Ek se dit we. Jan se songs word uit die siel geskryf. Dit maak sin vir die wat weet wat goeie musiek is. Sy songs word nie net aanmekaar geplak nie, dit kom van daai plek af wat elke goeie musikant het, hart en siel. Dis hoekom as ons terug kyk na Groot legendes soos Queen, Def leppard, Bruce Springsteen, Elvis, Beatles en vele meer. What sets them apart is there music came from deep within there soul. En dit is nie geskryf deur die commercial kak skrywers van vandag nie. Weldone Jan. True Legend. Wens net meer mense kan dit raak sien.
@mariebiscuit25816 жыл бұрын
Lieflik gese!! kan nie meer saam stem nie!! net jammer ek het daardie jare gemis, die jare van queen def leppard ens toe hulle op hulle beste was. Tog is die musiek hier wat ek kan waardeer. Jan is een van 'n rare soort.
@johanesterhuizen7775 жыл бұрын
Ek stem, vat n Bells my maat !!!
@henniejackson61265 жыл бұрын
Die man het tonne talent en is 'n true en top kunstenaar. Beste Afrikaanse rocker ever!!!
@heinrichlabuschagne31965 жыл бұрын
Mooi gesê Jacobus..
@jacqbedford2255 жыл бұрын
Ek stem sy misiek kom eit sy hart en kan maar sing
@elizejonker6071 Жыл бұрын
Jan en Juan Boucher se liedjies kom diep baie diep uit die hart en praat met jou..
@aneeskhan-lt3kz5 жыл бұрын
A South African Indian enjoying this track...love it!!
@mariadupreez75953 жыл бұрын
Fantastiek, proudly South African, does not matter Sir Khan who we are, love is music. Thanks for listening to Jan Blom. Maria Du Preez also from lovely South Africa.
@matsblad11973 жыл бұрын
Same here, dont understand the song but find him emotionell and powerful
@teresiabadenhorst2340 Жыл бұрын
Jan moet NOOIT ophou nie!!!!! JY IS AWESOME!!!! ❤ Soveel talent en elke woord het betekenis. Dankie Jan
@etd57912 жыл бұрын
Kyk, nostalgie is erger as die skim in die nag. Dit maak nie saak of jy Vrou of Man is nie. As jy in die buiteland sit vir 'n geruime tyd al en DIÉ legende se musiek begin skielik speel dan is daar nie keer aan hoe jy gaan reageer nie. Nostalgie diskrimineer glad nie en sal jou raak daar doer diep binne en jy kan dit nie keer nie. As jy nie knop in keel of 'n traan pik nie is jy nie eg SAaner nie. Jan jou musiek is eie aan jou. Dit is hoekom jy uitstaan bo baie wat eerder hou van "copy en paste" instede van om hulle eie ding te doen. In my boekie is jy nommer 1 my bra. Ek waardeer wat jy vir ons taal doen.
@koekiejam184 жыл бұрын
Grappig hoeveel afrikaans en nederlands op elkaar lijken, ik versta bijna alles
@salomemagerstein966 ай бұрын
In Afrikaans sal ons wel nie "grappig" gebruik wanneer ons so ń stelling maak, maar ek verstaan heel goed wat jy bedoel. Baie dankie dat jy erkenning gee aan Afrikaans. Ek luister ook graag Belgiese en Hollandse musiek. Mooi dag vir jou. 🌺🌹🤗
@koekiejam186 ай бұрын
@@salomemagerstein96 Jij ook een fijne dag!
@heldersantos62953 жыл бұрын
Prachtige Muziek.Groetjes uit Tiel. #Nederland
@AJVanNiekerk-bv4ui6 ай бұрын
Ja ne, Jan Blom for the win. Een van die laaste surviving "old school" musicians
@elizejonker6071 Жыл бұрын
Jan en Juan se liedjies kom diep baie diep uit di hart. Hulle moet n duet maak. Harts musiek. Absoluut uit die boonste rakke. Gevoel vol, kruip diep.onder jou vel. Danki🎉❤
@dirkvangreuning80636 жыл бұрын
Dit is absoluut briljant!!!!!!!!!!!! Wat 'n comeback Jan Blohm!!!!!!
@jacquesdutoit42645 жыл бұрын
Sy songs vat my na plekke van geluk, kinderjare, swaar en soet tye!!! Asof die woorde vir my siel geskryf word. Awesome verby!!!!!
@jackieduplessis65093 жыл бұрын
Jy is my gunsteling....musiek uit die hart uit!! Hierdie sal my song vir altyd wees!!!!
@kobusjoubert67192 жыл бұрын
Besondere stem en woord keuse maak n treffer soos die een. Hou so aan Jan. ✌️
@bertus27732 жыл бұрын
Jan,jy amazing en jy doen die song great.Net een van jou,ek luister die song elke liewe dag.....Bertus van Eeden.
@tinusnothnagel12016 жыл бұрын
Mnr Jan jy is my HERO. Dit is hoekom ek n trotse afrikaner is. Dankie vir al jou Beautifull songs. Die hoendervleis loop duk hier well done .
@TheRose05066 жыл бұрын
Pragtige lied, mooi gesing en besonderse video. Jan Blohm, jy is ʼn baie talentvolle en spesiale mens.. só trots op jou! ❤⚘
@ro-marievanwyk53855 жыл бұрын
….. en dis hoekom Jan Blohm n LEGEND is :D
@allanswartz77385 жыл бұрын
Dis Jan se musiek wat my rustig maak, my gedagtes terug vat na my eerste liefde, die een wat my hart in stukke geskeer het. Serina, die rooi koppie van Johannesburg. Ek sal daai vakansie nooit vergeet nie. Altyd in my gedagtes
@CAPEGARDENS5 жыл бұрын
ditti tjom
@DanTheZombieGaming11 ай бұрын
Jan se musiek moet kuns genoem word. Love die song en Groen trui. Wonder hoe vêr moes hy stap en hoeveel keer moes hy die song sing vir hom self om die video te maak. Jan jy kan..
@awvanrooyen49403 жыл бұрын
Jan my bra.....hierdie song is jy my maat. Alles is perfek. Arrangement. Musiek. Liriek. En Matjiesfontein!
@IrmaVanDerMerwe21 күн бұрын
Een supreme goeie song .man love dit ❤
@fiddlestix64685 жыл бұрын
Mooi Jan, skiet uit, jou plek is daar doer bo saam met die bestes 👏👏👏
@MsSlimdj3 жыл бұрын
My absoluut gunsteling... Jan jyt my al gehad by groen trui... 💚 Maar hierdie een is hoendervleis in my siel. Dankie dat jy jou talente deel! Baie geluk met jou pragtige gallery!
@etd57912 жыл бұрын
Same. Hy het my getoor gehad van die werse song wat ek gehoor het. Uit groentrui. Legende van die begin af.
@christivanschalkwyk52134 жыл бұрын
I miss Jan's early work, his vulnerability made the songs so honest, Breyten se Brief was always my favourite ❤️
@mariadupreez75953 жыл бұрын
Jan jy het awesome woorde en diep sinne wat gevoel verduidelik. Ek hoor liefde in jou stem. Fanstaties en jou stilte is groot. Maria du Preez Suid Afrika in die mooie Jakaranda Stad. 🙃
@WinstonMackay8 ай бұрын
Man the nostalgia hits bad... I miss my mother RIP babe
@sanetstrydom1445 Жыл бұрын
Ek kom nou eers op die song af Jan.....kyk beter afrikaans sal jy nie kry. Jy weet hoe die lewe loop. Ons beste nommer EEN afrikaanse sanger! Jy laat dinge gebeur met jou songs. Elke song van jou is uniek
@awvanrooyen49402 жыл бұрын
Jan is ons "modern" Koos du Plessis. Met goeie arrangement en musiek. Dankie Jan, vir die outentieke afrikaanse stem!
@vanessameyer56135 жыл бұрын
Love Jan Blomh het al sy cd's.....Afrikaans is awesome. Love jou Jan Blomh!!!!
@rudicornelissen77075 жыл бұрын
Legende JB!!!. Ek wou se 'legend', maar jy het weer vir almal gewys hoe klink n lied in afrikaans.
@nicolenedutoit9704 Жыл бұрын
wow Jan Blom jy mag dit sing die hele dag vir my amazing vir ons 2 liefdegroete Nicci xxxx
@toscabrutus17812 ай бұрын
Briljant! Ek is mal daaroor!
@henniejackson61265 жыл бұрын
Puik song en musiek met lekker ritme. Duidelik Afrikaanse musiek in 'n ander klas. Puik👍🏻👍🏻👍🏻
@wernersteyn2966 жыл бұрын
Well done Jan. Dit is mos hoe diep Afrikaans klink. Groot fan !!!!!!!!!!!
@fjwerkswinkel96874 жыл бұрын
die song maak so sin en raak mens se siel wat op die vlak is dankie...
@rensdancestudio49455 жыл бұрын
If you lived it you'll understand. The sound and the feel. Thanks for this one.
@djdixidex7172 жыл бұрын
Dis vrek mooi die outjie!!!! Dit gee my hoendervleis!!!!!!
@iannel41273 жыл бұрын
My fav jan blohm van alle tye
@ellastudio14 жыл бұрын
Beautiful beautiful. Jan Blom, moet nooit weggaan nie asb!!!!
@mvanbreda14 жыл бұрын
First time i heard this guy sing, and wow love the music, lekker om te luister in Australia
@etd57912 жыл бұрын
Likewise. Sit ook in Aussieland maar waardeer die bul se musiek. Beste kunstenaar
@gerhardjerling5056 Жыл бұрын
Hy is befok verby!!!!!! Ek loveee hom!
@gerhardjerling5056 Жыл бұрын
Joanne Jerling 😊
@jacobahorn21965 жыл бұрын
Jan Blohm.........jou musiek doen dit vir my.
@bernardferraris30604 жыл бұрын
best RSA artist by a mile.....
@trayvonnesmit8379 Жыл бұрын
Mense wil jou sleg maak maar jy is awesome moet dit nooit vergeet nie !!!!! ❤
@MmawhispererZA Жыл бұрын
Jou musiek is die beste.
@PuizVix2 жыл бұрын
Frieken awesomste..
@nickycoetzer7106 Жыл бұрын
Al jou musiek praat met my ❤
@awvanrooyen49403 жыл бұрын
Fokkit Jan. Jy is super my bra! Vars bries in Afrikaans, weer eens! Ek luister Karlien om kak te voel.....en dan Jan Blohm om by te kom! Arrangement in jou songs is tops! Mense verstaan dit nie altyd nie.....maar jy weet dit. Ek weet ook. Rock it bru!
@rikacoetzer81354 жыл бұрын
Jan Blohm ligjare voor sy tyd👍!!!!
@lizelleswart63274 жыл бұрын
Dis die enigste song wat my dogtertjie aan die slaap meer raak 💕💕💕
@leonbothma40546 жыл бұрын
Baie beslis die beste Afrikaanse lied in baie jare, dankie, jy rock
@LeaK58 Жыл бұрын
My favorite van Jan Blohm ‼️❤️
@alindalumar1622 жыл бұрын
Ek is beslis jou heel NUUTSTE FAN!! Absolutely love this song!!
@jacquesengelbrecht61194 жыл бұрын
2 jaar later en ek kan nogsteeds nie genoeg kry van die song nie 😍
@charla.j.vanrensburg4125 жыл бұрын
Jan jy is fantasties net musiek vir die siel lief jou musiek so baie - Hou aan met wat jy ons gee om na te luister
@brandonbain9313 жыл бұрын
Luister die song amper elke dag nog, keep it up Jan.
@ameliahayman7633 жыл бұрын
Ek het eers onlangs die song gehoor en oe ek love dit net,luister elke dag 😍
@lionelpretorius-o5b Жыл бұрын
Baie mooi liedjie 🥰
@PuizVix7 ай бұрын
Nostalgic beautiful..
@johanklaassens11256 жыл бұрын
Tweede beste song ooit... beste moet nog kom...
@carinaupton65805 жыл бұрын
jis dit is BRILJANT....Love die song.. WOW WOW WOW
@LouiseSorensen-r5i Жыл бұрын
Most beautiful song awesome voice love his music absolutely awesomeness
@jacquesmarais99556 жыл бұрын
Dit is mos nou musiek..!!! Die man se talent is ongelooflik
@martinbreytenbach13114 жыл бұрын
Ek weet nie veel van jou musiek nie, of jou as mens nie. Nie eers of jou naam Jan is nie, maar ek ken Groen trui, en dit was destyds van toepassing, nes die een nou diep spore trap en sommer al 2 weke lank op repeat vas haak, elke keer as ek kans kry.
@eugenesampson9236 Жыл бұрын
❤my hele verlede in een song
@susanheyneke33254 жыл бұрын
Mooier as mooi love dit Jan
@leonieroets7986 Жыл бұрын
Wow sal nooit genoeg van die song kry nie!! ❤
@jackiebritz47182 жыл бұрын
Awesomeniss on oint!!!🥰
@UrsullaRothman-k3b4 ай бұрын
Beautiful ❤❤❤
@pieterkleynhans49426 жыл бұрын
Dis wat my hart en siel bly maak en aan die lewe hou dankie OOM JAN
@johankruger92263 жыл бұрын
Ek love your music..... Jy weet jou songs is liefde masks songs enchanted.... Hou so aan. Ons Sal julle support no matter what...
@cobaschlenther92632 жыл бұрын
🌺🌿🎸🎶🌟Sooo mooi Jan Blohm🙏🌻
@blondie77able4 жыл бұрын
Wow ek love Jan se musiek dit praat direk met jou. Ek kan nie op luister na word wakker en Jenny. Jy 'n kunstenaar uit die boonste rakke. Love Love you musiek
@daniegerber98504 жыл бұрын
Groter as groot.....Danie van PE
@janharding5026 жыл бұрын
Finominaal! Digkuns uit die siel. Briljant
@DORFIE16 жыл бұрын
WOW!!! WOW!! FANTASIES SOOS NET JAN BLOHM KAN!!!
@douglasvanwyk20736 жыл бұрын
Wow, klas is klas, dankie vir nog n treffer Jan!
@joelues56366 жыл бұрын
Jan, jy is n wonderbaarlike digter en musikant hou so aan. Ek is een van jou grootse fans!!!! Love al jou Songs veral songs soos die een Rosie, 7Jaar, Ruby , Vicky ens.
@davidtrollip1863 жыл бұрын
So honest
@caitlinrose-o9f5 ай бұрын
Beste ooit love you lots 💓
@barendburgermusic3 жыл бұрын
Ek love die song! musiek vir die siel!
@JGK1977 Жыл бұрын
Legend
@DanieEls-x1i8 ай бұрын
Dis 'n verby cool song!!!!
@cozinsky4 жыл бұрын
Skitterend! Ware rou talent.
@annabellegreyling76755 жыл бұрын
Ek kan nie ophou luister na die song nie Wow! wow!
@charletcrouwcamp59312 жыл бұрын
Jy is awesome babes xx
@mrmuthmotivator70785 жыл бұрын
THIS SO LOVELY AND ENJOYING 100%%
@charmainemoller55586 жыл бұрын
Soooo beautiful!!!
@yvonnerademeyer30378 ай бұрын
Ek voel die woorde, jy is super cool
@genespangenberg13146 жыл бұрын
Is absoluut 'n pragtige liedjie...
@claudiaguntenhoner47912 жыл бұрын
Hierdie song slaan my hart snare man Jan jy rock
@tanyaackerman76814 жыл бұрын
Lief die song en jou do baie jy is awesome
@paulventer23654 жыл бұрын
Ek word gereeld wakker, vuisfoos met jou song nog in my kop! Briljant!
@Jacolize_3 жыл бұрын
Hoendervleis mooi!!! 🌻🌻🌻
@annalinebrits1030 Жыл бұрын
Love you to the moon and back back
@louisesorensen197 Жыл бұрын
Pragtige song en stem stunning
@pieterehlers52264 жыл бұрын
Simply die beste
@angeliquej.v.v82616 жыл бұрын
Love dit... Love dit.... Love dit
@michellevanzyl89655 жыл бұрын
love dit vrek baie my kinders is n huge fan
@stephanieodendaal38733 жыл бұрын
Absoluut goed.
@madelashenden85422 жыл бұрын
Jy mag maar, Jan. Pragtige lied, dit raak mens se siel aan