Hoekom jy meer Babers op die Baber Toffie gaan vang! (Popping/prop vir baber/catfish/barbel)

  Рет қаралды 1,175

Dorsalfish

Dorsalfish

Күн бұрын

Hoekom jy meer Babers op die Baber Toffie gaan vang
If you are interested in a guided learning trip on Kalkfontein or on the Vaal River close to Bloemhof dam, please contact Dirk and Pierre via email pehertzog@gmail.com or send a WhatsApp message to Pierre on 0835661756.
If you like catching Cats on Lure, join our FB group:
/ 1079334206288120
Al die Dorsalfish produkte is beskikbaar via die online winkel. (Courier opsies vir tot so min as R60) www.dorsalfish...
Die baber Toffie sal binnekort in meeste hengel winkels wees. Indien dit nie by jou gunsteling winkel beskikbaar is nie vra dat hulle ons kontak via die Dorsalfish website of hulle kan vir Dirk ‘n WhatsApp stuur by 0787981793.
www.dorsalfish...
Popping techniques playlist:
• Popping tips for Catfi...
Trip playlist:
• Trip videos

Пікірлер: 12
@cornusduplooy6193
@cornusduplooy6193 Жыл бұрын
Well done julle, kan nie wag om met die toffie te begin hengel.
@dorsal-fish
@dorsal-fish Жыл бұрын
Jy gaan hulle geniet!
@smokeyjayden3245
@smokeyjayden3245 Жыл бұрын
💪
@smokeyjayden3245
@smokeyjayden3245 Жыл бұрын
Ek will kyk dat ek v my n ajasteble popper kry
@dorsal-fish
@dorsal-fish Жыл бұрын
Ek vang net met hulle.
@wayneholloway9488
@wayneholloway9488 Жыл бұрын
Goeie middag, waar kan ek van julle produkte koop in die oosrand?
@dorsal-fish
@dorsal-fish Жыл бұрын
Hallo Wayne! Die Toffie en ander produkte is reeds beskikbaar op die website. dorsalfish.co.za. Courier kostes is so laag soos R60 vir Courier guy se Pudo (dit werk net so goed soos normale courier Guy). Jy is ook welkom om vir Dirk te kontak by 0787981793. Dit sal seker 'n rukkie neem om by al die winkels beskikbaar te wees.
@wayneholloway9488
@wayneholloway9488 Жыл бұрын
@@dorsal-fish Baie dankie
@petrijacobs4434
@petrijacobs4434 5 ай бұрын
Waar Kan ek van dit kry die toffie
@dorsal-fish
@dorsal-fish 4 ай бұрын
Meeste winkels behoort te hê. Dit is ook online beskikbaar by: dorsalfish.co.za/
@petrijacobs4434
@petrijacobs4434 4 ай бұрын
Waar Kan mens van dit koop
@dorsal-fish
@dorsal-fish 2 ай бұрын
Meeste winkels behoort te hê. Dit is ook online beskikbaar by: dorsalfish.co.za/
小丑在游泳池做什么#short #angel #clown
00:13
Super Beauty team
Рет қаралды 42 МЛН
My daughter is creative when it comes to eating food #funny #comedy #cute #baby#smart girl
00:17
Bike Vs Tricycle Fast Challenge
00:43
Russo
Рет қаралды 74 МЛН
Hoe om 'n baber strop te maak.
3:27
Catchalot Fishing Fever!
Рет қаралды 7 М.
That Time a Guy Tried to Build a Utopia for Mice and it all Went to Hell
7:58
What's lurking in Yowie Bay, Port Hacking?
21:42
1UP Fishing
Рет қаралды 8 М.
Catfish / Barbel calling (Baber Roep en Prop ) Bloemhof Dam 2022.
18:02
Fish On Tackle Store
Рет қаралды 31 М.
Baberstroppe vir die Nuwe Seisoen! | Viskoppe & Rysmiere en Wurms
23:13
Popping trip 28 Jan 2023  baber / catfish / barrel/ prop
18:39
小丑在游泳池做什么#short #angel #clown
00:13
Super Beauty team
Рет қаралды 42 МЛН