Is die Vlieënde Mat suiwer FANTASIE, of is dit op FEITE gebaseer?

  Рет қаралды 98

Basie van Heerden

Basie van Heerden

Күн бұрын

Sedert die antieke tye het die idee van die towertapyt in die mens se psige vasgeskop en ‘n blywende simbool in die kunste en literatuur geword. Dink maar aan Disney se animasiefilm “Aladdin” waar die hoofkarakter en sy maats vele avonture op die vlieënde mat beleef.
MUSIEK
Zapslpat - in-search-of-asia
Zapsplat - road_to_ankara
SKAKELS
www.ancient-or...
arsinruggaller...
www.onvertical...

Пікірлер: 5
@adrismit6084
@adrismit6084 6 ай бұрын
Salomo of Saul? In die Bybel was dit Saul wie die heks van Endor geraadpleeg het?
@basievanheerden
@basievanheerden 6 ай бұрын
Baie dankie dat jy my op hierdie growwe fout gewys het Adri. Ek sal die video moet onttrek en regmaak. Nés ek dink ek weet als...
@basievanheerden
@basievanheerden 6 ай бұрын
Ek het inderdaad 'n growwe FOUT begaan! Dit was nie Salomo wat die Heks van Ender besoek het nie, maar wel SAUL. Baie dankie Adri Smit dat jy die fout uitgewys het.
@adrismit6084
@adrismit6084 6 ай бұрын
@@basievanheerden 😅 Dit gebeur in die beste van families!😂
@basievanheerden
@basievanheerden 6 ай бұрын
Dankie!
Afrikaanse Alfabet MEDEKLINKERS (t, g, s, f) | Leer lees met speletjies | LEESPROGRAM 5/40
24:04
PME (Opvoedkundige Kindervideo's)
Рет қаралды 8 М.
StormBranders - ‘n Romantiese MEERMIN verhaal - Fiksie
17:08
Basie van Heerden
Рет қаралды 57
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12
Worst flight ever
00:55
Adam W
Рет қаралды 38 МЛН
Drome, Nagmerries, en Slaapverlamming
5:25
Basie van Heerden
Рет қаралды 106
Die belangrikheid van gebed | Dr. Isak Burger
4:47
Voelgoed TV
Рет қаралды 17 М.
Die SPOOK van die warmwaterbron by Nishiyama Onsen Keiunkan
2:46
Basie van Heerden
Рет қаралды 130
My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018
59:41
MAGNUS DIE MUIS SPEURDER   Tannie Richelle lees Afrikaanse Kinderstories
9:26
Afrikaanse Kinderstories
Рет қаралды 5 М.
Marie Antoinette se SPOOK? - Die SPOKE van Petit Trianon
5:46
Basie van Heerden
Рет қаралды 213
Ryk de Villiers gesels oor Vakansie en Visvang
3:04
Basie van Heerden
Рет қаралды 67
Antoinette Pienaar & Philip de Vos - op die Wasgoedlyn
3:21
Riku Lätti
Рет қаралды 10 М.
Storie 11 tot 20 - Lekker luisterstories | Afrikaanse luister sprokies | storie verhale vir kinders
49:34
Sprokieland-Kinderstories - Rodeen Visser-Ludick
Рет қаралды 13 М.
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12