Baie dankie Stephan jy het absoluut net n ongelooflike mooi manier om ons te leer. Baie dankie
@louisesparks86269 ай бұрын
Môre Stefan, Jou woorde dat Jesus die dissipels soos lammertjies onder die wolwe ingestuur het, het my laat wonder, wat die wolwe op Noag se Ark geëet het?
@louisesparks86269 ай бұрын
Stefan, kan u asb vir my teksverse gee wat ek kan bestudeer, baie dankie by voorbaat.. 🙏
@LilyvanDeventer9 ай бұрын
Baie dankie vir die mooi boodskap Stephan! Jy is n gebore predikant! (Soos ons oumense sê!)
@annetjieprinsloo83019 ай бұрын
Baie dankie weereens vir so 'n pragtige boodskap. Ek gaan vrede skep met 'n glimlag. ❤
@rinamarx57429 ай бұрын
Dankie vir die boodskap.
@apretorius82319 ай бұрын
Dankie vir die mooi boodskap
@smileyvz9 ай бұрын
Dankie! 😂🤣😂
@annatjievisagie76979 ай бұрын
Boodskap so kosbaar. Ons het so nodig om te lag.
@alananngill17649 ай бұрын
Sjoe!!!! DANKIE! DANKIE!! DANKIE!!! 🕊🌷🌟🎶🤗🎶🌟🌷🕊 Wat 'n LEWENSKRAGTEVOLLE BOODSKAP ... Soos U eendag gesê het .... 'LAAT LOF ONTPLOF' 🎶🌟🌷🌟🎶 ... met HART-DIEP LAG 🌸🤗🌸 Mag Ons VADER U ryklik SEËN met U 'refreshing' INSIGTE van Die WAARHEID van Die KARAKTER van Ons SKEPPER-VADER !!! 🤝🤗🤝