Рет қаралды 9,346
In hierdie eerste snit wys ek julle hoe om 'n hekelpen vas te hou, jou wol vas te hou en hoe om kettingsteke te maak.
Dit is baie belangrik om die basiese beginsels reg te kry.
So ons begin eenvoudig.
Geniet dit en kom gou terug vir die volgende stap op jou hekel avontuur.
@anjasehekelhoekie