Baie dankie Here Jesus dat ek vanaand die voorreg het om hierdie boodskap van U kan hoor. Dankie Stephan vir hierdie kosbare boodskap seën vir almal wat luister. ❤
@Esther-e8f8 ай бұрын
Goeie naand uit Pretoria
@lizhorn13108 ай бұрын
Dankie Vader dat U heiligheid ñ wonderlike werklikheid is, ek aanbid U my God 🙏
@philippusretief37628 ай бұрын
Dankie Stephan snaaks my naam se jy phil . Pitkos samesyn in Sy teenwoordigheid . Ek skep moed . Dankie .
@estelleloubser32838 ай бұрын
Baie dankie vir die woord wat soveel waardevolle woorde bevat. God seën ekerk Dis is vir my 'n wonderlike aanvulling tot my eie kerk, is só dankbaar dat ek enige tyd kan luister na die Woord. Mag ekerk van krag tot krag gaan!
@johansnyman53698 ай бұрын
Dankie vir vandag se saam reis en die leersame boodskap. Seenwense van McAllen Texas.
@annatjievisagie76978 ай бұрын
Heiligheid ontsag en vrees vir onse Here minder praat en meer luister. Dankie vir die kosbare boodskap
@apretorius82318 ай бұрын
Dankie vir die boodskap
@sallyvanheerden17828 ай бұрын
Dankie Here dat Stefan vir ons hierdie woord kon bring help ons dit elke dag na te streef want U IS DIE GOD VAN HEMEL EN AARDE
@barbaraheath55958 ай бұрын
Dankie Dr Stephan vir vandag se boodskap. Seënwense
@lucillevisser61898 ай бұрын
Dankie Here vir die boodskap
@danietheart23338 ай бұрын
Here, dankie vir die vooreg om hierdie boodskappe te hoor, gee dat ons nie net hoorders te wees nie, maar kragdadige getuies van u grootheid en heiligheid. U is die Almagtige, Heilige God en Vader van ons Here Jesus.