Klipwerf Lêplek Die nuwe album

  Рет қаралды 510,762

jacovisagie1

jacovisagie1

13 жыл бұрын

Beste Dans Orkes Ooit!! Die manne is al 41 jaar in die musiek bedryf so hulle weet wat hulle doen.
Klipwerf julle is die beste
Best Dance Band ever. The band is for the last 41 years in this business and they know exactly what they do.

Пікірлер: 42
@Lodewijk203
@Lodewijk203 9 жыл бұрын
ook in Nederland is deze muziek favoriet bij de country-linedancers. Maar is ook hele gezellig muziek.
@marthinusvs
@marthinusvs 8 жыл бұрын
Dankie Klipwerf!!!!!! Julle mag maar want julle kan.
@marilizedupreez102
@marilizedupreez102 4 жыл бұрын
Dankie vir julle pragtige musiek sjoe ek love dit 😍😍😍
@colinmoyce
@colinmoyce 7 жыл бұрын
will get any bodys feet stomping love it
@yvonnevanaswegen3888
@yvonnevanaswegen3888 2 жыл бұрын
Ek geniet julle musiek, ek is 75jr en nie gesond maar die wonderlike klanke sit my op n ander planeet , dankie
@andreavenant969
@andreavenant969 10 ай бұрын
Julle is FANTASTIES.!!!!!
@ShellyCat95
@ShellyCat95 7 жыл бұрын
Ek hou van hierdie musiek 👍🏻
@rinarootman539
@rinarootman539 2 жыл бұрын
So vlieg n mens se lewe verby jou... in n oog knip gone vir altyd, al word ek n 100 sal ek nog Boeremusiek luister !
@pauldekoker4654
@pauldekoker4654 7 жыл бұрын
ja my ouma en oupa het die musiek sepeel en ek grood geword op die musiek dit bly maar mooi en as ek na die luster dan dink ek aan hulle
@LouwrensvanderMerwe
@LouwrensvanderMerwe 12 жыл бұрын
Ongelooflik! Net die Beste!! Baie dankie.
@chrisdorfling1555
@chrisdorfling1555 4 жыл бұрын
Luister graag na julle as die verlange ons druk hier in Kanada.....dankie
@ShelephBurger
@ShelephBurger 7 жыл бұрын
Gr8! Ek het al julle pragtige CD's. Fantastiese lekker luistermusiek! Gaan soooooooooooo voort!
@lisaterblanche5086
@lisaterblanche5086 2 жыл бұрын
Ioqjkkcjcidisioousisidijeiissmlakskeisjaoskiseo boeremusiek lkxoosorhrkelkdkdejdkkdkkw1jxemdkkwkkkkelmekslemskkekekkdkekdkke,w,sl,e,,sm,e,msmsmelellemelelkskekkelllellals,,slas,llsllallslsllslllsllslslldlkkfgbggfghhvghygguhvgjnbjkhhokhgjjggjkghjmbbjnvgjkkhhiolvfhkoxfhjafghivgjkophvjodgvgjggyvghvhjhhuhfuighujfghiggyigguifgjkkgbjojvfgjjbgjuinjhfhghuughujhhjikhujjghuiughuuguuhuiiyuiojiokjuioohuiohuoojhioooofg tethvgukknukl tinkerbell kksksizixisoldudipsisodoeieudurelslso Movie ksoixododucoxkkdodepeoodpekepleepekepeppwlep spa kkaoizkxkckdlidodospedol Angelman syndrome,ksolekeireloieoelskossloaidie Valley fair mall Valley fair mall barley for an hour kkfjdndjdjkdjiekjkkekdiowkdkojrdkidolsosoialkssksoslls
@ronnieurquhart21
@ronnieurquhart21 3 жыл бұрын
Net een woord en dit is pragtig!!!!😘
@nakedanunnaki4432
@nakedanunnaki4432 5 жыл бұрын
Just luv it viva!!
@elizabethfourie
@elizabethfourie 12 жыл бұрын
Watse lekker boere musiek om meer te sokkie......balke toe
@mikeboucher2274
@mikeboucher2274 10 жыл бұрын
Die beste ooit
@jdmderick
@jdmderick 12 жыл бұрын
dans nou hier op my stoel in australie dankie vir die upload!!!
@jacovisagie1
@jacovisagie1 12 жыл бұрын
Net 'n plesier!!!!
@dappieaugustyn1551
@dappieaugustyn1551 8 жыл бұрын
Daai tannie van my mag maar. Love Klipwerf erg baie
@FlingwingGolfer
@FlingwingGolfer 12 жыл бұрын
beste orkes ooit
@wynandswarts2521
@wynandswarts2521 3 жыл бұрын
BESTE MUSIEK NOG OOIT GESPEEL HOU SO AAN MAG DAAR NOG VELE ALBUMS KOM
@manorcottages
@manorcottages 12 жыл бұрын
i like it!!
@hansindubai
@hansindubai 9 жыл бұрын
Julle is great !!!! Kom maak `n draai in Dubai
@zelmabotha1880
@zelmabotha1880 3 жыл бұрын
Great idee. Ons bekeer die klomp Arabs tot mooi musiek
@pietpieter5341
@pietpieter5341 3 жыл бұрын
Nog àltyd die beste orkes julle is manjefiek
@Vico447
@Vico447 9 жыл бұрын
Dís mos nou lekker!
@mariusferraro690
@mariusferraro690 Жыл бұрын
My piel is n babber lekkerjieies
@adriaanvanrooyen4732
@adriaanvanrooyen4732 6 жыл бұрын
Dankie julle
@cubasedoos
@cubasedoos 12 жыл бұрын
Onns het Cuba en almal gewys omdat dit sooo is...hule het nie die muzaakkk gehad nie,,
@zirkroarty7652
@zirkroarty7652 10 жыл бұрын
Niks lekkerder as Boere Musiek nie....Balke toe!!!!!!
@heinjvvuuren279
@heinjvvuuren279 2 жыл бұрын
Op die song geleer hoekom my PA gebraai soos hy het...
@jacovisagie1
@jacovisagie1 12 жыл бұрын
Kom Vleisfees toe op Calvinia. Dis die 24 ste en 25ste Augustus. Klipwerf speel daar en so ook 'n hele paar kunstenaars. Die fees self is finominaal. Nie eers te praat van al die vleis nie...
@janvisagie7071
@janvisagie7071 4 жыл бұрын
Geniet julle musiek baie.
@rianahastings14
@rianahastings14 12 жыл бұрын
oooh ek wil nou net dans
@willemoberholzer6615
@willemoberholzer6615 6 жыл бұрын
Willie oberholzer
@cubasedoos
@cubasedoos 12 жыл бұрын
Dis soooo!
@AudiV8-im5ie
@AudiV8-im5ie 2 ай бұрын
Kan n MAN dan nie
@hendrikwessels8072
@hendrikwessels8072 6 жыл бұрын
Ja neekyk hulle ken
@danielharmse8862
@danielharmse8862 7 жыл бұрын
Jy hoef nie te kan dans nie, maar as klipwerf speel kan jy eweskielik dans
@harryten-brink2523
@harryten-brink2523 6 жыл бұрын
Hiert jou lekke ding. Kom een van die dae kuier met toer groep. ipitombitours@gmail.com Cheers Harry Ten-Brink. Hou daai biere koud!!!!!!!!!
@alberthansen
@alberthansen 6 жыл бұрын
Klipwerf mag maar.
Klipwerf Orkes - Umfaan
5:09
Heri1958
Рет қаралды 1,1 МЛН
Klipwerf   Lekker Ou Jan Proudly South African
4:43
Freddie
Рет қаралды 124 М.
Alat Seru Penolong untuk Mimpi Indah Bayi!
00:31
Let's GLOW! Indonesian
Рет қаралды 8 МЛН
OMG😳 #tiktok #shorts #potapova_blog
00:58
Potapova_blog
Рет қаралды 3,7 МЛН
Super gymnastics 😍🫣
00:15
Lexa_Merin
Рет қаралды 108 МЛН
Klipwerf Orkes - Midnight Special
4:30
Nadia Uys
Рет қаралды 480 М.
Klipwerf Orkes optrede by Upington. Wat 'n fees! Geniet hom!
1:45
Boeremusiek - Vir Ons Ysters (Deel 1)
52:36
Joetjies Vibe
Рет қаралды 69 М.
Deur Die Straights
3:33
Hugo Ludik - Topic
Рет қаралды 782 М.
Hennie de Bruyn en die Kitaarkêrels - Johnny Wickens Vastrap
3:35
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 297 М.
Klipwerf In the Mood
4:03
Monty Struwig
Рет қаралды 779 М.
Die Teelepeltjies
4:15
Christiaan Ras
Рет қаралды 1 МЛН
ИРИНА КАЙРАТОВНА - АЙДАХАР (БЕКА) [MV]
2:51
ГОСТ ENTERTAINMENT
Рет қаралды 5 МЛН
Iliyas Kabdyray ft. Amre - Армандадым
2:41
Amre Official
Рет қаралды 140 М.
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 34 МЛН
Kobelek
4:11
6ELLUCCI - Topic
Рет қаралды 92 М.
Ғашықпын
2:57
Жугунусов Мирас - Topic
Рет қаралды 117 М.
V $ X V PRiNCE - Не интересно
2:48
V S X V PRiNCE
Рет қаралды 693 М.