Dankie Rooies vir elke boodskap God gebruik Jou so wonderlik ons almal het sonde gedoen maar as jy God aan Neem en jy bely Jou sonde vergewe God Jou en dink nooit weer daaraan nie dankie vir wat jy vir God doen mag Hy nog meer en meer seen
@RichyVdMerwe7 ай бұрын
Dagse Pastoor Rooies wanner kom u weer Wes Kaap se kant toe.... DANKIE....
@sofTUBE17 ай бұрын
U sal Rooies direk moet kontak by 082 789 9550 of sy facebook page moet dophou om meer inligting rakende uitreike te kry. God seën
@waynelabuschagne99923 жыл бұрын
Die absolute arogansie wat jy het om op sosiale media openlik te herken dat j gelieg het onder eed in n hof oor n persoon wat j geskiet het en vry gespreek is daarvan en dan vir mense te se rook en drink is van die duiwel .Jy praat oor eerlikheid ek verwag jy moet dit aan oowerhede raporteer dat jy gelieg het oor n persoon wat jy geskiet het laat die reg uitgedien word op jo en vergoeding aan die familie nie jo kamstige vergifnis nie .
@wisdomchangesthings18093 жыл бұрын
Hy is Nie net arrogant Nie maar n valse profeet wat die WOORD verdraai Soos dit hom pas.Ek stem Saam met jou die regte manier van berou en skuld erkenning laat die gereg geskied Soos dit van dag een af Moes gewees het hy Moet homself Gaan oorgee! Om in die Hof te lieg en dit Onder eed is n gruwel voor Vader.
@jean-heinvangreunen30483 жыл бұрын
What is arrogant is this life is to think we are God. There is one on the Throne of Judgement Christ Jesus. None of us can judge anyone no one we are all sinners in need of Jesus. If God could use the apostle Paulus who was a murderer and persecuted the saints. He that is God of possibilities can use this man as it pleases him. For he is our Holy Father in Heaven let him judge and let him use who he wants. Amen
@wisdomchangesthings18093 жыл бұрын
@@jean-heinvangreunen3048 Please do not compare great apostle Paul with this false teacher!Paul teached the true Gospel of Yeshua!It seems like you don't know much about the history of Paul?Can you please inform us Who was Paul and everything about him?also what he teached about false prophets?Rooies preached in one of his videos that if a person break the law and give his life to Christ he must give himself over to the Authorities that is the right thing to do!Wow!
@waynelabuschagne99923 жыл бұрын
@@jean-heinvangreunen3048 You are way off the point but i did anticepate such a reply from Rooies the false prophets followers and SOF supporters you cant have a logical argument instead you qoute bible versus in your own way .If you think this circus is Gods will you are mistaken and delusional
@wisdomchangesthings18093 жыл бұрын
@@waynelabuschagne9992 You mentioned Paul,right?Who was Paul and what did he teach about false prophets?
@margariethaisabellalubbe67752 жыл бұрын
Dit is soos om n swaar sak met klippe om jou nek te dra met n swaar klippe met elke sonde se naam op elke klip. Haal die klippe een vir een uit en bely elke sonde. Dit maak die sak baie ligter om vrugte te dra.