No video

Hoe om n Ekwivalente Breuk te Bereken (2020) | KABV | Graad 6 Wiskunde

  Рет қаралды 10,767

Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys

Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys

Күн бұрын

#graad6wiskunde #KABV
Hierdie video is gemik op graad 6 & 7 leerders. In hierdie vidoe beantwoord ek jou vraag oor, hoekom jy met dieselfde getal bo en onder moet vermenigvuldig (of deel) wanneer jy n ekwivalente breuk wil bepaal. Ek sal nie aangeraai dat graad 4 en 5 leerders hierdie video kyk nie omdat hulle ekwivalente breuke moet bepaal deur gebruik te maak van n breuke muur.
________________________________________________________________________________________
Hierdie video is opgeneem deur Suid-Afrikanse Wiskunde Onderwyser, Lizette Booys, om ondersteuning te bied aan leerders en ouers tyds die Corona Virus Pandemie van 2020. Alle lesse is in lyn met die Kurrikulum and asseseringsbeleidverklaring (KABV). Lizette behou n honeursgraad in die opvoedkunde van wiskunde.
Bly in kontak! Vang Wiskunde Juffie op die volgende Sosiale Media Platforms:
Facebook : / wiskunde-juffie-288761...
Instagram: www.instagram....
Twitter: / wiskundejuffie

Пікірлер: 9
@Nouks_0728
@Nouks_0728 3 жыл бұрын
Dankie!! Ek het so gesukkel met breuke maar nou is dit somme4 baie maklik!!!✨💖
@WiskundeJuffiedeurLizetteBooys
@WiskundeJuffiedeurLizetteBooys 3 жыл бұрын
Baie dankie vir jou ondersteuning! Bly ingeskakel vir n nuwe reeks wat volg 😊❤
@anrikekorff2560
@anrikekorff2560 3 жыл бұрын
Dankie dit het my sommer baie gehelp
@miadenobrega124
@miadenobrega124 3 жыл бұрын
Tannie het my gehelp dankie
@Teckandgames
@Teckandgames Жыл бұрын
Dankie
@jasinj3594
@jasinj3594 3 жыл бұрын
Baie baie dankie :D
@WiskundeJuffiedeurLizetteBooys
@WiskundeJuffiedeurLizetteBooys 3 жыл бұрын
Dis n groot plesier Jasin! Dankie vir jou ondersteuning 😊❤
@adianleukes5581
@adianleukes5581 9 ай бұрын
Is sy juf se kind of student?
@Preston77777
@Preston77777 Жыл бұрын
Het jille Gr6
Hoe om ekwivalente breuke te bepaal met n breukemuur (2020) | KABV | Graad 4 5 6 Wiskunde
5:08
Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys
Рет қаралды 3,8 М.
Wat is Ekwivalente Breuke? (2020) | KABV | Graad 4 5 6 Wiskunde
6:22
Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys
Рет қаралды 20 М.
Violet Beauregarde Doll🫐
00:58
PIRANKA
Рет қаралды 48 МЛН
Wat is n breuk? (2020) | KABV | Graad 4 5 6 Wiskunde
3:25
Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys
Рет қаралды 4,4 М.
Eksponente - Somme vir Graad 7 (12 jaar en ouer)
8:50
ClassroomEducation
Рет қаралды 193
Deling met Wenkbord Metode | KABV graad 4 - 6 Wiskunde
13:45
Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys
Рет қаралды 7 М.
Value vs Place Value (2020) | CAPS | Grade 4 5 6 Mathematics
5:53
Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys
Рет қаралды 17 М.
Optel van Breuke met Verskillende Noemers | Breuke | KGV
5:15
Mother Tongue Maths
Рет қаралды 1,6 М.
Omskakeling: Breuke na desimale
5:45
Botha Maths
Рет қаралды 9 М.
Ekwivalente Breuke🍫
2:48
Kleanthy Hodgson
Рет қаралды 927
Optelling van breuke met verskillende Noemers (2020) | KABV | Graad 6 Wiskunde
7:08
Wiskunde Juffie_deur Lizette Booys
Рет қаралды 6 М.
Ekwivalente Breuke
5:31
Mathematics with Marlien - In Afrikaans
Рет қаралды 3,5 М.