No video

Houtkruis - Original Prophet Version.wmv

  Рет қаралды 315,208

MrExpatriot123

MrExpatriot123

Күн бұрын

Houtkruis - Koos Van Der Merwe (Prophet)

Пікірлер: 117
@TheYodellingqueen
@TheYodellingqueen 5 ай бұрын
NIEMAND sing die lied soos hierdie man nie! So uit sy diepste wese .. Alle eer aan JESUS CHRISTUS! Dit is FANTASTIES mooi 🙏🙌✨ Baie dankie 🙌✨
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Dankie Jesus dat U met net twee stukkies hout vir ons 'n brug gebou het na die hemel toe.
@peter8545
@peter8545 10 ай бұрын
Thank you JESUS that you used only two pieces of wood to build us a bridge to heaven
@danielbonte2334
@danielbonte2334 9 жыл бұрын
Ik geniet telkens als ik die lied hoort.Het raakt telkens mijn hart en ben me bewust wat Jezus voor mij gedaan heeft.P.T.L.
@3sm3g3ys3r
@3sm3g3ys3r 13 жыл бұрын
This is such a stunning song! EVERY person needs to listen to this song at least 1 in their lives... Thank you Lord Jesus for making me part of this very big and loving family, I am privaledge to know you and to have accepted you in my life!!!! Lord please use your children to get those who does not believe in you to turn their lifes around and become 100% part of this amazing experience!!!!! I LOVE YOU LORD JESUS! Thank you for EVERYTHING that You have shown me in life! GOD ROCK!!!
@johannesblom3253
@johannesblom3253 3 жыл бұрын
All I can say is amen
@paulsenjohannes
@paulsenjohannes 2 жыл бұрын
💖
@DieRooikat
@DieRooikat 7 жыл бұрын
"wie sal my kan stil maak, wie sal my kitaar se snaar afbreek, wie sal my kan doodmaak?"...(hoendervleis).. As God vir ons is, wie kan teen ons wees?????!!!!!!!
@hermanlottering9217
@hermanlottering9217 4 жыл бұрын
God en god
@altavisagievanrooyen1740
@altavisagievanrooyen1740 8 жыл бұрын
Dit was my man se gunsteling liedjie het dit vir hom op sy begragnis laat speel.
@cariengerber5039
@cariengerber5039 6 жыл бұрын
Dankie Abba Vader vir U Liefde en Genade..
@francisjanssen8013
@francisjanssen8013 6 жыл бұрын
I cry every time I listen to this. Song. I love it so mush ,God is so so great
@alidaboettcher7376
@alidaboettcher7376 5 жыл бұрын
English version kzbin.info/www/bejne/jnvKpGikaq2WZrs
@judyvanvuuren7988
@judyvanvuuren7988 7 жыл бұрын
dankie Here dat U in my plek aan die kruis gehang het vir my sondes AMEN
@amandaswanepoel4530
@amandaswanepoel4530 10 жыл бұрын
This is the best song ever written, and so true. Love it.
@donaldyawa2080
@donaldyawa2080 6 жыл бұрын
I love the song
@treats4u300
@treats4u300 9 жыл бұрын
Die mooiste weergawe van die Houtkruis
@nickyschoombee1928
@nickyschoombee1928 4 жыл бұрын
Die Houtkruis was ons belofte dat Jesus ons deur alles sal by staan en sy bloed ons skoon gewas het as ons Sy naam aan roep en ons sondes bely!!! Aan ons Vader wat sy Liggaam vir ons geoffer het. Amen
@mariusroetz6519
@mariusroetz6519 5 жыл бұрын
So absolutely true that my JESUS was nailed to a CROSS for my salvation. All GLORY to my LORD and SAVIOUR. Amen.
@adelenel76
@adelenel76 8 жыл бұрын
sonder daardie Houtkruis sou ons nêrens gewees het nie. dankie my Jesus dankie
@Donkerman1
@Donkerman1 11 жыл бұрын
Die lied is die beste Afrikaanse lied wat my rerig vasvang in n plek wat ek nie kan beskryf nie.Absoluut puik,
@Jessicadutoit11
@Jessicadutoit11 9 жыл бұрын
Imagine you pray to engage your 5 year old in the presence of God, the next evening she decides to pray for us and the following day decides to share a story from the Bible...the power of prayers!!!
@charlesbahm7778
@charlesbahm7778 4 жыл бұрын
I love it! 🙌🏽🙌🏽🙌🏽
@franroos6249
@franroos6249 3 жыл бұрын
So blessed to be able to hear this beautifully sung song over the many years since Prophet recorded it. The sounds of the musical instruments add the glory of praise to God for sending Jesus to die for you and me. Glory HALLELUJAH 🤲
@helenataute939
@helenataute939 9 жыл бұрын
Dankie God dat ek die voorreg het om hierdie woorde in hierdie tyd weer te kan beleef.
@monapotgieter9667
@monapotgieter9667 Жыл бұрын
Dankie my koning Jesus ❤
@Aletta-ThisMoment
@Aletta-ThisMoment 9 жыл бұрын
Ruk mens tot diep in die hart....prys God, dankie Jesus
@eugenelombard960
@eugenelombard960 Жыл бұрын
I thank the Lord every day for what He did and still is doing in this broken world.
@803201
@803201 9 жыл бұрын
Dankie Jesus. Thank You God for Sending Jesus.....Thank You Jesus That You Came. Praise God.
@beatricetitus4303
@beatricetitus4303 2 жыл бұрын
Love this song so much such a sacrifice made for me by our Lord Jesus Christ
@sackyareseb5347
@sackyareseb5347 5 жыл бұрын
Ek sal nooit moed veloor ni want aan my het hy di oorwinning gegee om net op dai hout kruis te staan amen
@jacovanvuuren2228
@jacovanvuuren2228 9 жыл бұрын
Maak my stil, baie stil, dankbaar en nederig....
@fredriekastephan9797
@fredriekastephan9797 Жыл бұрын
He did this for me, praises to my King
@janinedekoker9405
@janinedekoker9405 3 жыл бұрын
I remember this from my childhood, I think my parents may have had it on cassette. When I miss my late mother, I love to listen to it, it's such an awesome song.
@renebeneke
@renebeneke 10 жыл бұрын
Dankie o Here en God dat u vir my gesterf het en my verlos het van my sondes.Nie dat ek as sondige kind U genade en vergefnes ooit verdien nie.
@teodoirvanstaden4773
@teodoirvanstaden4773 2 жыл бұрын
En hier, op die Paasnaweek bring ons weer hulde aan die Een wie Sy lewe neergelê het sodat ons ewig kan lewe!
@Nervotica
@Nervotica 14 жыл бұрын
Poisonrissie - there are no comments, because we waited for somebody to upload!!!!!!!! Amen!!!! Dankie van al ons Afrikaners wat moes vlug uit SA! Aan God al die eer! What a life chanding song!
@kooskont
@kooskont 14 жыл бұрын
Al wat ek kan se is baie dankie Liewe Jesus!! Meer as dit is daar nie woorde vir wat JY vir ons gedoen het en elke dag nog doen nie. Hierdie is so 'n besonderse lied en ook altyd 'n traan as ek daarna luister want ek verlang dan net soveel meer na my mamma, 'n ware kind van God! Lief vir jou vir altydxxx
@gailwilson4947
@gailwilson4947 6 жыл бұрын
A beautiful song to remind us of the cross where we can lay our burdens and remember that Jesus is alive and in control of his created kingdom.
@sarel7406
@sarel7406 13 жыл бұрын
Dankie aan Jesus vir die opovering wat Hy daardie dag gegee het net om n sondige mens soos ek te red-- Sonder U was ons verlore--
@rethabosman
@rethabosman 8 жыл бұрын
Kosbaarder as kosbaar! Elke keer opnuut dankbaar.... hoe GROOT is U!!!
@lindaoberholzer6864
@lindaoberholzer6864 Жыл бұрын
Hallelujah!! Wow dit bly net die waarheid oor en oor en oor. GOD BLESS you brother.
@Hertjies
@Hertjies 12 жыл бұрын
vandag, Goeie Vrydag 2012, het hierdie lied vir my besonderse betekenis. Genade... onbeskryflik groot...
@transformationalmagicwithfreda
@transformationalmagicwithfreda 4 ай бұрын
Vandag Goeie Vrydag 2024! Dankie Jesus!!! Dankie vir jou dure prys wat jy vir my betaal het! Ek is slegs uit genade gered! Dankie dat jy gesterf het sodat ek kan leef
@nicodelange
@nicodelange 5 күн бұрын
Vreeslik mooi amen 🙏 Jesus
@altavisagievanrooyen1740
@altavisagievanrooyen1740 4 жыл бұрын
Hierdie liedjie is by my man se begrafnis in Aug 1997 gespeel want dit wat sy gunsteling lied.
@pietervanniekerk6006
@pietervanniekerk6006 8 жыл бұрын
KONING JESUS FOREVER ⛪
@DieRooikat
@DieRooikat 7 жыл бұрын
KZbin moet n LikeX100 knoppie he vir die comment...
@edith2535
@edith2535 10 жыл бұрын
I miss Koos's amazing sermons.
@jacquesmeyer1122
@jacquesmeyer1122 2 жыл бұрын
Thank You Lord 🙏
@loukierealforever9588
@loukierealforever9588 Жыл бұрын
AMEN! Jesus is Koning!!!
@annettehofmeyr9324
@annettehofmeyr9324 9 жыл бұрын
Daar was 'n Houtkruis.... ~ Prophet
@HeinSmuts
@HeinSmuts 8 жыл бұрын
SHALOM YAHWEH ABBA EL-KADOSH. YESHUAH HA-MASHIACH. RUACH HA-KODESH. SHALOM ADONAI ELOHIM.
@corliabloch9113
@corliabloch9113 4 жыл бұрын
Pragtige lied. Geseende paasfees aan almal wat Jesus in hulle harte het.
@SusanLindeque-rg4qt
@SusanLindeque-rg4qt Ай бұрын
Dit is so mooi❤
@nathanielnats4373
@nathanielnats4373 5 жыл бұрын
Ek sien die liedtjie is in 2010 gepost of geupload en dit is nou 2019, en God se genade is net elke dag met my en die krag van gebed is ongelooflik. Inplaas om n klomp twak te youtube vandag het die Gees my gelei om die liedtjie te soek, ek het hule CD perongeluk verloor, maar my vrou kan nog onthou die dae toe ons begin vry het(ons is nou 11 jaar getroud) dat die CD in my kar was en die liedtjie altyd op repeat was, sy is Engels en het in die begin nie verstaan wat hulle sing nie maar met tyd het sy selfs die woorde ook geken. Dit is n kragtige song, en wys ons hoe kragtig ons Verlosser is. Ek wil bid in Jesus naam vir elkeen wat tans deur n moeilike tyd gaan dat U vertroosting oor hulle harte sal bring, want DAAR WAS N HOUT KRUIS, in die naam van Jesus bid ek dit AMEN
@miekej84
@miekej84 14 жыл бұрын
Een pracht lied. Heel erg mooi.
@yaa531
@yaa531 3 жыл бұрын
Wonderlike liedjie,preis die Here!!
@meppiedekock3321
@meppiedekock3321 11 жыл бұрын
Dit bly maar die mooiste weergawe. Baie dankie weereens om een te voel met jul musiek, want elkeen wat na jul luister kan hoor dis met gevoel. Dankie
@LourensGroenewald
@LourensGroenewald 6 жыл бұрын
Die Kruis is die sleutel tot die Hemelhuis...
@BoereViking
@BoereViking 6 ай бұрын
Hossanna in die hoogste Hemele!!
@tobyharper8521
@tobyharper8521 7 жыл бұрын
Wat n lied en deur die woorde van blydskap on the west ek dien n lewende God
@louisfourie7756
@louisfourie7756 8 ай бұрын
Baie dankie
@fcfc9028
@fcfc9028 6 жыл бұрын
Die graf is leeg dankie jesus
@inyathihandforgedblades7848
@inyathihandforgedblades7848 7 жыл бұрын
Amen almagtige Vader skepper van die hemel en die aarde Almagtige
@louisfourie7756
@louisfourie7756 8 ай бұрын
N paar van hulle liedjies was verban dink ek Baie mooi Afrikaans
@boetman5844
@boetman5844 7 жыл бұрын
AMEN
@RichardDinkelmann
@RichardDinkelmann 9 жыл бұрын
Hallelujah!
@Tommiebraune
@Tommiebraune 7 ай бұрын
Amen
@brendacarelsen7907
@brendacarelsen7907 5 жыл бұрын
Actually this was not the original version. The original version was produced by Trevor Sampson with a saxophone as the leading instrument. That version wasnt marketed and fell through the cracks. It was then that Prophet recorded this version, produced and arranged by Andre Groenewald which became an instant hit! And the rest..... is history. Interestingly, Prohet produced another version of Houtkruis with bagpipes which was extremely popular. This song is the song most widely recorded of any other Afrikaans Gospel songs. Artists such as Juanita du Plessis, Willie Joubert, Romanz, Jurie Els and more than 10 other artists recorded this song. The ultimate was when Scott Wesley Brown travelled to South Africa and recorded an English version of Houtkruis entitled “Can you hear the Echoes?” which was distributed all over the world and was included in the popular “Worship Leader Magazine” as part of new worship songs that they introduced to 20 000 worship leaders all over the world. Check Scott’s version out on KZbin.
@hardekoleboere486
@hardekoleboere486 6 жыл бұрын
Here, red my
@dereckgregan5491
@dereckgregan5491 5 жыл бұрын
Almal wie die Naam van die Here Jesus aanroep Sal gered word.
@barryjorrie
@barryjorrie 13 жыл бұрын
Ook my Redder en Verlosser - JESUS!
@letwinesamuriwo3271
@letwinesamuriwo3271 2 жыл бұрын
Oh yeah 🙏🏻
@DonovanSteyn
@DonovanSteyn 14 жыл бұрын
Gespeel op my neef se begrafnis. Dit is 'n diep lied. Dankie aan die skrywer.
@adelekruger895
@adelekruger895 5 жыл бұрын
....en so huil ek by die aanhoor van hierdie lied
@adwest68
@adwest68 5 жыл бұрын
Amen broeder
@colinjackson1514
@colinjackson1514 10 жыл бұрын
Dankie Vader!
@johanpansegrouw4306
@johanpansegrouw4306 8 жыл бұрын
Dankie Here! Kosbaar.
@kohlbrugge
@kohlbrugge 11 жыл бұрын
prachtig lied!
@pietervanzyl5044
@pietervanzyl5044 4 жыл бұрын
Dankie Jesus!!
@retirosierra
@retirosierra 5 жыл бұрын
Afrikaans is zo mooi, en dit lied nog meer.
@colaman1613
@colaman1613 10 жыл бұрын
Koos jy is gesalf om te sing. En daai dromme doen dit vir my
@aidadebruin4835
@aidadebruin4835 10 жыл бұрын
Hierdie vergawe van die Hout kruis is pragtig.
@pellerdmiller8020
@pellerdmiller8020 7 жыл бұрын
great! I did the song myself. Many years ago!.
@ceciliasaayman6244
@ceciliasaayman6244 3 жыл бұрын
DANKIE. KRAGTIG. Kaapstad
@francioushiggins2202
@francioushiggins2202 Жыл бұрын
Mens wil dit net oor en oor luister Die boodskap van die kruis dra nog steeds krag. Dit het nog nooit Sy krag verloor nie en dit sal ook nooit
@jeaneroux7794
@jeaneroux7794 6 жыл бұрын
Awesome liedjie
@NicoleneHollander
@NicoleneHollander 4 ай бұрын
Amen 🤍🙏🙏🙏😢😢
@ceciliasaayman6244
@ceciliasaayman6244 4 күн бұрын
Augustus 2024 Kaapstad❤
@florisslabber1758
@florisslabber1758 6 жыл бұрын
Fantasties. Ge korsten, Steve, Bok almal. Houtkruis. Kan nie almal noem. Dankie
@VanwykJermaine1984Alley
@VanwykJermaine1984Alley 6 ай бұрын
Ek hoop RIAAN DIRKSE hoor d lied
@engelasan
@engelasan 13 жыл бұрын
Dis is so 'n fantatie boodskap!!!n hoekom is dit so moielik om EERSTE jou fout te soek duh:........ asiete boodskap
@riaantait2151
@riaantait2151 2 жыл бұрын
Prys die Here vir die liedjie
@isaacsheldon8034
@isaacsheldon8034 3 жыл бұрын
Pragtige lied
@charlesbahm7778
@charlesbahm7778 4 жыл бұрын
Ja daar was 'n hout kruis en 'n redder aan 'n hout kruis vas geslaan maar toe ek dit hoor slaan ek ook my lewe vas aan dardie hout kruis. Nog nooit nie het ek terug ge kyk! Die Here is goed! Kom ons bly by hom!
@rossouwmalherbe757
@rossouwmalherbe757 9 жыл бұрын
SALOM!!!
@charlesahlers2987
@charlesahlers2987 2 жыл бұрын
Sier tier
@lourenspotgieter9093
@lourenspotgieter9093 8 жыл бұрын
HEMELS
@66496126
@66496126 7 жыл бұрын
Dit is nie Koos du Plessis wat hier sing nie.
@fothermucker6690
@fothermucker6690 7 жыл бұрын
dude, probeer assblief bybly by die res van ons. LEES.WAT.STAAN.NET.ONDER.DIE.VIDEO.GESKRYF. dis Koos van der Merwe van die band Prophet. drink nog n koffie dan sien jy dalk beter
@66496126
@66496126 7 жыл бұрын
Ek het 'n stelling gemaak. Ek weet nie wie of wat jy is nie. Ek wil ook vir die samestellers van die musiek op youtube se dat ek 'n groot dankbaarheid en waardering het vir wat julle doen. Moet asseblief nie hierdie antwoord afhaal nie. Ek sal nie vloek nie maar wil net hierdie ‘maggot’ antwoord op sy neerhalende aanmerkings. Jy: Hierdie is nie die platform vir iemand met ‘n vrot bek soos jy nie, jy bederf die musiek, seil liewer na ‘n ander media. Ek kan sien aan jou naam waartoe jy in staat is. Jy het seker op die nanny se rug grootgeword.
@fothermucker6690
@fothermucker6690 7 жыл бұрын
kalmeer barrie, jy gaan n aar bars. moenie die lewe so ernstig opneem nie. dis sleg vir jou gesondheid. het jou mammie jou nie geleer woede is van Satan nie? sien jy, nou het hy n lekker vastrapplek in jou hart gekry. mooi man !LOL
@66496126
@66496126 7 жыл бұрын
Weet jy, seuntjie, daar was baie peste wat ek in my lewe deurgemaak het en kon ek ook van meeste ontslae raak. Rotte en kokkerotte was egter ‘n probleem. Hulle sê ‘n kokkerot kan tot ‘n week sonder sy kop leef. Hy kan ook baie vinnig hardloop en sodoende kan hy kieme en bakterië vinnig versprei. Hy is baie lief vir alkohol en kan waarskynlik ‘n kernaanval oorleef. As jy dus met hulle sit kan jy in der waarheid nooit van hulle ontlae raak nie. Ek hoop ek sal van jou kan ontslae raak M*th**f****.
@fothermucker6690
@fothermucker6690 7 жыл бұрын
Ek weet nie wat jy rook om die snert en onsinnige gebrabbel wat jy hierbo kwytgeraak het, te kon uitdink nie maar ek stel voor jy kry beter kwaliteit rookgoed, duidelik tas die huidige strain van watter dwelm jy ookal gebruik, jou frontale breinlob negatief aan. en, nee, ek gaan nie eerste opgee nie, so, solank as wat jy kommentaar lewer op my kommentaar, gaan jy sit met my. buckle up, buttercup, and pack a lunchbox, it's going to be a while.
@morneoliphant935
@morneoliphant935 6 жыл бұрын
Amen
@charlesahlers2987
@charlesahlers2987 2 жыл бұрын
Sier tier
Steve Hofmeyr - Redgebed
3:03
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 1,6 МЛН
Steven Sterling - Aanbiddingslied
4:37
Steven Sterling
Рет қаралды 580 М.
Kids' Guide to Fire Safety: Essential Lessons #shorts
00:34
Fabiosa Animated
Рет қаралды 14 МЛН
Harley Quinn's desire to win!!!#Harley Quinn #joker
00:24
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 16 МЛН
ОБЯЗАТЕЛЬНО СОВЕРШАЙТЕ ДОБРО!❤❤❤
00:45
الذرة أنقذت حياتي🌽😱
00:27
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 14 МЛН
Romanz - Houtkruis
4:48
RomanzOfficial
Рет қаралды 507 М.
Dankbaar en Tevrede deur Prophet
4:17
Prophet TV
Рет қаралды 79 М.
The Echoes of the Cross
4:34
Piet Smit
Рет қаралды 217 М.
PROPHET - "Ma"
7:17
ORCANSU
Рет қаралды 13 М.
Jan de Wet - Hierdie Kind
5:18
Mike Howell - Ou Afrikaanse Liedjies
Рет қаралды 35 М.
Hoe Groot is U
5:28
Brettian Productions
Рет қаралды 260 М.
Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig
5:07
Onbeskaamd
Рет қаралды 2,5 МЛН
Meer en meer soos Jesus
3:37
RecipePage
Рет қаралды 225 М.
Kids' Guide to Fire Safety: Essential Lessons #shorts
00:34
Fabiosa Animated
Рет қаралды 14 МЛН