Hou op huil, Vader se nuwe plan - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 7,325

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Пікірлер: 20
@valeriekritzinger6767
@valeriekritzinger6767 Жыл бұрын
Amen
@mariekruger39
@mariekruger39 2 жыл бұрын
Dankie Pastoor vir die Woord bid asb vir my ek huil. Dankie Pastoor Amen en Amen Shalom .👏👏👏
@jpdutoit144
@jpdutoit144 2 жыл бұрын
Rev 21:4 - "And God shall wipe away all tears from their eyes; and there shall be no more death, neither sorrow, nor crying, neither shall there be any more pain: for the former things are passed away." Maranatha!!🦁
@yvonnelubbe3957
@yvonnelubbe3957 2 жыл бұрын
Amen, Amen. Dankie vir hierdie boodskap, het dit so nodig vandag. Alle seen vir jou Pastoor
@ARenewedmind
@ARenewedmind 2 жыл бұрын
Hallelujah! Dankie vir die woord! Ek het nodig gehad Om dit vandag te hoor. Shalom
@chadeacloete4299
@chadeacloete4299 Жыл бұрын
Amen past dankie die woord is geseend
@nelnaferreira249
@nelnaferreira249 2 жыл бұрын
Wow, kan ons reageer op Vader se weg vir ons lewe. Nie ons eie keuses nie maar Yahweh sin. My gebed. Sit agter jou wat verby is die trane oor moets en moenies dis verby. Nederheid en gehoorsaamheid. Dankie Frik
@petriebezuidenhout2953
@petriebezuidenhout2953 2 жыл бұрын
Profetiese boodskap. Halleluyah!!!
@susanswartz5747
@susanswartz5747 2 жыл бұрын
Shabbat Shalom ... baie dankie Pastoor Frik...die boodskap was spesiaal vir my .... ek eer ABBA VADER dat ek geluister het na SY roepstem vanoggend ...ek gee vanoggend al my sauls vir HOM en weet SY hand sal oor my ... my kinders klkinders en Avaleigh wees...baie baie GESEENDE boodskap... mag ABBA VADER jul net meer en meer SEEN om SY WOORD te verkondig in WAARHEID en in GEES ...mag julle almal n GESEENDE dag he
@rinasteyn7352
@rinasteyn7352 2 жыл бұрын
Dankie. Ek wil vrede kry want in ontevredenheid broei sonde. Dankie vir jou getrouheid. Rina Steyn
@wentzeltukker7983
@wentzeltukker7983 2 жыл бұрын
Wow. Dankie vir koffie tyd versterking. Ek en my vrou luister dit elke keer. Dankiw ook vir saterdag se Shabbat dink. Het my diep geraak.
@LubbeArt
@LubbeArt 2 жыл бұрын
Pragtig, dankie. Baie diep Gees gevulde boodskap
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 2 жыл бұрын
Dankie vir die mooi boodskap...bid ook vir my asseblief...!!
@carinschoeman3067
@carinschoeman3067 2 жыл бұрын
Baie mooi sielskos, dankie
@racheldekock5723
@racheldekock5723 2 жыл бұрын
Kosbaarder as al die kennis van al die mense in die lewe,
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 жыл бұрын
Halleluja.
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Dankie pastoor.
@zeldavanniekerk226
@zeldavanniekerk226 2 ай бұрын
Maak n koppie tee en eet n marie biscuit😂 love dit❤
@talithaminnaar77777
@talithaminnaar77777 2 жыл бұрын
"Hou op met huil, vee daai trane af, maak vir jou 'n koppie tee, eet 'n Marie biscuit en MOVE!!" 😂😂 Ha-ha! Dis kostelik en jy is dierbaar Frik!
Jou roeping wat gesteel is -  Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
18:10
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 13 М.
Hoekom werk my planne nie uit nie? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
30:40
How it feels when u walk through first class
00:52
Adam W
Рет қаралды 26 МЛН
黑的奸计得逞 #古风
00:24
Black and white double fury
Рет қаралды 28 МЛН
Family Love #funny #sigma
00:16
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 8 МЛН
Antoinette Pienaar op Theefontein video 1
5:21
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3,6 М.
Wat my lewe verander het - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
17:32
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 6 М.
Fakkeldraers - Gisela Joubert - 12Mrt'23
33:34
Lewende Woord Laeveld
Рет қаралды 9 М.
If You Wake Up Between 3AM & 5AM, DO THESE 3 THINGS! | C.S Lewis 2024
19:24
C.S. Lewis Legends
Рет қаралды 3,2 МЛН
Gevaarlikste Vyand in die laaste dae. | Frik Weideman | Menorah Tabernakel.
52:18
Week 39: Donderdag - Jesaja 13-15; 1 Timótheüs 4
17:31
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 931
RITME Digitaal | Moet nooit ophou om aan te hou.
23:37
RITME Digitaal
Рет қаралды 2 М.
How it feels when u walk through first class
00:52
Adam W
Рет қаралды 26 МЛН