Easy way to do FG knot
4:01
6 ай бұрын
Baber Toffie/ catfish Toffee
5:40
Пікірлер
@chawaswildadventures3503
@chawaswildadventures3503 Күн бұрын
Post more vids of how to cook these fish .. Here in Zim not everyone likes the
@CoolkingBushNyama
@CoolkingBushNyama 18 күн бұрын
like die strop, gaan hom try! Sal jy dieselfde doen as j n heel karp gebruik van +- 3 kgs?
@dorsal-fish
@dorsal-fish 10 күн бұрын
Jy kan dit probeer.
@lukefoxcroft2515
@lukefoxcroft2515 29 күн бұрын
Goeie stok vir begin ?
@dorsal-fish
@dorsal-fish 10 күн бұрын
Die nuwe wavepowers 8 ft lyk baie belowend. Ons het tot nou toe met die ou Wavepowers 8 ft gevang.
@SARenier
@SARenier Ай бұрын
Kan mens van die oewer af ook pop? Of moet jy op n boot wees?
@Morneduplessis49
@Morneduplessis49 3 ай бұрын
Watse katrol en stok gebruik julle daar
@dorsal-fish
@dorsal-fish 2 ай бұрын
Ons gebruik Okuma ITX 4000 en 8ft Wave power
@Morneduplessis49
@Morneduplessis49 3 ай бұрын
Watse katrol gebruik jy?
@dorsal-fish
@dorsal-fish 2 ай бұрын
Ek gebruik ITX 4000
@Morneduplessis49
@Morneduplessis49 3 ай бұрын
Watse katrol gebruik julle daar?
@dorsal-fish
@dorsal-fish 2 ай бұрын
Ek gebruik ITX 4000
@Stian760.
@Stian760. 4 ай бұрын
Hi ek wil net weet watse toffie beveel julle aan vir die vaal revier Naby lumana oord ek het n grys/silver toffie sal hy werk daar
@dorsal-fish
@dorsal-fish 4 ай бұрын
Hy sal verseker werk. Ligter kleure in skoner water en donkerder kleure in vuiler water.
@petrijacobs4434
@petrijacobs4434 4 ай бұрын
Waar Kan mens van dit koop
@dorsal-fish
@dorsal-fish 2 ай бұрын
Meeste winkels behoort te hê. Dit is ook online beskikbaar by: dorsalfish.co.za/
@FrancoisBotha-b7t
@FrancoisBotha-b7t 5 ай бұрын
Kan mens 'n groot toffie en 'n klein popper kombinasie gebruik, of sal die gewig van die toffie die popper se aksie beinvloed?
@dorsal-fish
@dorsal-fish 4 ай бұрын
Mens kan beide groot en klein toffies saam met enige van die poppers gebruik.
@petrijacobs4434
@petrijacobs4434 5 ай бұрын
Waar Kan ek van dit kry die toffie
@dorsal-fish
@dorsal-fish 4 ай бұрын
Meeste winkels behoort te hê. Dit is ook online beskikbaar by: dorsalfish.co.za/
@francoisjohannes3648
@francoisjohannes3648 5 ай бұрын
Geluk en lekker verjaarsdag naweek van visvang, my maat ek wil so graag so baber vang, het nog nooit en ek word 40 haha. Geniet dit
@dorsal-fish
@dorsal-fish 4 ай бұрын
Dankie. Hoop jy kry gou een!
@pietervermaak9705
@pietervermaak9705 5 ай бұрын
Bied julle slegs in Bloem trips aan? Ek sal baie graag wil kom maar is van Pretoria af. Ek het paar toffies aangeskaf maar nog nie geleentheid gekry om uit te toets nie
@dorsal-fish
@dorsal-fish 5 ай бұрын
Hallo Pieter, ons het heelwat mense wat van JHB en Pretoria na ons Hoopstad/Vaalrevier sessies toe kom. Ons sal vroeg in die volgende seisoen weer 'n sessie daar hou.
@KarelSchoeman-jq2ww
@KarelSchoeman-jq2ww 5 ай бұрын
Ek stem saam hy sit soo baie moeite daar in en kry soo min likes
@DIY3DSkills
@DIY3DSkills 5 ай бұрын
Wens ek kon dit. 'n 1000 keer like
@dorsal-fish
@dorsal-fish 5 ай бұрын
Lekker Deon!
@hcgelderblom8687
@hcgelderblom8687 6 ай бұрын
Hello daar, Ek het n paar nuwe vrae : 1. Wat is die rede dat U n swivel gebruik Kan jy direk die trace lyn op die 65 pond leader knoop ? 2. Maak die braid lyn kleur saak by geel ens ? 3. Moet die mono leader na die 65 pond leader n sekere lengte wees of maak dit nie saak nie ? Dankie
@dorsal-fish
@dorsal-fish 6 ай бұрын
Baie dankie vir die vrae. 1. Jy kan dit doen en ons het al. Die swivel is maar net om maklik die strop te verander. 2. By hoof lyn maak dit nie saak nie. Ek verkies groen leader omdat dit naby die kunsaas is en meer natuurlik voorkom. 3. Dit maak nie saak nie. Ek hou dit kort sodat hierdie knoop nie in eerste ogie ingaan as ek gooi nie.
@hcgelderblom8687
@hcgelderblom8687 6 ай бұрын
@@dorsal-fish Baie dankie dat U my vrae beantwoord het en my die nodig informasie gegee het. Ek wardeur dit opreg. Groete
@hcgelderblom8687
@hcgelderblom8687 6 ай бұрын
Hello daar, Ek het vrae oor die braid en leader wat julle gebruik vir popping: 1 . In een van julle ou Videos was, daar gese dat jy n 50 pond braid as hoof lyn kan gebruik en dan daarvandaan , n stuk mono 0.70 tot 0.75mm dik leader wat dan aan die popper was gemaak word. Wat is die rede dat julle later van tyd na 30 pound hoof lyn en 65 tot 80 pond braid leader toe gegaan het ? 2. Word die 65 -80 pond leader gebruik om die lyn meer abrasion resistant te maak ? 3. As Ek net een stok het en Ek will veskillinde pleke en verskillinde groote barbers hengel watse sterkte braid hoof lyn en leader sal U aanbeveel ? Ek self hegel met braid by die see en wanneer Ek vir Bass hengel en dit maak n groot verskill in sensitivity en gooi afstant. Dankie
@dorsal-fish
@dorsal-fish 6 ай бұрын
Dankie vir die boodskap. Die gebruik van 30lb braid hoof lyn het die voordeel dat mens meer afstand kry as met die 50lb. Dit kan baie keer beteken dat jy nie weer die boot moet aansit om nader te beweeg nie. Die 65lb leader help as die vis in struktuur ingaan en ook met die land van groter vis. Daar is nie 'n reg en verkeerd nie, maar hierdie stelsel werk vir ons baie goed. Nie te sê dat dit nie in die toekoms kan verander nie. Vra gerus as daar nog iets is.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 6 ай бұрын
Kyk gerus hierdie ook kzbin.info/www/bejne/bZfWf6lvYpyDgc0
@hcgelderblom8687
@hcgelderblom8687 6 ай бұрын
@@dorsal-fish Baie dankie vir die informasie Ek wardeur dit opreg.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 6 ай бұрын
Jy is altyd welkom
@pietiedejager2047
@pietiedejager2047 6 ай бұрын
Hoekom die 65 lbs braid opsit
@dorsal-fish
@dorsal-fish 6 ай бұрын
Ons setup is 30lb braid na 65lb braid na 50lb Maxima ultra green. Die 65lb braid leader help as die vis in struktuur ingaan, sodat die lyn nie beskadig of afgesny word nie.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 6 ай бұрын
Kyk gerus hierdie ook kzbin.info/www/bejne/bZfWf6lvYpyDgc0
@landuswalters3068
@landuswalters3068 6 ай бұрын
Thanks for the detailed information highly appreciated
@dorsal-fish
@dorsal-fish 6 ай бұрын
My pleasure
@cornusduplooy6193
@cornusduplooy6193 6 ай бұрын
Baie dankie, geniet julle videos ongelooflik baie
@dorsal-fish
@dorsal-fish 6 ай бұрын
Baie dankie
@riaannel5803
@riaannel5803 7 ай бұрын
Wys bietjie v naby wat skuif jul nader en verder vr ons dom ouens
@dorsal-fish
@dorsal-fish 7 ай бұрын
Kyk gerus hierdie kzbin.info/www/bejne/m3LXgIJ6o7WFhposi=EoyCT2I20_ON_6R0
@itsyaboi2l2q
@itsyaboi2l2q 7 ай бұрын
Nice🎉
@dorsal-fish
@dorsal-fish 7 ай бұрын
Thanks 🤗
@johnwebb1697
@johnwebb1697 7 ай бұрын
Was gister by kalkfontein. Waar launch jy boot?? Hou diep is water? Hoe ry jy van kimberley?
@dorsal-fish
@dorsal-fish 7 ай бұрын
Launch by natuurbewaring.
@JohanvanNiekerk247
@JohanvanNiekerk247 7 ай бұрын
Hi baie dankie, ek is nogal nuut in die babers game, hoe maak jy die lyntjie op die hoek vas asseblief
@dorsal-fish
@dorsal-fish 7 ай бұрын
Hallo Johan, kyk gerus na hierdie video. kzbin.info/www/bejne/ioTRmpR8Z9CYgtksi=VlZThg-EH8cs6h7j
@pietervermaak9705
@pietervermaak9705 8 ай бұрын
Lekker Dirk, altyd 'n treat om te sien hoe die vis hom sluk.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 7 ай бұрын
Dit is noggal lekker!
@nicomyburg4678
@nicomyburg4678 8 ай бұрын
That was fun too see 🙌💪
@dorsal-fish
@dorsal-fish 7 ай бұрын
Glad you enjoyed it!
@itsyaboi2l2q
@itsyaboi2l2q 8 ай бұрын
Cool video👌
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Thank you
@gideonbreeedt7359
@gideonbreeedt7359 8 ай бұрын
Hi boeta gee my jou nr will van als order ASB. Gideon tzaneen.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Hallo. Al die produkte kan op die webwerf bestel word. Sal ook binnekort in al die winkels beskikbaar wees. dorsalfish.co.za
@gideonbreeedt7359
@gideonbreeedt7359 8 ай бұрын
Boeta more. Gideon van tzaneen. Wa kan ek poppers en toffies koop. Groot asb help.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Hallo Gideon. Al die produkte kan op die webwerf bestel word. Sal ook binnekort in al die winkels beskikbaar wees. dorsalfish.co.za
@danielbenjamin8042
@danielbenjamin8042 8 ай бұрын
Lonely
@danielbenjamin8042
@danielbenjamin8042 8 ай бұрын
I love the toffies
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Glad you like it!
@danielbenjamin8042
@danielbenjamin8042 8 ай бұрын
Beautiful stuff I tried it today at sharpville dam i caught 4 big catfish
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Wow, congratulations!
@azizfarfour802
@azizfarfour802 8 ай бұрын
What's this
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
It is a turtle.
@marielalopez8948
@marielalopez8948 8 ай бұрын
Y ese alienigena pa que sirve?
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Yes it was fine!
@pietervermaak9705
@pietervermaak9705 8 ай бұрын
Dirk, wat 'n plesier om jou videos te ondek het! Eks 'n groot bass hengelaar maar gaan verseker vir my van doe popers aanskaf en die babers in die golfbane om my gaan straf. Ek wou graag vir jou tips gee met die vliegstok maar dai poper maak hom seker relatief swaar, mens sukkel baie om swaar te gooi met vliegstok. Mens sal dink swaerder maak dit juis makliker maar dit is gladnie die geval nie.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Pieter jy is 100% reg. Swaarder maak it moeilikker. Die vlieg popper is baie lig en beinvloed wel jou gooi, maar nie so erg as wat dit mag voorkom nie.
@dirkhertzog3075
@dirkhertzog3075 8 ай бұрын
Perfect
@gngrdanny
@gngrdanny 8 ай бұрын
So heel onverwags. Afrikaans so uit die bloute.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Hoop jy het dit geniet.
@gngrdanny
@gngrdanny 8 ай бұрын
@@dorsal-fish 'n man kan nie Afrikaan hoor en dit nie like nie?
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Lekker @@gngrdanny
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Tell us if you have seen a turtle in the water?
@danielbenjamin8042
@danielbenjamin8042 8 ай бұрын
I like the way you fish
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Thank you
@herberthills5949
@herberthills5949 8 ай бұрын
Dankie oom Pierre
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Groot plesier!
@herberthills5949
@herberthills5949 8 ай бұрын
Ekt ook ñ vraag, Weet nie hoe waar dit is wat ek gehoor het nie. Ekt by 2 mense gehoor wat 600km uitmekaar bly en mekaar nie eers ken nie. Ekt gehoor as jy ñ baber vang soos wat ons nou pop of op enige ander manier, as hy buite die water is skei hy ñ "slym" of iets af en sodra jy hom terug sit in die water swem hy terug na sy "skool" van babers en die reuk of geur of wat ookal hy los jaag die ander babers weg? Is dit waar??? As ek na oom Pierre se video kyk kan ek nie hulle stories glo nie. Oom Pierre selfde plek gooi na gooi na gooi.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Hallo Herbert, ek kan vir jou met groot sekerheid sê dat dit 'n wolhaar storie is. Hoe meer baber slym jy op jou toffie kry hoe beter vang jy. Babers eet ook babers en die reuk van die slym lok hulle meer as wat dit hulle afskrik. Hulle skrik wel vir die beweging in die omgewing en kom gou agter as iets onnatuurlik is.
@elrichtboucher6722
@elrichtboucher6722 8 ай бұрын
Middag Dorsalfish, kan julle my so bietjie raad gee asb. Ek bly in die onderberg tussen Komatipoort en Malelane. Ons water is baie skoon (tot en met 2m visibility), ek sukkel om dit vis gevang te kry met die poppers. Hier is baie babers en om hulle op te spoor is redelik eenvoudig, hulle byt net eenvoudig nie.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Elrich, hulle is moeilik in sulke skoon water. Ek sou voorstel dat jy kleiner gaan in jou popper (vlieg popper) en ook in jou toffie. Probeer die klein wit. Jy kan ook 'n vlieg onder die vlieg popper sit. Werk sag en sit reuk op. Laat weet as jy sukses kry.
@janhendrikvanloggerenberg1989
@janhendrikvanloggerenberg1989 8 ай бұрын
Daai wat oom pierrie gese het van die bubbeltjie by die popper wat n vis kan wees is baie belangrik , dit het gemaak dat ek n hele paar vis laat skrik
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Bly dit help Jan Hendrik. Stywe lyne!
@ernustusgrobler7532
@ernustusgrobler7532 8 ай бұрын
Mooi manne. Daai Toffies werk uitstekend! Happy days...
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Dankie, bly jy geniet dit Ernust.
@nicomyburg4678
@nicomyburg4678 8 ай бұрын
Ek dink die Maximus begin in die Toffie intrek as n mens dit gereeld gebruik.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Kan dalk wees.
@allannortje6440
@allannortje6440 8 ай бұрын
Hallo Dorsalfish, ek het 'n vraagie. Kan mens 'n karpkop of kurper kop gebruik in plaas van 'n popper, of a "live" baitfish (reguleuring deur fona en flora) , sal dit werk ?
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Hallo Allan, karp of kurper kop sal werk. Ons het al saam met mense ge pop wat paddas gebruik, maar kan nie se dat dit beter werk nie. Daar is natuurlik baie faktore wat 'n rol speel maar die popper met die toffie het altyd vir ons beter resultate gelewer.
@thebigbrakpan8862
@thebigbrakpan8862 8 ай бұрын
Awesome Video, baie dankie
@dorsal-fish
@dorsal-fish 8 ай бұрын
Dankie, lekker hengel!
@cornusduplooy6193
@cornusduplooy6193 9 ай бұрын
Gaan julle dalk baber vlieë ook maak vir die fly fishing manne? Baie dankie vir al die inligting wat julle deel.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 9 ай бұрын
Cornus ons gaan binnekort.
@cornusduplooy6193
@cornusduplooy6193 9 ай бұрын
Dirk laat asb weet wanneer is daai klein popper beskikbaar.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 9 ай бұрын
Cornus ons het al begin met vervaardiging. Dit sal dit sal op die laatste gedurende die eerste week van Jan 2024 beskikbaar wees.
@davidviljoen2948
@davidviljoen2948 9 ай бұрын
Ek rig my bass stokkie oor so goed as wat ek Kan en koop van die poppers. Dit is sport, man.
@dorsal-fish
@dorsal-fish 9 ай бұрын
Jy gaan dit geniet!