Jan Bloukaas - Boerseun

  Рет қаралды 6,033,390

JanBloukaasVEVO

JanBloukaasVEVO

Күн бұрын

Luister na Boerseun hier: bloukaas.lnk.t...
Volg My Op:
Facebook: / janbloukaasmusiek
Instagram: / jan_bloukaas_official
Twitter: / janbloukaas
Music video by Jan Bloukaas performing Boerseun. © 2020 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, Under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA]
#JanBloukaas #Boerseun #PartyStarter
vevo.ly/fVd7v8

Пікірлер: 587
@AdvdW
@AdvdW 4 жыл бұрын
As ek mooi luister, kan ek verstaan. (Als ik goed luister kan ik het verstaan) Groete uit Nederland.
@janaeleroux
@janaeleroux 4 жыл бұрын
Hello uit Suid Afrika👋
@anna-mart3117
@anna-mart3117 3 жыл бұрын
Hoe praat jy afrikaans as jy in nederland bly 😉
@AdvdW
@AdvdW 3 жыл бұрын
@@anna-mart3117 Ek het Google Translate gebruik. 😉 Suid-Afrikaans lyk ook soos Nederlands (Ik heb Google Translate gebruikt. Zuid Afrikaans lijkt erg veel op de Nederlandse taal).
@nickyfoxnel
@nickyfoxnel 3 жыл бұрын
Legeh! Groete van Suid Afrika
@anna-mart3117
@anna-mart3117 3 жыл бұрын
O ok
@jenicoj5377
@jenicoj5377 4 жыл бұрын
Ek love hoe SA op n hele ander level is met musiek as die res van die wereld, ons eie klein hemel 😎🙌
@christiaan6488
@christiaan6488 4 жыл бұрын
Jy kan Afrikaans nou enige plek in die wereld geniet. Daar is 'n groot wereld daar buite buiten jou huis waarin die kommuniste jou toe geluit het.
@thehuntergamming4681
@thehuntergamming4681 3 жыл бұрын
Ek stem saam
@rebellenarmyforces9039
@rebellenarmyforces9039 3 жыл бұрын
Beetje te veel self versekeerd he my friend from the benaluxe and the Netherlands and Belgium and Luxembourg
@angeliquevanheerden5955
@angeliquevanheerden5955 2 жыл бұрын
Ja nee
@vincentjansevanrensburg2378
@vincentjansevanrensburg2378 11 ай бұрын
Hoe great is sy nuwe album Vreemdeling?
@timonlamprey29
@timonlamprey29 4 жыл бұрын
Ek flippen love die liedjie, ons het Meer sulke Afrikaanse club musiek nodig
@TizelOfficial
@TizelOfficial 4 жыл бұрын
Check my channel daar is baie!!
@diceanthony2011
@diceanthony2011 4 жыл бұрын
Nee ek dink nie ons doen nie
@WildPeanuts
@WildPeanuts 4 жыл бұрын
ja ons kort definitief meur van dit
@raoulrossouw3789
@raoulrossouw3789 4 жыл бұрын
afrikaanse tech 😎
@biancaferreira5888
@biancaferreira5888 4 жыл бұрын
stem saam
@martinnel7443
@martinnel7443 18 күн бұрын
SOUTH AFRICA 🇿🇦 ♥️
@Thai5568
@Thai5568 4 жыл бұрын
This is the best thing I've ever seen thanks guys. Hopefully when lockdown is finished you guys can do a tour
@maylenecolemanmaytjie9504
@maylenecolemanmaytjie9504 3 жыл бұрын
Lockdown will never end corona is here forever but siril use everyones money for krap
@jimbojam4306
@jimbojam4306 3 жыл бұрын
I speak English and am learning Afrikaans your songs are helping me get 80% in exams thanks so much
@saeedahmedkhan842
@saeedahmedkhan842 3 жыл бұрын
We've all been there buddy
@nicolebisschoff8359
@nicolebisschoff8359 3 жыл бұрын
You're doing better in your Afrikaans tests then I am, and I'm Afrikaans
@luhandrecallofduty
@luhandrecallofduty 2 жыл бұрын
Nice
@alexkirk1216
@alexkirk1216 2 жыл бұрын
@@nicolebisschoff8359 Feite , afrikaans is hond moeilik 😂
@timicaliebenberg5219
@timicaliebenberg5219 2 жыл бұрын
I can help you to
@jayponcardas5663
@jayponcardas5663 4 жыл бұрын
Filipino in South Africa here Woah this music made me like a party animal playing it with my headphone with a high volume even I don't know the lyrics haha I don't mind, this is so good.
@janbloukaas346
@janbloukaas346 4 жыл бұрын
I appreciate it so much man! Party on 🍺🍺🤟🤟🤟🤟
@heleensaunders9136
@heleensaunders9136 4 жыл бұрын
Nice
@MrSjlouw
@MrSjlouw 4 жыл бұрын
Ek het so uit gesien om Sandra tesien, sy het so hot geklink...
@janbloukaas346
@janbloukaas346 4 жыл бұрын
😂😂😂 hahaha
@janbloukaas346
@janbloukaas346 4 жыл бұрын
Hou jou in Sarel. 😂🍻
@MrSjlouw
@MrSjlouw 4 жыл бұрын
@@janbloukaas346 het jy dalk n instagram link vir ons? van Sandra natuurlik xD
@JustMeWJ1
@JustMeWJ1 4 жыл бұрын
Ek sê jou ne 😂😂 maar toe nie rrg so hot nie 🤣🤣
@maxthunderbolt4355
@maxthunderbolt4355 4 жыл бұрын
wat bedoel jy ? die sandra was flippen hot. Tjekit man.
@mrmody249
@mrmody249 4 жыл бұрын
I want to party with some Boers.
@nickyfoxnel
@nickyfoxnel 4 жыл бұрын
Hahahaha....lekker
@JSTEPHL
@JSTEPHL 4 жыл бұрын
Ha good luck my chom, ons boeregirls en boere outjies hou van braai en party
@mrmody249
@mrmody249 4 жыл бұрын
@@JSTEPHL I love a good cookout and some cold beer.
@mrmody249
@mrmody249 3 жыл бұрын
@@danielmarais6777 I'll drink whatever you're drinking, and I'll bring some Fire Ball
@H.P778
@H.P778 3 жыл бұрын
Brannas heel dag
@sebastiangreyling4943
@sebastiangreyling4943 4 жыл бұрын
My bynaam is Basjan😂😂
@benjamincarstens9965
@benjamincarstens9965 2 жыл бұрын
maak nie saak of ons van plaas of dorp kom nie ons is nogsteeds dieselfde net finansies wat verskil
@andredekock2373
@andredekock2373 4 жыл бұрын
Dis musiek soos di wat ons deur lockdown bring🔥
@anthonielegrange8688
@anthonielegrange8688 4 жыл бұрын
Gelukig het tjekitkwagga nie brannewyn in sy hand nie nou is hy darem n boerseun wat nie brannas mors nie
@moniquehuman4258
@moniquehuman4258 2 жыл бұрын
Jy het die ander dag by ons skool kom sing 😅😂
@moniquehuman4258
@moniquehuman4258 2 жыл бұрын
Ram👍
@raphcest8408
@raphcest8408 4 жыл бұрын
Godver il hou zozeer van die boeren/Afrikaans Techno/Chill muziek! Groetjes uit Duitsland!
@toxis5232
@toxis5232 4 жыл бұрын
Ek kan parr verstaan weens afrikaans woorde van julle leun
@PunkDogCreations
@PunkDogCreations 11 ай бұрын
Bitte unterlassen Sie es, den Namen Gottes missbraucht zu verwenden.
@benjamincarstens9965
@benjamincarstens9965 2 жыл бұрын
ons kan afrikaans is mooi
@whatthehellnomorebees6175
@whatthehellnomorebees6175 3 жыл бұрын
Geluk Jan. Eks bly jyt n record label gekry. Ek neem aan dis Sony. Oor die VEVO. Hou soo aan!!!
@melissanaude4879
@melissanaude4879 4 жыл бұрын
Hierdie liedjie is een van my 16 maande oue dogtertjie se gunstelinge! Sy dans te lekker op die beat. Great liedjie en cool video!
@dwaynebotha9351
@dwaynebotha9351 3 жыл бұрын
Daai is granate die pere nie... Maar n nice song my seuntjie love hom
@codyvandermerwe7350
@codyvandermerwe7350 4 жыл бұрын
Fuck me I wasn't expecting that 😂 yussssss
@rihacodebruin7535
@rihacodebruin7535 4 жыл бұрын
Een van my gunstellings songs tot vandag toe nog! Net gedink Sandra gaan 'n bietjie hotter wees!🤣🤣😍🥰😘🤪😜 Maar well done chom!!
@preciousratau2062
@preciousratau2062 4 жыл бұрын
I literally understand vokol but this is still a bop 🔥😅
@christomarais1811
@christomarais1811 3 жыл бұрын
awe
@faniescholtz7497
@faniescholtz7497 3 жыл бұрын
lol
@animefreak7162
@animefreak7162 2 жыл бұрын
😂😂😂👌👌👌👌💀💀
@normanlubbe5611
@normanlubbe5611 3 жыл бұрын
Wie sing die vrou deel wie is sandra se stem
@whatthehellnomorebees6175
@whatthehellnomorebees6175 3 жыл бұрын
Ek neem aan dis Jan bloukaas agv gee ft nie. Alan walker doen dit ook hy sing en edit dit soo laat dit soo klink. Maar ek kan verkeerd wees oor die song
@fatih7170
@fatih7170 3 жыл бұрын
LET'S GO 2M views
@butterflygirl1025
@butterflygirl1025 4 жыл бұрын
Eks jammer die song is cool alles maar daai laaste deel wat hy sirkels kap met die bike het my hart gesteel want rrg dis fkn lekker. Maar die song is rrg nice
@teodoirvanstaden
@teodoirvanstaden 3 жыл бұрын
Laat my wens ek sit nie en online swot nie, laat my die ou dae mis saam die manne. Lekker nostalgies my nou!
@ndali1905
@ndali1905 4 жыл бұрын
This song has a great tone and the video is just amazing 🤣🙏
@tckuhn7812
@tckuhn7812 4 жыл бұрын
Dis n blerrie goeie en lekker liedjie . Dis nou my nommer 1 hoop ek sien nog sulke soort liedjie eendag
@PierreWheeler
@PierreWheeler 3 жыл бұрын
Regtig n puik liedjie - die woorde is regtig slim aanmekaar gesit. knap gedaan!
@ChillBeats_1st
@ChillBeats_1st 4 жыл бұрын
waar kry hy al die meisies bd uinde? gee my so 10 as jy kan lol
@toxis5232
@toxis5232 3 жыл бұрын
Wel ek weet een van hulle was van my skool sy was ons matriek leier toe ons graad 8 was so hoerskool garsfontein dalk
@alicia2679
@alicia2679 2 жыл бұрын
Dis legends wat nog na die liedjie luister
@fatih7170
@fatih7170 4 жыл бұрын
1M views
@endurotacbac6962
@endurotacbac6962 4 жыл бұрын
Jan bloukaas, respek vir die quad donuts XD
@jeandrebooth8311
@jeandrebooth8311 4 жыл бұрын
As jy so aanhou ou Jan,sal jy baie ver kom in die lewe.Die was legit n goeie song.Die beat was smooth
@meganvermaak4882
@meganvermaak4882 4 жыл бұрын
Ek love sandra
@barergeoduck2422
@barergeoduck2422 3 жыл бұрын
Net twee ouens wat kak aanjaag en dit geniet om n musiek video te maak XD
@Wian08
@Wian08 4 жыл бұрын
2:26 best part proof me wrong
@kopjaeger9930
@kopjaeger9930 4 жыл бұрын
no one can prove that wrong
@thomasteunter3522
@thomasteunter3522 4 жыл бұрын
*prove
@MadSquirrel-mj5rs
@MadSquirrel-mj5rs 4 жыл бұрын
3:50
@Anonymous-_-69
@Anonymous-_-69 4 жыл бұрын
I cant
@aiden_f0urie
@aiden_f0urie 3 жыл бұрын
The whole thing is great.
@christiaanjordaan8428
@christiaanjordaan8428 4 жыл бұрын
As hulle mooi girls kon kry om te dans hkm kon hulle nie n mooi girl kry om sandra te speel nie
@janbloukaas346
@janbloukaas346 4 жыл бұрын
Kwagga is n mooi girl
@karenkriel2804
@karenkriel2804 4 жыл бұрын
Ag dis net n grap bra
@christiaanjordaan8428
@christiaanjordaan8428 4 жыл бұрын
Ja wat seker
@hehexd8370
@hehexd8370 4 жыл бұрын
Jy weet. Soms kry ek hoop dat alles in die einde oraait gaan wees, maar dan kom daar tye soos hierdie. Hierdie aborsie van n snit sou beide my ore regdeur die middel saag as ek dit nie afgesit het nie. Mag daar genade vir julle siele wees en ek hoop julle vind n pad na groener grasse. Want hierdie was nou n paar minute van pyn en gekners van tande. Werklik fokken onaangenaam.
@janbloukaas346
@janbloukaas346 4 жыл бұрын
Heyo! Jy is definitief geregtig tot jou opinie. Mens se IK is gewoonlik verwant aan mens se sin van humor. Hoop hierdie maak sin 😉🚬 lekker dag.
@gospelfilms7942
@gospelfilms7942 4 жыл бұрын
Hey, ek hou baie van die kreatiwiteit en snaakse idee's (ek's net nie mal oor die seun wat soos 'n meisie aantrek of die manier wat die kamera na die meisies kyk in die einde nie).
@fatih7170
@fatih7170 4 жыл бұрын
Come to Turkey
@minksyz
@minksyz 2 жыл бұрын
As jy hier is in 2022 is jy Legit
@AfrikaansJolMusiek
@AfrikaansJolMusiek 4 жыл бұрын
Lekker man!
@carmenmeyer3373
@carmenmeyer3373 4 жыл бұрын
Jan bloukaas Bly darmm hottt,en die beste,tjekkit kwagga,jou tyd is nou verby ou bul
@maddisonvlogs1038
@maddisonvlogs1038 4 жыл бұрын
Ek sê jou regte meneer😂
@janaafoxx
@janaafoxx 3 жыл бұрын
400th comment
@mvw7905
@mvw7905 2 жыл бұрын
Wie anders hier is afrikaners? Van suid- afrika ?
@esmaritumbles8173
@esmaritumbles8173 4 жыл бұрын
Ek love die song hys soos my favorite song
@sarel1100
@sarel1100 3 ай бұрын
Kevboii
@RebirthSoh
@RebirthSoh 3 жыл бұрын
Jou rowe bliksem
@RynoduToit
@RynoduToit 4 жыл бұрын
Ek luister fokolo afrikaans maar die song is nxa
@Gangsta3000ful
@Gangsta3000ful 4 жыл бұрын
hierdie moet Boer Soek 'N Vrou se theme wees lol.
@ludwigerasmus393
@ludwigerasmus393 4 жыл бұрын
Die een twee drie was vir my baie snaaks
@francogreyling4639
@francogreyling4639 4 жыл бұрын
Ek
@cyvilion4141
@cyvilion4141 4 жыл бұрын
This song is amazing but I don’t understand
@sebastianbrummer1920
@sebastianbrummer1920 4 жыл бұрын
LOL
@ryandoengoed7960
@ryandoengoed7960 4 жыл бұрын
It's Afrikaans
@bernardroos7119
@bernardroos7119 4 жыл бұрын
Goeie midag Jan speel die lietjie in base boost net soos daai Tokyo drift lietjie dcx of soos die afrikaans wil dans lietjies en sit kaas braa bietjie op en keik net en children asb man
@dutoitbou-verfkontrakteurs8803
@dutoitbou-verfkontrakteurs8803 4 жыл бұрын
Jan lyk nes Mrbeast.
@oliverlenicek8574
@oliverlenicek8574 3 жыл бұрын
awesome lied ek luister dit altyd as ek werk.Kan nie wag vir sy volgende lied nie.
@gcbarkhuizen4430
@gcbarkhuizen4430 4 жыл бұрын
👍👍👍👍👍👍👍
@fragtheconqueror4497
@fragtheconqueror4497 4 жыл бұрын
ayeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee ek hou van die
@teammlungu9141
@teammlungu9141 4 жыл бұрын
Harlekeine en treine
@josegomes3719
@josegomes3719 3 жыл бұрын
Poe’s funny 😂 But it’s good
@zidz1049
@zidz1049 4 жыл бұрын
2:26
@BloomerVicky
@BloomerVicky 20 күн бұрын
Martinez Charles Young Shirley Johnson Amy
@tiaandupreez
@tiaandupreez 4 жыл бұрын
Jaaaaas!!! ♥️♥️♥️🤪🤪🔥🔥🎶🎶
@divannienaber8340
@divannienaber8340 4 жыл бұрын
Love you liekie niewe fave
@georgeinthejungle23
@georgeinthejungle23 2 жыл бұрын
Die ouens kan ni sing om hul lewens te red maar die vodeo is epic!!
@cornebokkie
@cornebokkie 3 жыл бұрын
My favorite liedjie hy sit al in kop vas
@NOBARA-YT0
@NOBARA-YT0 2 жыл бұрын
🙂Die song saal noit old vord nie
@BigL..
@BigL.. 4 жыл бұрын
Die song is ALS in DUBAI! Veral as die home sickness in skop! GOOI hom!!!!!!
@jeandredutoit2765
@jeandredutoit2765 4 жыл бұрын
Ja nee pella hier in Amerika ook.
@genevievediedericks5070
@genevievediedericks5070 4 жыл бұрын
Belgie ook
@luanbornman6148
@luanbornman6148 11 ай бұрын
Evan and the other ones are the best of all the time I have to do with it 😅😮😮😮😮😮😮😮
@HermanMalan
@HermanMalan 11 ай бұрын
Hy bly een
@miasmit2520
@miasmit2520 4 жыл бұрын
Ek like hom
@christomarais1811
@christomarais1811 3 жыл бұрын
awe mense
@karinwillan8402
@karinwillan8402 3 жыл бұрын
Ek is soo bly
@WinxNLClub
@WinxNLClub 2 жыл бұрын
Is ek die enige die denk dit is die selfde melodie as ''The Hanging Tree van Hunger Games''?
@Stilldeciding26
@Stilldeciding26 4 жыл бұрын
JAN jy gaan moet uithaal en wys om hierdie een te verbeter. Excellent song. Lekker boere club vibe. Ons soek nog my maat...
@christinebouillon3601
@christinebouillon3601 3 жыл бұрын
z sdc
@biancamckenzie7694
@biancamckenzie7694 4 жыл бұрын
3rd TV 5am tuba USA
@andrerademan1703
@andrerademan1703 4 жыл бұрын
Kuier plekke se opening song dinge sal ruk!!!!
@anna-mart3117
@anna-mart3117 3 жыл бұрын
Hier is my gunstiling liedjie ,van suid afrika
@michaelmccullough4173
@michaelmccullough4173 4 жыл бұрын
Ek laaik die song want die song is awesome liedjie
@pierreferreira3482
@pierreferreira3482 4 жыл бұрын
👌
@dawidolivier3247
@dawidolivier3247 4 жыл бұрын
Dai danser girls het n paar john deurtrekkers aan.
@wilmavanschalkwyk4915
@wilmavanschalkwyk4915 4 жыл бұрын
😎😎😎
@serfies40
@serfies40 4 жыл бұрын
My fok Klaas is baas
@koosienone7566
@koosienone7566 2 жыл бұрын
Ooooo ja eks koosie..... Lol
@johanndurand4087
@johanndurand4087 4 жыл бұрын
Cool song
@JustMeWJ1
@JustMeWJ1 4 жыл бұрын
Lekker man 😂 dankie vir die awesome song en maak asb nog musiek videos. 😎 arme ou basjan weet hoe hy voel 😑
@afrikaanswildans
@afrikaanswildans 4 жыл бұрын
Loveeee dt!!!!
@tanyagoncalves6681
@tanyagoncalves6681 Жыл бұрын
🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉aaaaaaaa
@miasmit2520
@miasmit2520 4 жыл бұрын
Bell my
@kae-lynnbroodryk9549
@kae-lynnbroodryk9549 2 жыл бұрын
Naaas song neh
@Rautie4
@Rautie4 4 жыл бұрын
Hands down for you champ 🙌🏼
@laventeltjievanniekerk6558
@laventeltjievanniekerk6558 4 жыл бұрын
Awesome song^^
@zidz1049
@zidz1049 4 жыл бұрын
Ayy man literally best song of 2020. Hopefully can reach like mil views by end of year❤👌
@wernermouton6193
@wernermouton6193 4 жыл бұрын
Great song!
@prinseschanel268
@prinseschanel268 4 жыл бұрын
Love die song maak nog
@delainestrydom884
@delainestrydom884 4 жыл бұрын
jan moenie daai snor skeer nie
@GaMeRBoY-ji3fv
@GaMeRBoY-ji3fv 4 жыл бұрын
Cool lite
@marneellis9646
@marneellis9646 2 жыл бұрын
Hou van hom Luister dit oor en oor
@martinnel7443
@martinnel7443 Жыл бұрын
Die song maak my reg vir n groot braai ❤
@Reensification
@Reensification 4 жыл бұрын
PRAMME XD Hoop daai pere is gesond
Jan Bloukaas, Janie Bay - Sterre Brand
3:37
JanBloukaasVEVO
Рет қаралды 1,8 МЛН
JAN JAN JAN - Ek Bly 'n Boer
5:08
JAN JAN JAN
Рет қаралды 7 МЛН
Every parent is like this ❤️💚💚💜💙
00:10
Like Asiya
Рет қаралды 17 МЛН
Players vs Corner Flags 🤯
00:28
LE FOOT EN VIDÉO
Рет қаралды 75 МЛН
Spongebob ate Patrick 😱 #meme #spongebob #gmod
00:15
Mr. LoLo
Рет қаралды 19 МЛН
How Strong is Tin Foil? 💪
00:26
Preston
Рет қаралды 135 МЛН
Loufi - Baas Vannie Plaas (Official Music Video)
4:11
Loufi
Рет қаралды 5 МЛН
Jan Bloukaas: ‘Doodgaan is nie verloor nie’
8:59
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 44 М.
Kom Ons Vat Vas (Afrikaans Sokkie Song!)
2:16
Lekker Afrikaans
Рет қаралды 8 М.
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,5 МЛН
Shaboozey - A Bar Song (Tipsy) [Official Visualizer]
2:54
Shaboozey
Рет қаралды 128 МЛН
Jan Bloukaas - Desember ft. Mariné Moffat
3:38
JanBloukaasVEVO
Рет қаралды 2 МЛН
Eden - Lyf Teen Lyf (ShokBasse Bootleg) (RexBasse)
3:38
RexBasse
Рет қаралды 1,7 МЛН
Elandré - Vuur Op Die Water
4:56
Elandré
Рет қаралды 11 МЛН
Justin Vega - Ses Jagers ft. Early B
3:41
JustinVegaVEVO
Рет қаралды 2,8 МЛН
JAN JAN JAN - Wys jou Vleis
5:25
JAN JAN JAN
Рет қаралды 10 МЛН
Every parent is like this ❤️💚💚💜💙
00:10
Like Asiya
Рет қаралды 17 МЛН