Рет қаралды 250
Ware Woerie Gees.
Die video wys die gees van Hoërskool Centurion tydens die INTERHOËR 2024. Dankie aan ShotNTime vir julle ongelooflike werk, kontak hulle gerus by shotntime@gmail.com.
Aan al die leerders, onderwysers, afrigters en ouers, baie dankie vir julle gees.
#hsc #interhoër #gees #atletiek