As an indian, the more I look and search about Steve Hofmeyr the more I realize he is a good guy. He is NOT against blacks he is just against violent black supremacy.
@FedoraNation3 жыл бұрын
Thank you!!!
@ObelixBarbatus3 жыл бұрын
Precisely! But because of a propensity tp stereotype, most of Steve's critics are guilty of labelling him because it is so easy to fo. After all, honesty mostly attracts violent criticism in our country.
@laraspijker38203 жыл бұрын
In India they teach kids in their study books that the blacker you are decides how bad you are, right?
@ObelixBarbatus3 жыл бұрын
@@laraspijker3820 Let me fix that sentence: In India they teach kids in their study books, erroneously, that the blacker you are decides how bad you are... which is stereotypically wrong.
@laraspijker38203 жыл бұрын
@@ObelixBarbatus Oh okay yea sorry my english isnt perfect, I’m dutch
@suzettemeyer35232 жыл бұрын
Dánkie, Steve... Bly bý Hom.. Hy ís meer as die moeite werd, soveel meer.. ❤️
@lynettebatchelor25072 ай бұрын
So trots op jou Steve! Jyt nooit gaan le nie want as jy Jesus het jy alles, mense maak nie saak nie. Eks al n bewonderaar vandat ek jonk is, het tot saam met jou op die verhoog gedans...was toe nog mooi en jonk. Jy bly een van my gunsteling sangers en ek stem saam met jou views! Ekt ook n seun wat mooi sing! As jy dalk ooit iets aanbied v opkomende sangers......
@Henkie86 Жыл бұрын
Mooi, mooi, mooi. Jou talent en intelligensie is nimmereindigend!!!
@ceceliaross6090 Жыл бұрын
steve...a true God fearing man. you have standards values and morals. God bless you.
@gamingwiththedemonslayer4 ай бұрын
Please you cannot use God and this person in the same sentence. That's blasphemy and a lie. A person who said black people were responsible for apartheid and say things about animals and gay people is not a God fearing person but a hateful individual that needs to be chased out of our beautiful country. His a disgrace to me and other white people, and if you think he is standing for you then your just as delusional as him. He only stand for his bank account
@melodytitus65703 жыл бұрын
Thank you Jesus for giving these people talents their music and lyrics help us express our heart's desire.
@gamingwiththedemonslayer4 ай бұрын
God doesn't give us shit music like this. Is kak rightwing music
@verchip83 жыл бұрын
Die mooiste geloofsbelydenis. Steve, jy verstaan Genade.
@adenngo99162 жыл бұрын
Didn't understand the lyrics but I enjoy listening to your voice .. Love from Northeast India
@mixhael6609 Жыл бұрын
Oh Lord we see the signs We are so lost here Our tracks leads over dunes Our feet last but our hearts burn like fire I stand with Your soldiers But we're going in circles here You know our coordinates Come and take me if you think my time is here I have a small prayer to a big address I have Jonah 2:4-6 I have a saving prayer, is that all I need? I have an access card to Your royal house, tied to the foot of Your Son's cross I have a saving prayer, is that all I need? Because that's all I have left I am over weight because of sin And found to be too light tonight I offer You all my wounds That grace is all I still understand I stand with Your soldiers But we're going in circles here You know our coordinates Come and take me if you think my time is here I have a small prayer to a big address I have Jonah 2:4-6 I have a saving prayer, is that all I need? I have an access card to Your royal house, tied to the foot of Your Son's cross I have a saving prayer, is that all I need? Because that's all I have left That's all I have left here I have a saving prayer tonight
@SteveHofmeyrTV9 ай бұрын
Many listeners asked what it means in English. Here then, loosely translated: Redemption Prayer Acknowledge, God, our signals We've never been this lost Still wandering through these deserts Our feet endure but our hearts are now on fire I stand by all Your soldiers But we march in circles here You know all my coordinates. Come fetch me then if you think my time has come I have this little prayer to a Large Address I have Jonah 2 verse 4-6 And a Redemption prayer Is it all that I shall need? I have an access card To Your Royal Home Which I found at the Cross at the feet of Thy Son And a Redemption prayer Is this all that I shall need Because it's all that I have left I'm over-weight with sin But weighed and found too light I offer Thee my wounds Because Grace is all I've ever known
@pettrastrydom11298 ай бұрын
Steve jou amazingness ken geen perke. Wat jy hier gedoen het is niks minder as awesome nie. Dankie dat jy aan ie mense dink. Nou kan hulle ook verstaan wat jy sê terwyl hulle meegesleur word deur jou pragtige stem. God seën jou in alles wat jy aapak.
@fullgospelchurchdelarey76193 жыл бұрын
I salute this man...
@eisbeinGermany Жыл бұрын
he is a very good singer, Glad to see someone of the Full Gospel church in South Africa ,,, i grew up in Welkom Full Gospel church
@rinabellingham30774 жыл бұрын
Die beste van die bestes! Stunnig song! Dankie Steve! 🤗😘🙏🙏
@rinabellingham30773 жыл бұрын
I
@wenchelillegjerdet4480 Жыл бұрын
Beutifull language,voice,Song. Love from Norway.❤
@johanhansen77524 ай бұрын
Hi my farther is from Norway ! Je elske dei ! I grew up in South Africa . We are proudly servants of the Allmighty God ! That is what Steve is singing about . God bless you !
@wenchelillegjerdet4480Ай бұрын
Thank you for your comment. God bless you to.
@sonjalackenbucher56433 жыл бұрын
Ek is duits en al vir jaare mal oor Steve se unieke rasper stem - wereldwyd die beste - en bewonder sy groot talent om sulke uitstekende liedjies te skryf, maar hierdie Redgebed het my helemaal stomgeslaan. Ek is so diep aangeraak daardeur en dankbaar! Trane van blydskap om Steve so mooi nederig te sien! "Sola Gracia, Sola Scriptura, Sola Christus!" (Martin Luther). Steve jy is beslis wereldklas!!!
@eisbeinGermany Жыл бұрын
yes he is of the worlds best singers
@buksboucher23816 жыл бұрын
Die eerste keer toe ek die lied gehoor het, het ek besef ekt my redgebed begin verloor. Dankie Steve ekt my lus trug gekry vir die lewe en my redgebed is sterker as ooit. Hou koers vriend.
@wayneoosthuizen67406 жыл бұрын
Steel away
@jacques5259 Жыл бұрын
Die lied het vannaand my lewe gered... God is groot en almagtig!
@hildagardegreen6984 жыл бұрын
Steve this is the most beautiful song I have ever heard
@pieterstanton45664 жыл бұрын
Steve!!! Ek het nie woorde nie!!! Dit is Amazing!!!❤️⭐️🙏🏻
@PeteKlimek4 жыл бұрын
Such amazing production.
@jovanniekerk89365 жыл бұрын
Die lied laat my snik. Ons gróótste krisis; sonde! Ons enigste troos; Christus. DANKIE!
@saffasaffa50845 жыл бұрын
So waar Jo.
@buffalovalley55866 жыл бұрын
Steve, n ongelooflike lied. Jy het by ver die beste stem in die bedryf. Ook, dankie dat jy die guts het om vir jou volk op te staan, daar is bitter min soos jy. Dankie
@saffasaffa50845 жыл бұрын
God bless Steve. Our God reigns!
@truth-Hurts3754 жыл бұрын
Opgestaan HET !! Daars min van hulle wat die vasbyt het om end uit te gaan..
@francoisjohannes3648 Жыл бұрын
AMEN!!!!!!!!!!
@eisbeinGermany Жыл бұрын
i think hes one of the best singers world wide, he sings Neil Diamond songs and let one think its Neil singing them
@GenaEnSamIAm5 жыл бұрын
Lyk die ou oor n duisend. Ek is 31 jaar oud. My vriende spot met hom maar hulle het geen idee wat hy werklik vir wit Afrikaanse mense doen nie. Baie dankie vir dit wat jy op offer Steve. Yster jy!
@arnoldvanrensburg98035 жыл бұрын
Baie mooi lied! Jesus is on redding. Hy sal ons dra AS ons terug draai na Hom!
@truth-Hurts3753 жыл бұрын
Hoekom praat julle die heeltyd van ...ONS ??? Geloof is n persoonlike ding.En lees maar die comments...kry jou hart reg en vergeet vir die oomblik van die res...as jy dit gedoen het...sal weet wat om te doen.
@arnoldvanrensburg98033 жыл бұрын
@@truth-Hurts375 waar val jy nou uit die bus uit. "...ransom for many (ons). En wat laat jou dink geloof is n persoonlike ding... dan sou daar geen predikante gewees het nie want dis mos persoonlik.
@sion16773 жыл бұрын
Nee, dit is "ons' die wat broeders en susters in Christus is. Geloof is glad nie 'n persoonlike ding, 'ons' getuig dan juis van ons geloof in Jesus Christus. Vir die wêreld is geloof dalk persoonlik maar nie vir die ware Christene. Ons God is vir ONS en nie teen ons, Ons is bruid van Christus, ons is die Kerk van Christus, in die geloof in Jesus Christus is daar geen verwysing na persoonlike behalwe 'n persoonlike verhouding (bedoelende jy moet Hom persoonlik bely en persoonlik tot Hom bid)
@martinvrey10306 жыл бұрын
Soos altyd diep woorde...'n mens kan maar luister as die man sing...
@sirroche46395 жыл бұрын
net mooi,het my terug geneem na jesus
@ruannel13516 жыл бұрын
Loshande die mooiste liedjie in afrikaans 💪🏼
@estellplatt414928 күн бұрын
I am a big fan since I was a young girl. I love his warrior spirit.❤
@juzildavos71196 жыл бұрын
Dis baie mooi Steve was by jou show in potchefstoom wat n wonderlike man !! Mooiste lied ooit. Hou asseblief soo aan !
@anandanelson45636 жыл бұрын
Hene Steve maar dis pragtig man!dis so mooi man JY sal nie glo hoe hierdie lied van JOU my pad weer terug keer na God toe '...JY sing waarlik met hart en siel vir ons mense. ..Dankie man genuine thanks!maak asb gebede liedere aan God
@silenceone56972 жыл бұрын
As jy huil soos n baba terwyl jy die Liedjie luister moet jy weet jy was op die verkere pad. Dankie Oom Steve.
@DD-ll6uw3 жыл бұрын
So trots om Afrikaans te wees wanneer ek na jou luister. Dankie vir wie jy is.
@faniekotze29642 жыл бұрын
Ek het n paar aardse strooihalms waarna ek gryp as my gemoed in die stof is en hierdie is een daarvan. Die song beteken vir my so baie in moeilike tye; dankie Steve!
@RottenFrog8 ай бұрын
As a German I like the songs of Steve Hofmeyr. 👍 Ons verlosser in hierdie slegte tye! 🙏
@renevanstaden69823 жыл бұрын
Steve, jy bly die beste! This is só stunning!🙏
@louisepetzer43103 жыл бұрын
Wonderbaarlik mooi en eerlik uit jou hart Steve! Ai, Steve!
@jacquesdutoit86464 жыл бұрын
Jy Klip.......Steve jy maak my trots om n afrikaner te wees. luister al jou songs van "agter elke man" se tyd af op tv toe was ek nog jonk. Jy bly vir my die sanger wat afrikaanse songs gesing het en dit trots gedoen het om ons taal te behou, en almal wat nou afrikaans sing volg jou voorbeeld. Dit is jou ligende, dankie daarvoor.
@museworx60663 жыл бұрын
DIE Kruis is wat ons ons lewe opbou! VIVA Steve
@melodytitus65703 жыл бұрын
This sing is a must share. Happy Sabbath all. Lavish today in the words of this song; after all its the Sabbath day that the Lord had put aside for man to worship and admire his Creator
@mariomckenzie38382 жыл бұрын
Ek besef dat al hoemeer mense begin om die sabat te heilig. Ons as gesin het dit ook eers onlans begin hou
@jacky2580793 жыл бұрын
my verloofde is ook Hofmeyer en hy is trots afrikaans en staan saam met als wat steve se wat daar is geen lieg,soos wat in die land aangaan
@melodytitus65703 жыл бұрын
I read about Joshua that never before neither after in this lifetime has the Lord hearkened to the voice of a man that told the sun to stand still. And it was so...in my opinion there will never be a person after, that will be able to sing this song like Steve.
@martinbrits62134 жыл бұрын
Brilliant song ... daar is niks wat ons het om te bied nie... behalwe om Hom as Verlosser te aanvaar en in gehoorsaamheid te volg..
@johandeklerk78724 жыл бұрын
Steve, n mooi lied met n sterk boodskap. Jy is iemand waarnatoe ek kan opkyk, jy staan op vir ons Volk, ons Taal en ons Godsdiens. Hou so aan, ek staan saam met jou. Wees sterk en hou so aan.
@Juiced101115 жыл бұрын
Hier is die rede hoekom die duiwel vir Steve oral probeer stil maak. Hy het die vermoee om ons as n nasie met sy stem en musiek bymekaar te bring en sterk te maak teen die aanslag.
@LizaVDB14 жыл бұрын
Wow, baie mooi, dankie Steve vir die mooi "song" Redgebed.
@christovanhuyssteen36753 жыл бұрын
Ek kan net se amen ons God is groot en ons Kan altyd op kyk na ons Hemel se Vader mooi lied steve🙌👏
@lizettezyl46755 жыл бұрын
Steve is so bly jy gebruik jou talent om God te eer ek is bly jy besef waar jou talent vandaan kom mag die Here ons almal vandag genadig wees in ons sonder en ons ons afhanklikheid van die Koning erken ons weet daar le pad vir jou voor mag jy genade en braaf wees om te doen waarvoor jy bestem is.. hoe braaf moes Jesus gewees het toe hulle hom gelei na die kruis laat ons almal wat Jesus lief het ook braaf wees dis al hoop wat ons het binnekort gaan ons moet braaf wees... God met ons.
@lydiadupreez90842 жыл бұрын
Steve dis ons almal se geloofsbelydenis. Dq 🙌
@shaneengelberts1205 жыл бұрын
Kom lei vir one Steve. One sal antwoord op u roepstem. Ons land benodig n leier,n Godvreesende een.. Eendrag maak mag.
@ritalourens29712 жыл бұрын
Die beste lied wat ek nog ooit gehoor het ek kan nie ophou om te luister en saam te sing. Dankie Steve.
@martiesteenkamp96135 жыл бұрын
Dankie vir die lied. Dit het my die afgelope jaar deur gebring deur 'n moeilike tyd.
@christinamyburgh884611 ай бұрын
So 'n pragtige gebed. Steve, ons mis jou hier in Gqeberha (PE). Jy bly in ons harte. Sien daarna uit om jou weer op die verhoog te sien.
@stefniehatzimichael209 Жыл бұрын
Pragtig Meer Gospel songs!!
@dirkjansevanrensburg41024 жыл бұрын
N lied wat die vlam van hoop en geloof sal laat bly brand in tye van soveel uitdagings nie net hier in Suid Afrika maar ook wêreld wyd. Dankie God en @SteveHofmeyer
@machielrentmeester48824 жыл бұрын
Al wat ek kan Se^ is wow! Prys die Here! Steve hierdie is waaragtig van jou beste kunswerke. Ek is net jammer ek is twee jaar laat. :) Annyways; baie respekte en seenwense.
@SuperSpiderman19794 жыл бұрын
Steve - hoe lyk dit met n song vie ons mense ? Die woorde/liedtjie het baie mense gehelp. Wat van n nuwe song.. vir Nou.. Nou dat ons moet saam staan en opstaan ? Dankie vir wat jy staan !!! God bless
@gezinauys4 жыл бұрын
Wat 'n pragtige lied! Dankie, Steve. ♥
@sharonozinga84922 жыл бұрын
Great song wonder ful singer
@arno73032 жыл бұрын
So mooi, mag die Here jou Seun en hou Steve, in Jesus se naam.
@thysbotes47293 жыл бұрын
Dankie Jesus Steve Jesus het jou geseend met n great stem ou maat
@stephanievanderwesthuizen40104 жыл бұрын
My redgebed is dat God ons almal sal bewaar gedurende hierdie beproewingstyd. Die antichris is los voor en wil God se kinders vat. God is almagtig. net Hy kan ons red.Dankie Steeve vir `n pragtige lied.
@corrievanvelt2361 Жыл бұрын
mooi lied goed gezongen kan het redelijk goed volgen ben een Nederlander bedankt Steve Hofmeyr❤🎼🎵🎶❤
@gfsteytler53834 жыл бұрын
Steve thank you friend!!
@toomuchsavage69175 жыл бұрын
EK sal altyd met Steve staan, want hy gee my en my familie hoop dat daar nog n goeie toekoms vir ons mense is
@jessicacameleon98124 жыл бұрын
Dankie Here Vir mense soos Steve.♥️
@mary-annebornman536 Жыл бұрын
Dit is wondering lied en jy het n awesome stem. Dankie vir al jou mooi videos en liedjies Sterkte en n Geseende Jaar 2023 vir jou, families en almal wat help met die videos ens.
@eisbeinGermany Жыл бұрын
yes he has a very good voice,i still say he is of the world best singers
@corriedewet56585 жыл бұрын
Genade Steve. Wat an Amazing song. En soos altyd, jy mag maar sing. Ek het die song nou al seker 10 keer geluister. Well done!
@isabelemslie25474 жыл бұрын
Wow Steve we need this jy het my hart week gemaak met die red gebed lief jou mooi loop
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Het hierdie lied vandag so baie nodig in hierdie moeilike tye, regtig n pragtige lied in onsekere tye.....
@natvisser5 жыл бұрын
Ongelooflike lied, Steve met net so 'n mooi video !!! Mag die Here met jou en ons wees.
@christynebisschoff17364 жыл бұрын
Amen!!! Wonderlike lied en so waar💐
@anelventer5 жыл бұрын
Beautiful!!!! Jou musiek so n seen in my lewe Steve!!!
@elizeoosthuizen1875 Жыл бұрын
Steve dankie. So uit jou hart met die pen geskryf.
@hardynelson30017 ай бұрын
even i dont understand a single word. but i just love the song and i know there is a very very deep meaning behind. fr. North East India
@Formed1235 жыл бұрын
thank you steve
@djkieries756622 күн бұрын
amzing broer..Namibia
@francoisvantonder45864 жыл бұрын
Dankie dat jy dit wat ons voel kan oor sit in musiek,, God seen jou
@heilastander52725 жыл бұрын
Hoendervleis eerlik. Mal daaroor. Steve dankie.
@estellplatt414919 күн бұрын
Mag God jou altyd bewaar.❤
@Superrandomz768 Жыл бұрын
Wow.....baie awesome lietjie! 🙏🏽🙏🏽
@reinhardtvdkuip4 жыл бұрын
Hi Steve ons luister hier in Engeland na die mooi liedjie en wil net se dankie vir jou mooi woorde en hoop!
@PerskatZ Жыл бұрын
Die liedjie en video Steve raak 'n mens se hart. 💜 😓So mooi die woorde. 🤗
@eisbeinGermany Жыл бұрын
i still say he's of the world's best singers, if he only sang English songs he would be world-renowned
@GodWillIncreaseNitzborn3 жыл бұрын
Man maar oom steve is geseënd! Die Here het jou gebless man. Sing tot eer van Sy naam!
@sinnersavedbygracethrufait89335 жыл бұрын
Go Steve!!
@suzannapurcell18584 жыл бұрын
Dankie Steve, so mooi...
@johanmeyer8577 Жыл бұрын
Net wat ek nodig gehad het vanoggend. Stunning song.
@vitaforce12 жыл бұрын
amazing song ..... Mooi Steve jy disappoint nooit nie
@collinraynoldblaauw52524 ай бұрын
gods redgebed,is all wavoor os lewe,en nog lewe...
@letlovelead64904 жыл бұрын
wow beautiful 🙌
@annatjiepeschel52286 ай бұрын
Wat 'n fantastiese lied en pragtig gesing. 👏👏
@wareidav Жыл бұрын
Stunning song
@eileenreeder24145 жыл бұрын
Soooo stunning. Kan nie help nie maar elke keer wat ek die lied luister huil ek snot en trane
@karinmyburgh44938 ай бұрын
Een v my gunsteling songs ooit!
@albertdekker89994 жыл бұрын
Steve, in hierdie tyd waar ons in SA moet deur gaan dink ek hierdie is die regte song om na te luister.
@petrupietersen61164 жыл бұрын
Albert Dekker, ek stem hier 100% volkome saam.
@cobusprinsloo5 жыл бұрын
Wow, diep hierdeur geraak!
@albertdekker89994 жыл бұрын
Een van Steve se beste songs
@chriskoekemoer6 жыл бұрын
Wow Steve! Hou so aan boet.
@melodytitus65703 жыл бұрын
We need to sharpen our Swords; which is the Word of God, and get ready for the battle, which is within
@dianageldenhuys42994 жыл бұрын
Jou liedjies se woorde vat aan my hart
@lombro12625 жыл бұрын
Ag Here sien ons seine Ons is só verlore hier Ons spôre dwaal deur duine Ons voete hou maar ons harte brand soos vuur Ek staan by U soldate Maar ons loop in sirkels hier U ken ons koördinate Kom haal my dan as U dink my tyd is hier Ek het 'n klein gebed na 'n groot adres Ek het Jona twee vers vier tot ses Ek het 'n red gebed, is dit al wat ek moet hê? Ek het 'n instap kaart na U konings huis, gebind aan die voet van U Seun se kruis Ek het 'n red gebed, is dit al wat ek moet hê? Want dis al wat ek nog het Ek is oor gewig aan sonde En te lig gevind vanaand Ek bied U al my wonde Dat genade ál is wat ek nog verstaan Ek staan by U soldate Maar ons loop in sirkels hier U ken ons koördinate Kom haal my dan as U dink my tyd is hier Ek het 'n klein gebed na 'n groot adres Ek het Jona twee vers vier tot ses Ek het 'n red gebed, is dit al wat ek moet hê? Ek het 'n instap kaart na U konings huis, gebind aan die voet van U Seun se kruis Ek het 'n red gebed, is dit al wat ek moet hê? Want dis al wat ek nog het Dis al wat ek nog hier het Ek het 'n red gebed Vanaand
@samanthaschoeman771 Жыл бұрын
Just WOW!!!!
@js-wy6vd5 жыл бұрын
Steve, jy gee ons volk weer hoop. Jy laat ons weer op kyk, op kyk na ons enigste ware ridder op n wit perd. Jesus Christus is met ons, ons moet net vasbyt.
@thyspotgieter39984 жыл бұрын
Hoef n krùs te sleep nie geloof maak alles obs sal weer opstaan
@cariengomes70823 жыл бұрын
..... AWESOME en Diep, DANKI Boeta... 😍🙏🥰
@marthiemeyer81223 жыл бұрын
Baie mooi Steve wardeer.
@gerhardvanderwesthuizen12384 жыл бұрын
'n Klein gebed....' n Red gebed... Al wat ek nog het... Al wat nodig is!