Ons HOL AARDE - Feit of Fiksie?
5:49
Mariska se spoke
3:40
2 ай бұрын
Die HEKSEJAG in Triora
3:14
4 ай бұрын
Die LAASTE PRINSES van Hawaii
4:33
Interessante feite oor wynbottels
5:43
Die DREKMELK-skandaal
4:45
9 ай бұрын
Opstokers en Beterweters
9:11
11 ай бұрын
Dr. Gert - Verhoudings
20:14
Жыл бұрын
Die SNOEKERSPELER
7:42
Жыл бұрын
Basie se YT-kanaal
1:04
Жыл бұрын
Пікірлер
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 3 күн бұрын
Dankie baie waardeer uit my hart 🏵️🌸💕
@basievanheerden
@basievanheerden 3 күн бұрын
Net 'n plesier
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 4 күн бұрын
Sad 😭😭 dankie baie
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 5 күн бұрын
Creepy chills 💔💔💔💔 dankie baie mooi dag verder vir jou
@basievanheerden
@basievanheerden 5 күн бұрын
Dankie!
@adrismit6084
@adrismit6084 6 күн бұрын
Sjoe, ja, dis slegs as SA vir sulke redes op die map geplaas word...
@basievanheerden
@basievanheerden 6 күн бұрын
Dit IS jammer
@EstelleBoy-sc2jm
@EstelleBoy-sc2jm 9 күн бұрын
In 1931 my Dad playing soccer saw her in court.
@EstelleBoy-sc2jm
@EstelleBoy-sc2jm 9 күн бұрын
She also lived in Kimberley was married to Springbok rugby player Syd.
@basievanheerden
@basievanheerden 7 күн бұрын
True, thanks.
@hennies9509
@hennies9509 9 күн бұрын
My Oupa was deur weerlig raakgeslaan terwyl hy geploeg het. Hy was vir 'n week op sy rug en het stadig beter geraak volgens sy dogter, natuurlik my tannie wat my so 'n tyd gelede vertel het.
@basievanheerden
@basievanheerden 7 күн бұрын
Ons boere was taai!
@robertschweppenhauser9891
@robertschweppenhauser9891 19 күн бұрын
Mooi man 😅.
@basievanheerden
@basievanheerden 19 күн бұрын
Dankie man
@trudievanvuuren2199
@trudievanvuuren2199 29 күн бұрын
So bly ek het die kanaal raak geloop!
@basievanheerden
@basievanheerden 29 күн бұрын
Hopelik is hier baie om te geniet.
@francoisdutoit5998
@francoisdutoit5998 Ай бұрын
Of soos ek vir my dogter se... n doring donkie.
@basievanheerden
@basievanheerden Ай бұрын
LMGA! Dis mooi oorspronklik.
@jorindivaneeden1239
@jorindivaneeden1239 Ай бұрын
Mal oor die stories
@basievanheerden
@basievanheerden Ай бұрын
Dankie!
@trudievanvuuren2199
@trudievanvuuren2199 Ай бұрын
Ek het in Hekpoort n vvv gesien...
@basievanheerden
@basievanheerden Ай бұрын
Kon jy foto's neem?
@petelovesbevsills
@petelovesbevsills Ай бұрын
Robert Bekker was my class teacher in Standard 5. Finding that suitcase must have had a massive impact on his life.
@basievanheerden
@basievanheerden Ай бұрын
Definitely not something that you will forget...
@aljmann
@aljmann Ай бұрын
Compelling; thank you.
@basievanheerden
@basievanheerden Ай бұрын
Thanks!
@adrismit6084
@adrismit6084 Ай бұрын
Hulle het nie dalk magiese sampioene geeet voordat hulle daai misterieuse pad gestap het nie? As Marie Antoinette haar berugte: "As hulle nie brood het om te eet nie, gee vir hulle skorsies van pastei" geuiter het, sou hul ervaring nog meer ongelooflik wees. Time travel seker `n moontlikheid
@basievanheerden
@basievanheerden Ай бұрын
My wetenskaponnie het altyd gesê: "Niks is onmoontlik nie, behalwe vir water om na bo te val..."
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s Ай бұрын
Creepy😭😭
@corlienglover2326
@corlienglover2326 Ай бұрын
Baie intressant sal nog spookstories wil hoor. Hou baie van die videos sien uit na meer😊
@basievanheerden
@basievanheerden Ай бұрын
Daar is nog 'n hele paar stories op die kanaal.
@corlienglover2326
@corlienglover2326 Ай бұрын
Dit was so mooi. Sal van nog sulke stories hou😊
@basievanheerden
@basievanheerden Ай бұрын
Dankie! Ek sal nog publiseer.
@peetschabort1080
@peetschabort1080 Ай бұрын
Baie dankie, van hom nie geweet. Selfs Kitchener het deurgeloop! Dan is daar ook ons eie André Stander. Bobaas polisieman en kroek . . .
@peetschabort1080
@peetschabort1080 Ай бұрын
Ja, ek onthou dit! Ek kan egter my nie herinner dat die moordenaar opgespoor was. Baie dankie.
@nicohurter2973
@nicohurter2973 Ай бұрын
Baie dankie, ek waardeer jou suiwer Afrikaans
@basievanheerden
@basievanheerden Ай бұрын
Dankie, ek probeer...
@nicohurter2973
@nicohurter2973 Ай бұрын
So tipies jood. Joodse seuntjie vra sy pa: " Daddy what is 2X2"? Die pa: "My son are you selling or buying"?
@basievanheerden
@basievanheerden Ай бұрын
LMGA
@jorindivaneeden1239
@jorindivaneeden1239 2 ай бұрын
Gek oor die videos. Hou so aan
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 2 ай бұрын
My hare het nou gerys😮😮
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 2 ай бұрын
Creepy😳😳
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Daar bestaan verwarring oor die foto wat in hierdie video as die van Dorethia Kraft vertoon word. Sommige kommentare wil dit hê dat dit die foto van ene Maria Lee is. Met die navorsing vir die video het ek Kraft se naam gebruik om na beeldmateriaal te soek, en so die foto gevind. Na aanleing van die kritiek het ek nou die foto gebruik om na die naam te soek, en uitgevind dat Lee wél ook aan die foto gekoppel word. Ek volstaan egter by die foto én die inligting soos in my bronne gevind. Hier volg skakels na die foto sodat jy sélf kan oordeel: murderpedia.org/female.L/l/lee-maria.htm#google_vignette facebook.com/SAVermaakGeskiedenis/photos/a.668811193135417/3279054348777742/?type=3 za.pinterest.com/hazeltomodi/doreathea-kraft-desperate-measures-of-a-widow/ www.idcrawl.com/dorothea-kraft
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 2 ай бұрын
Sjoe dis erg hoor 😱😱
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 2 ай бұрын
Ek hardloop so vinnig ek kan creepy😮😮
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 2 ай бұрын
Sit nog op asb🏵️💐
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Ek probeer om elke week te publiseer
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 2 ай бұрын
Baie dankie waardeer 💐
@sammyvyfers8849
@sammyvyfers8849 18 күн бұрын
Danki basie
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 2 ай бұрын
Baie dankie waardeer dit baie mooi aand🏵️😔jip dit is vol draaie ne
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Dit maak dit interessant
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 2 ай бұрын
Sal nie daar slaap nie😮😮
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Ek stem!
@milesbrown8016
@milesbrown8016 11 күн бұрын
Jy gaan glad nie slaap nie. Hulle gaan vir jou besig hou
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 11 күн бұрын
@@milesbrown8016 o genade 🏵️ dankie baie waardeer mooi geseende nagrus
@user-ve1mh4zs5s
@user-ve1mh4zs5s 2 ай бұрын
😢😢creepy
@emilecoetzee2186
@emilecoetzee2186 2 ай бұрын
Haar verhoor was in Klerksdorp. Nie in Potchefstroom nie.
@emilecoetzee2186
@emilecoetzee2186 2 ай бұрын
Dorethea Kraft is ook nie die eerste vrou in die Unie van Suid-Afrika wat gehang is nie. Isabella Randolphini was.
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Volgens Wikipedia (sien skakel hier onder) was sy die eerste vrou wat in die Unie gehang is. Die bron gee ook Potchefstroom aan as die plek waar die verhoor plaasgevind het. Ek kry niks op die internet oor Isabella Randolphini nie, stuur asseblief 'n skakel. en.wikipedia.org/wiki/Dorethea_van_der_Merwe
@emilecoetzee2186
@emilecoetzee2186 2 ай бұрын
Verkeerde foto van Dorethea Kraft. Dis die foto van Maria Lee.
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Net om seker te maak, het ek nou wéér die foto op die internet gesoek, maar kry elke keer dieselfde foto. Ongelukkig ook net die een foto.
@AndrewSweeney-df7um
@AndrewSweeney-df7um 9 күн бұрын
Oki
@corlienglover2326
@corlienglover2326 2 ай бұрын
Bake intressant gaan beslis nog videos kyk😊
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Dankie, geniet dit.
@rolienbotes5688
@rolienbotes5688 2 ай бұрын
Baie interessant,,
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Dankie, ek probeer...
@adrismit6084
@adrismit6084 2 ай бұрын
Daar was ook `n noemenswaardige biblioteek in die antieke stad Byblos. Die patroon wat argeoloe buitekant die biblioteek nagespeur het, was gebaseeer op die antieke Fenesiese alfabet.
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Dankie vir die terugvoer.
@adrismit6084
@adrismit6084 2 ай бұрын
Interessant genoeg, China het ook verlede jaar baie diep in die aarde begin boor: Dis wat google se: "China first started drilling over a 10,000-meter (32,808 feet) hole in the Earth's crust in the month of May 2023. Xinhua had stated that the project “represents a landmark in China's deep Earth exploration". Rusland blyk trots te wees op hul wit olifante😊
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Ons leef in 'n interessante wêreld
@adrismit6084
@adrismit6084 2 ай бұрын
Ek ken persoonlik mense wat glo die aarde is plat... Seismoloe het glo n paar jaar gelede in Rusland diep in die aarde ingeboor om meer lig te werp op aardbewings. Hulle het glo duisende "krete" gehoor, wat mense oor die hel laat wonder. n Finse koerant het glo daaroor berig.
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Klik op hierdie skakel om die video te sien waarin ek onder andere hierdie Russiese gat bespreek. Die "krete" glo ek is maar net die klanke wat die aarde onder spanning in die 12+km gat maak. kzbin.info/www/bejne/l4e3laOnh9d4hM0
@adrismit6084
@adrismit6084 2 ай бұрын
@@basievanheerden dankie, ek maak so!
@jorindivaneeden1239
@jorindivaneeden1239 2 ай бұрын
Ons soek nog videos. Dis ongelooflik goed saamgestel
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Dankie Jorindi! Ek probeer om elke week te plaas.
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
@@ferdikeyterzea In die beskrywing onder aan elke video gee ek die skakels na die bronne wat ek gebruik het. Indien jy aandui watter feite in my videoteks van die bronne verskil, sal ek graag daarop reageer.
@jorindivaneeden1239
@jorindivaneeden1239 2 ай бұрын
Uitstekend
@bernaseddon5171
@bernaseddon5171 2 ай бұрын
Baie interessant, dankie!!
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Pleasier! Daar is nog... ☺
@AlbertPrinsloo-ul6vx
@AlbertPrinsloo-ul6vx 2 ай бұрын
My sister hulle Bly net agter daai daisy de melker se hius daai hius staan nou nog Daar in turffontein
@IanAdriaanse
@IanAdriaanse 2 ай бұрын
Baie dankie vir die stories jou nou ontdek sien uit na die volgende.
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Geniet dit!
@AndyMoniquePrins
@AndyMoniquePrins 2 ай бұрын
X baie mal or spook storys
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Daar is Dinsdag 'n nuwe een
@andriesvanzyl782
@andriesvanzyl782 2 ай бұрын
Ek sit met so 15 PATRYS tydskrifte. Almal nog in n goeie toestand. Ek wil graag van hulle ontslae raak. Waar kan ek hulle van die hand sit en wat sal hulle werd wees?
@basievanheerden
@basievanheerden 2 ай бұрын
Weet nie van wat dit werd is nie. Adverteer op facebook, dalk kry jy goeie reaksie.
@Spacekriek
@Spacekriek 3 ай бұрын
Net die spook en die dominee wat nog gesing het... dit was nou skreeusnaaks ! :D Dankie Basie.
@basievanheerden
@basievanheerden 3 ай бұрын
Dit was vir my ook plesierig
@ElizeBosch-qw2lr
@ElizeBosch-qw2lr 3 ай бұрын
Baie dankie ek het ook baie geleer❤
@sammyvyfers8849
@sammyvyfers8849 3 ай бұрын
En soos gewoonlik was di arbeiders verdagtes