So moet musiek gespeel word,die vrot orell,konsertina,BANJO en nog meer.Baie Dankie...Kaap Stad...
@sakkiewiese2387 ай бұрын
Die beste ooit,veral as mens alleen in die Boesmanland sit......"Ysters" is maar die legendes wat n verskil in ons lewens gemaak het. Sakman
@minime2665 Жыл бұрын
Ek sit en braai in England en geniet dit. Maak my hartseer.
@johantheunissen7829 Жыл бұрын
Dankie vir elke musikant wat hierdie pragtige eie aan ons boeremusiek vir ons speel!
@joetjiesvibe Жыл бұрын
Verseker baie dankie aan elkeen van hulle...
@bettielubbe18252 жыл бұрын
Dit is mos lekker, ek hou baie van boeremusiek is al 74 en geniet dit baie . Sit nog meer boeremusiek op. Dankie
@gustaveheins1477 Жыл бұрын
L L
@annatjiecoetsee32732 жыл бұрын
FANTASTIESE MUSIEK, boeremusiek bly darem mooi.
@geetchow45312 жыл бұрын
N duisend dankies aan die musikante. Dis mos kos vir die siel. N ware lafenis
@ChristelleBester Жыл бұрын
❤mal oor die musiek groot geword daar mee verlang my pa ...gaan hom nou bel😂😂😂😂
@bettielubbe18252 жыл бұрын
Dit kos vir die siel mooi.
@erasmus9912 жыл бұрын
Beste Boeremusiek Playlist nog🙏🏻🔥🔥🔥
@martinkok84172 жыл бұрын
Lekker lekker musiek vir die lang pad Dankie👍👍
@isabelswanepoel1267 Жыл бұрын
Ai dit geniet ek nou verskriklik baie. Dankie
@partyempire Жыл бұрын
Qq
@iansmit13442 жыл бұрын
Fantasties....soos kos vir die lang pad
@JohanDippenaar-k7b4 ай бұрын
Dis nou lekker luister in America. Waar is deel 2
@dirkmostert-rl2yl Жыл бұрын
Lekker musiek gooi hout
@aletvermeulen27462 жыл бұрын
AAAAAWWWW!!!! I have been looking for this!!! Finally!!! Thank you!!!😀😀😀
@tieniewolmarans52492 жыл бұрын
Stem 100% saam met jou. Wat n vreugde om na ordentlike musiek te luister! En aanhoudend. Dit maak enige lang pad n plesier rit. Baie dankie. Doe so voort.
@maniesteyn42276 ай бұрын
Uitmuntend !!!
@faanrheeder76302 жыл бұрын
Lekker man gooi mielies
@nature-thebestteacherofthe96282 жыл бұрын
Uitstekende musiek... dankie baie...
@heleensteyn3986 Жыл бұрын
Super❤
@SentinelSDK Жыл бұрын
Man, dit is nou lekker. Hoe gaan dit al die pad van England af!
@davedesmond7288 Жыл бұрын
Ek nou dink dat 'ysters' beteken dir kerels wat BRAAi die boerewors, tjops, ens. Is ek reg of verkeerd, mense?
@davedesmond7288 Жыл бұрын
Kan iemand vir my sê, wat beteken 'ysters' in Engels?
@TinyFord13 ай бұрын
Die engelse het net die woord “legend” waar ons beide “yster” en “legende” het.
@JohannaJansen-j1u7 ай бұрын
Ja nee ek stem. Alle boere musiek bly bobaas. Joey. Bloemfontein