amen, dis n ou video met n kraak vars boodskap
@daniematthee
@daniematthee 2 жыл бұрын
Dankie Theuns.
@StephanieScheepers-h4l
@StephanieScheepers-h4l Жыл бұрын
Ek wil regtig geester lik groeie en dieper god beryk
@daniematthee
@daniematthee Жыл бұрын
Ek het 'n reeks gedoen oor hoe om geestelik te groei. Hier is die skakel na die eerste video: kzbin.info/www/bejne/qmKZep-EipJ4mJI Die belangrikste is dat jy elke dag tyd saam met God spandeer en gehoorsaam is in dit wat Hy sê jy moet doen. Ek bid vir jou. Groete.
@johannmeiring4208
@johannmeiring4208 3 жыл бұрын
Hou op om te PROBEER, GOD soek net gehoorsaamheid aan sy seun. SY wil is dat jy Dié SEUN sal volg en SY gebooie doen. Nie op ń sieklike Calinistiese idee dat gehoorsaamheid as werke beskou nie.
@daniematthee
@daniematthee 3 жыл бұрын
Dankie Johann vir jou opmerking. Ek stem saam met jou, God se wil is dat ons DIE SEUN sal volg en nie op ons goeie werk steun nie. En ek dink Calvyn sou ook met jou saamstem. Wanneer jy die hele reeks oor hoe om nader aan God te groei kyk, hoop ek dit sal vir jou duidelik wees. Groete.
@bessiewillemse444
@bessiewillemse444 2 ай бұрын
Dankie boodskap waardeer Ek bid Vir Glo en doen KRAG van ON Se VADER vertrou net op JESUS liefdexx 🙏 AMEN
@anngunter7093
@anngunter7093 Ай бұрын
​ My liewe ds Danie St is die gebed wat ek bid nag en in dit môre. Heilg Gees kom werk in my rn gee vir my die nuwe liewe 5:42
STOP! Hierdie Kan Jou Verhouding Met God Maak Of Breek.
15:51
Danie Matthee
Рет қаралды 463
小丑家的感情危机!#小丑#天使#家庭
00:15
家庭搞笑日记
Рет қаралды 38 МЛН
А что бы ты сделал? @LimbLossBoss
00:17
История одного вокалиста
Рет қаралды 11 МЛН
Darkness is Back
1:38
Ouma Sarie Official
Рет қаралды 35 М.
Begeer Jy 'n Dieper Verhouding Met God? KYK DAN HIERNA!
12:52
Danie Matthee
Рет қаралды 2,1 М.
📖 Inspirasie Vir Vandag 21 Junie 2024 1
3:13
NG Scottburgh
Рет қаралды 126
Hoe Om 'n Bybellees-Roetine Te Begin
4:09
Nader In Eenvoud
Рет қаралды 699
Van Twyfel Tot Geloof: Ontsluit die geheim in 3 Eenvoudige Stappe .
14:50
Vyf verskillende sondes waarop gelowiges bedag moet wees (Efe 4:25-32)
44:22
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 5 М.
HELP! Die Video Wat Ek Nie Wou Maak Nie.
3:53
Danie Matthee
Рет қаралды 439