Baie dankie Jacques 😊 julle musiek is besonders 💖 JNDR is officially my all time favourite SA musiek 😁
@amandasmit932810 ай бұрын
Afrikaans die mooiste taal. Joshua bly so eg en eerlik. Hou van jou diep liedjies. Jy is n engel. 👏❤️
@Ulrich1144 Жыл бұрын
JNDR literally makes the best music in SA. You don't get artists that have talent like him in the music industry in SA. His music moves people, and it is inspiring. But most importantly, he glorifies God for all of it. He is a man, God. I can't wait for his new album to release.
@mytubex2 Жыл бұрын
From a 70 year old... Stunning song, awesome harmonies and a great guitar solo! Well done to all.... You do South Africa proud!
@elvieras Жыл бұрын
Sooooo mooi! Dankie vir smaakvolle Afrikaanse musiek! ❤
@deppers8 ай бұрын
Die beste sangskrywer, and a great song
@kalliepotas5378 Жыл бұрын
Was bevoorreg om die nuwe Album launch by te kon woon. Man...Jaques, dude..Kon nie die trane terughou nie. Beter en beter. What a Muso, What a legend
@lukaspotgieterofficial Жыл бұрын
Flipped! Hierdie is so mooi!🥺👏🏻❤️
@JuanittaBurger-ey8xy Жыл бұрын
Stunning!!!! Kan dit nie ophou luister nie! 😍
@tiaandupreez Жыл бұрын
En jou musiek is altyd BY ONS! ✌️♥️💯😎🔊
@karendschaefer3281 Жыл бұрын
Your music is inspirituational, hopefilled, and simply beautiful. Thank you! ❤
@bundubeard Жыл бұрын
Vergeet van goedvoel Vrydag, dis goedvoel Bymydag! Pragtig ouens👏🏻
@TheRose0506 Жыл бұрын
Pragtig!!🙏🏻 Jou musiek is altyd besonders spesiaal en hartroerend!❤🌹
@BigMacDaddy Жыл бұрын
Another great song Jacques and JNDR! Also welcome to the band, Stanley June🎉🎉🎉🎉
@andrekruger72982 ай бұрын
Jacques , hou aan jou lig skyn geniet jou musiek
@The_Spicy_Salamander Жыл бұрын
never misses
@marlenebroodryk4467 Жыл бұрын
Puik❤
@francoisgroenewaldpoems Жыл бұрын
Baie mooi!🎉
@paulinigrini981 Жыл бұрын
Stunning!!
@etiennekruger Жыл бұрын
LEKE POTCH!! (Haloo Percy... ek weet jy lees die comments😆)
@ryanhaines7100 Жыл бұрын
Yeeeesssss maaaaannnnnn Jacques! 💥💣
@rianburger928610 ай бұрын
Love dit ❤
@Dan-jg8te Жыл бұрын
Yayyy Wesllleeeyyyyyy😍😍🙌
@henrikirsten8901 Жыл бұрын
Lyrics: Hoe kan ek sê wat ek vir jou die graagste wil hê is dat die lewe jou raak met al die mooi wat daarin is wat nog altyd daarvan deel wees hoe kan ek wys vir jare lank dink ek al aan jou as my huis met al die skewe tree wat ek gee bly jy by my ek wonder soms wat sien jy nog in my soms is my swaarste plek die naaste plek waar ek jou wil hê en in verlede tyd wens ek dit was in my om dit te sê bly, bly as die wëreld gaan en jy sal my kry kan jy my nog sien vir my stry, stry die stryd langs my elke berg het 'n afgrond maar as jy hier is by my (oohh oohh) wil ek in rigting skiet ek wil jou wys hoe lyk my donkerste klowe maar elke keer as ek broos is huiwer ek ek verloor jou ek wens net ek kan ophou met terughou soms is jou swaarste plek die naaste plek waar jy my wil hê en in die toekoms hoop ek dis in my om dit te sê ek bly, bly as die wëreld gaan en ek sal jou kry kan jy my nog sien vir my stry, stry die stryd langs my elke berg het n afgrond waar ons kan val of vlerke sprei met sekerheid kan ek sê dit is hier, dit is hier waar ek wil bly bly as die wëreld gaan en ek sal jou kry kan jy my nog sien vir my stry, stry die stryd langs my elke berg het 'n afgrond maar as jy hier is by my (aaahh ooohh) (as jy hier is by my) stry, stry die stryd langs my elke berg het 'n afgrond maar as jy hier is by my (oohh ooohh oooohhhh) Indien daar iets is wat ek verkeerd het of gemis het laat weet net. :P
@fanusj Жыл бұрын
Uitstekend gedoen.
@ethanjordaan Жыл бұрын
Wow dis amazing❤🎉Jou stem is n stem van n engel
@dutoitpienaar7367 Жыл бұрын
Lyrics asb!!!❤
@riconel2714 Жыл бұрын
🔥🔥🔥🔥
@marthinusjohannescoetzeeva8510 Жыл бұрын
Lekker. Volg elke oomblik van San Francisco.
@luciapoggenpoel7614 Жыл бұрын
Jis ek like jo music. Omy!!!!!❤
@jameslewis16058 ай бұрын
Sad to see how much you have changed over the years. Wishing you the best.
@kingalfred39028 ай бұрын
What do you mean...???? sad to see....???
@MrDarianb1 Жыл бұрын
uitsteekend
@madeleinevanwykhon2991 Жыл бұрын
Pragtig ste stem...
@ChristiaanRock Жыл бұрын
Lekke man
@NoRecentActivityFound Жыл бұрын
Laat mens sommer goed voel sonder rede.
@prieurlourens6241 Жыл бұрын
Wens alle Afrikaanse musiek kon sulke kwaliteit wees.