No video

Jakkalsdraai se mense (1976) (See 'Description')

  Рет қаралды 59,058

Tillie

Tillie

Күн бұрын

This movie has already been uploaded more than 2 years ago on another channel on KZbin but it is not the full version so I have uploaded my version now. Please contact me if there is a problem that I have uploaded my version as well, thank you.

Пікірлер: 25
@elizeoosthuizen1875
@elizeoosthuizen1875 Ай бұрын
Dankie . So kosbaar.
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Baie dankie Tillie. Hierdie films is meer werd as goud.❤🎉🎉🎉🎉
@shanesampson5374
@shanesampson5374 Жыл бұрын
Memories awesome tx.
@lillianvandenberg3698
@lillianvandenberg3698 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie ou films wat jy oplaai, dit vat my terug na my kinder jare. My pa was 'n tyd lank werksaam in Welkom by FSG goudmyn. En boon-op al die bekende akteurs wat so deel van ons ryk geskiedenis is.
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Dis baie grate! Net onglooflik en my dogtertje het gekyk en sê ma dis pragtige en ek was bly vrystaat!!! Flieks Abosluut pragtige dankie
@tillie9530
@tillie9530 8 ай бұрын
Ek is bly jy en jou dogtertjie geniet die flieks, Portia. Liefde, T. ❤
@Helgardt6189
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Dankie vir oplaai.Lekker gekyk.Wilna Snyman is ‘n uitstekende aktrise.
@premierhoner614
@premierhoner614 Жыл бұрын
Jhooo wat kan ek se. Ekt self in n goud myn gemeenskap groot geword. My orlede pa het 29 jaar daar onder in die Boksburg/Randfontein se my ne gewerk as n myner.. Ken van daai ou myn ambulanse. Baie dankie vir die plasing van die film..........
@billyjohnesterhuizen6340
@billyjohnesterhuizen6340 Жыл бұрын
JA LUZELLE, EK HET OOK VAN 1980 TOT 1990 IN BOKSBURG SE E.R.P.M. MYN GEWERK BY SEV-SKAG. GOEIE DAE. HET IN N MYNHUIS GEBLY EN IN DAARDIE TYD AL MY MOOI MEUBELS GEKOOP. VANDAG MET MEER AS TIEN MAAL DAARDIE SALARIS, KAN EK GLADNIE BY SULKE MEUBELS UITKOM NIE .
@renedutoit1935
@renedutoit1935 10 ай бұрын
Middag het jy noe dalk Heidi en Pinocchio nie. Asseblief ek het klomp kleintjies wat dit graag wil kyk. Dankie vir jou awesome site.
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 6 ай бұрын
As Tillie SABC reekse oplaai sal die hele kanaal gesluit wees agv kopiereg strikes.
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 4 ай бұрын
As Tillie SABC reekse oplaai sal die hele kanaal gesluit wees.
@user-ve5es1ht9l
@user-ve5es1ht9l 4 ай бұрын
Baie dankie dit was n goeie fliek
@hendrinakunneke282
@hendrinakunneke282 Жыл бұрын
Dankie Tillie mooi maar hartseer
@donnelywilson6872
@donnelywilson6872 11 ай бұрын
The best movies evee thank you
@Helgardt6189
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Lyk of die film in Roodepoort afspeel.
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
Sensors destyds het gekerm oor die gebruik van "plat taal" in hierdie rolprent: lelike taal soos "bleddie" en ""dem" 😅
@tillie9530
@tillie9530 Жыл бұрын
O my magtie! Ek wonder of daardie sensors nooit self daardie woorde gebruik het nie! 🙄
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 Жыл бұрын
@@tillie9530 My boek vertel van al die nonsens wat die apartheid sensors gemaak het: mense was bang om kontroversiele rolprente te maak agv daarvan.
@hermanbotha1444
@hermanbotha1444 5 ай бұрын
Ek wonder wat sou hulle van vandag se taal en mengelmoes van Afrikaans en Engels gesê het.Ek is 76. Ek walg van hoe Afrikaans vermink word
@lnpikachu
@lnpikachu Жыл бұрын
Baie dankie tannie Tillie, die ou flieks is so heerlik!!!
@donnelywilson6872
@donnelywilson6872 11 ай бұрын
❤❤❤❤❤
@joyfrankenberg5632
@joyfrankenberg5632 Жыл бұрын
Ai so treurig
@uwenebotha1594
@uwenebotha1594 Жыл бұрын
🙏💗
@JulianaDavids-p4j
@JulianaDavids-p4j Ай бұрын
Diére
Die afspraak (1974) (SA Movie) (See 'Description')
1:39:58
Tillie
Рет қаралды 84 М.
AGTER ELKE MAN 1 mpeg1video
1:41:49
Pieter Brits
Рет қаралды 181 М.
Bend The Impossible Bar Win $1,000
00:57
Stokes Twins
Рет қаралды 39 МЛН
Die Banneling (1971) (Afrikaans)
1:24:49
AntekPistool
Рет қаралды 4,9 М.
Pittige Praatjies 6
19:58
Fanie gesels met
Рет қаралды 1,7 М.
Belofte Van Môre (1981) (Afrikaans)
1:19:48
AntekPistool
Рет қаралды 38 М.
My Naam is Dingetjie 1975 Afrikaanse Rolprent
1:27:12
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 66 М.
Hartsbegeertes Movie
1:34:47
Renier Weideman
Рет қаралды 269 М.
JOHN WICK - 4 | Full Action Movie | Full Action Movies 2024 ENG
2:49:18
Karate Kallie - Gee my jou brood... (Full Movie)
1:37:09
Bennie Wessels
Рет қаралды 1,7 МЛН
Die wildtemmer (1972) (SA Movie) (Beeld verhelder)
1:40:01
Tillie
Рет қаралды 87 М.
Boland - 1974 Fliek Movie
1:25:14
Ons Taal
Рет қаралды 51 М.
Bend The Impossible Bar Win $1,000
00:57
Stokes Twins
Рет қаралды 39 МЛН