America just got out of the prosperity gospel phase...No, apologies...No, we were wrong for allowing this to go on. And here's the right to look at the word. I was some what raised as a child in this belief (PTL) and others. So I can understand another country having this same reference of belief
@baarki15 күн бұрын
En die belangrikste aspek word nie eens bespreek nie. Mag 'n baba gedoop word? En verkies die Here sy babas onderdompel of besprinkel?
@poortwagter922614 күн бұрын
Ag, hier gaan ons alweer... Vra dan ook: Hoe diep moet die water wees vir onderdompeling? Hoeveel druppeltjies is genoeg vir besprenkeling?
@baarki14 күн бұрын
Uiters belangrike vrae. Mense dink daar staan in die Bybel geskryf "Besprinkel julle babas en noem dit doop", wel, dit doen nie.