Prachtig lied, Josh. Jullie Afrikaans is als een verre neef van ons Nederlands, en ik word warm vanbinnen wanneer ik jouw poëzie hoor. Doe zo voort! Veel liefs uit België.
@christdiedforoursins14673 жыл бұрын
We might actually be distant cousins💕🇿🇦👋✝️
@bartpol77 Жыл бұрын
Blind, zijn mijn ogen dan blind Dit wat ik hoop in mijzelf kon ik nergens vinden Leef, in een hart dat breekt Is dit wat ik ben, wat ik werkelijk wil zijn Breek mijn hart open, laat het regenen Soms moet een mens eerst sterven om werkelijk te kunnen leven Strooi mijn vrees dan over de zee Laat de wind mij nemen, laat de wind mij nemen Soms wil ik niet lopen Waar de velden in mij groen zijn, is de lucht vol hoop Maar om de droogte in de ogen te kijken Oh leer mij de kunst om te doorstaan de tijd. Breek mijn hart open, laat het regenen Soms moet een mens eerst sterven om werkelijk te kunnen leven Strooi mijn vrees dan over de zee Laat de wind mij nemen, laat de wind mij nemen Een deel van mij zal kijken En dit wat ik zie en vergeet, dat vergaat in de tijd En dan komt de stilte, die mij doorgaans volgt Dit wat mij terughoudt, zal ik moeten achterlaten Breek mijn hart open, laat het regenen Soms moet een mens eerst sterven om werkelijk te kunnen leven Strooi mijn as dan over de zee Laat de wind mij nemen, laat de wind mij nemen.
@jeanvermaak1909 Жыл бұрын
Nooit gedink afrikaanse musiek sou my ooit meevoer na waar hierdie song my vat nie... beter as enigiets wat ek al gehoor het.
@dutchskyrimgamer.youtube2748 Жыл бұрын
Ek stem saam. Daai song is n ander level van musiek wat ek nog nie eerder by Afrikaanse songs gehoor het nie.
@lookforitcx4 жыл бұрын
Hoe kan iets so besonders mooi wees en so deurdring na my hart soos dié? ❤️ Net in my taal, net in my taal.
@lizethvandermerwe674311 ай бұрын
So waar. Dit tref diep❤
@tenekebotma87724 жыл бұрын
Blind, is my oe dan blind Dit wat ek hoop in myself, kon ek nêrens vind Lees, in 'n hart wat breek Is dit wat ek wys, wat ek werklik wil wees? Breek my hart oop, laat dit reen Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef Strooi my vrees dan oor die see Laat die wind my neem, laat die wind my neem Soms wil ek net loop Waar die velde in my groen is die lig vol hoop Maar in die droogte, in die oe te kyk Oh, leer my die kuns om te staan deur tyd Breek my hart oop, laat dit reen Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef Strooi my vrees dan oor die see Laat die wind my neem, laat die wind my neem Deel van my sal kyk En dit wat ek sien en vergeet, dit vergaan in tyd En dan kom die stilte, wat my deurgaans volg Dit wat my terughou, sal ek moet agterlos Breek my hart oop, laat dit reen Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef Strooi my as dan oor die see Laat die wind my neem, laat die wind my neem
@danieburger52904 жыл бұрын
Baie dankie Teneke. Hierdie is 'n baie spesiale, kosbare lied wat ek baie na aan my hart dra. Dankie vir die lirieke.
@bartpol774 жыл бұрын
Verbazingwekkend dat deze muziek in Nederland volledig onbekend is. Vreselijk jammer, want zo mooi!
@kituki51783 жыл бұрын
😊
@dutchskyrimgamer.youtube2748 Жыл бұрын
Afrikaans hoort op de Nederlandse radio. Maar helaas wil zelfs 100% NL dat Afrikaans in Nederland vergeten wordt.
@erikaventer76705 жыл бұрын
Jou musiek is kuns. God-geïnspireerd! DANKIE!!!
@jameslewis160511 ай бұрын
I do not speak Afrikaans but i feel the intent of this singer. Truly a blessing in a troubled time in ZA.
@XhosaShinobi016 жыл бұрын
Don't understand a word but can't get this melody out of my head.
@corriereyneke16373 жыл бұрын
Die liedjie spreek met my hart dit is pragtig
@shamsabuakarubenthiscock10082 ай бұрын
Djoe... Die lig skyn deur jou stem en boodskap. Dankie ✨🪷🐲
@wandilenzuza53234 жыл бұрын
2020 and I am here to stay
@sumienvanblerk13576 жыл бұрын
My gees word weer heel!!! Ek is so bly ek het jou musiek ontdek!!!
@sumip.22212 жыл бұрын
Ich verstehe kein Wort, aber diese Musik geht unter die Haut 💟💟💟- wunderschöne, sehr angenehme Stimme mit viel Gefühl - merci beaucoup !!!
@anckeoosthuizen43305 жыл бұрын
Geen woorde sal ooit kan beskryf hoe passievol ek is oor hierdie ou se musiek nie, dit bring elke keer soveel emosie uit, maak nie saak hoe baie ek die liedjie luister nie. so ook met al sy musiek. Jy is besig om afrikaans weer n goeie reputasie te gee, bloot deur jou ongelooflike ryk musiek. Moet asb nooit besluit om op te hou nie, daar sal beslis dan n gat in my hart onstaan. Well done
@MrAtarifreak11 ай бұрын
Pragtige lied 🥰
@tishduplessis54327 жыл бұрын
Hier sit ek in my kantoor, snot en trane... Ek is besig om my pa se boedel aftehandel na sy afsterwe in Februarie en boooooom slaan dit my. Die wind het hom geneem... Hy is finaal weg.
@lorraineswart49127 жыл бұрын
:( Die dood kom altyd te gou.... Jammer x
@tishduplessis54327 жыл бұрын
Dankie Lorraine. Dis n baie bitter pil om te sluk.
@jozsefjibrin73765 жыл бұрын
👍👍
@eugeneventer71555 жыл бұрын
@@lorraineswart4912 my pa is 6 maande terug dood na hy 6 weke vermis was Ken die pyn
@adrizeelie89235 жыл бұрын
My sussie is dood die 26ste Januarie 2019. Die liedjie het ek gebruik vir haar video clip. Mis haar vreeslik.
@HESM296 жыл бұрын
Ek weet nie hoekom nie , maar ek wil huil wanneer ek na hierdie lied luister.Regtig besonders mooi....
@nicopretorius90506 жыл бұрын
Was nooit mal oor Afrikaans nie, nie die nuwe goed nie. Geen diepte gehad nie. Maar JndR, julle maak musiek met gevoel en betekenis. Fantasties, dankie.
@virus20285 жыл бұрын
Luister Spoegwolf ook. Ware Dugkuns.
@susanbarlow7464 жыл бұрын
Blind, is my oe dan blind Dit wat ek hoop in myself, kon ek nêrens vind Lees, in 'n hart wat breek Is dit wat ek wys, wat ek werklik wil wees? Breek my hart oop, laat dit reen Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef Strooi my vrees dan oor die see Laat die wind my neem, laat die wind my neem Soms wil ek net loop Waar die velde in my groen is die lig vol hoop Maar in die droogte, in die oe te kyk Oh, leer my die kuns om te staan deur tyd Breek my hart oop, laat dit reen Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef Strooi my vrees dan oor die see Laat die wind my neem, laat die wind my neem Deel van my sal kyk En dit wat ek…
@SizweJetson2 жыл бұрын
Heard this from Stellenbosch University Choir and loved it. The original is as amazing! Beautiful song
@WiebkeFricke_Fdl7 жыл бұрын
wunderbar
@toscabrutus17816 ай бұрын
Pragtig Joshua! Groete uit LIma Peru!
@amorestrydom3082 Жыл бұрын
Waar is jy man vandag? Jou nuwe musiek? Jou hart is mooi!!!
@VivianEmmanuel-mq3ld Жыл бұрын
Jos die song spreuk baie hoop mense wat n begeerte het om God te volg luister na dit....Dis ware bekering
@daniepienaar50403 жыл бұрын
My siel maak oop saam met hierdie lied....ongelooflik... Jou comments wat seker die mooiste is ,is die van vreemde nasionaliteite wat jou lied voel!!!! ASEMROWEND!!!
@melandrivs Жыл бұрын
Mooiste lied ooit!
@biancataylor36703 жыл бұрын
Ek het jare terug met n oukie uitgegaan en was tot verloof aan hom. Dinge het nie uitgewerk nie, maar ons het vriende gebly. Hy is onlangs oorlede en die liedjie het selfde dag op TV gekom en my dadelik aan hom laat dink. Nou kan ek nie na die liedjie luister sonder om aan hom te dink nie. Gaan hom mis. RIV Elvon.
@Dew25065 жыл бұрын
Joh... Ek kan net nie genoeg kry van die liedjie nie.. Dit brand aan al die waarheid in my gedagtes !!!!
@Komvliegsaam2 жыл бұрын
Ek en my vrou en kinders bly nou in Australië, en elke nou en dan het ons 'n jndr aand ... Huil snot en trane. Net in ons taal... As ek weer SA toe gaan, gaan ons vir Jacques opsoek en stick vir 'n braai!
@PeteKlimek Жыл бұрын
I'll never grow tired of this song and this 'low key' video. Really makes me proud of my roots and also inspires me, as a musician. This song has balls!
@andrekruger72982 ай бұрын
My seun Joshua vir jou ❤
@cariena1007 жыл бұрын
Ek kry nie genoeg van hierdie liedjie nie! Wow! Ek vrek daaroor!
@TopNederlands17 жыл бұрын
Oh wow je stem is zo mooi en emotioneel, kippenvel van top tot teen.
@JeweleeY3 жыл бұрын
Daar is geen taal wat kan verwoord watter diep, intense, emosies verwek word uit hierdie lied nie. Briljant.
@nicolenegoncalves66567 жыл бұрын
Van die begin af een van gunsteling snitte op die cd gewees.... nou wag ek vir Heuwels en berge.. Dankie vir julle liggies Tonne liefde
@lunevanwyk43237 жыл бұрын
Dankie dat jou musiek my studente jare ongelooflik gemaak het! Mal hieroor!❤
@amandasmit93284 жыл бұрын
Die heel beste sanger ooit.👏👏💞 Goddelik mooi. 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
@kalliepotas53786 жыл бұрын
Love die feit dat dit nie teveel detail het nie, net genoeg om die interpretasie oop te los vir die luisteraar. Die musiek neem mens op n denbeeldige reis gevul met natuur en die ryk, groen agtergrond sowel as die laaste skoot beklemtoon my gedagtes deeglik wanneer ek hierna luister. Great song man. Sien uit na die volgende cd asook die volgende video!
@AmandaJordaan-qi4dn7 ай бұрын
Ongelooflik mooi ❤😢
@donnesteenkamp58293 жыл бұрын
Baie dankie vir die geskenk van julle kuns! Ek is mal oor die lied en luister dit herhaardelik. In 2018 / 19 was ek die werld vol, en julle was saam my! Die lied is wondelik saam gestel - Hou so aan!
@Nicolene1V7 жыл бұрын
Wow... dis ongelooflik beautiful
@spokieman3 жыл бұрын
4 minute van pure hoendervleis!! Bravo!
@WilnaFurstenberg7 жыл бұрын
Ongelooflik mooi. Roer die hartsnare. Dankie!
@theresascheepers38287 жыл бұрын
Ongelooflik mooi en spesifiek op my tyd, in my lewe gemik.
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Dankbaar vir jou musiek, so pragtig, ja soms moet n mens eers sterf,........ Om te kan leef....... God se plan in elke mens se lewe.....
@TheRose05065 жыл бұрын
Ongelooflik mooi! Lief jou musiek! ♥️⚘
@anathep99256 жыл бұрын
Josh, I know I haven't make it yet in Music industry. But I hope after making it, we'll have a chance to work together, you and François van Coke. You guys are my favourite Afrikaans singers. You guys are Afrikaners birds, am proud of your music guys. Keep it up...
@nokuthulazulu55353 жыл бұрын
I don't know the lyrics of this song, but my soul does
@wouterkabouter1027 жыл бұрын
Daar is soveel liedjies en soveel wysies maar steeds kom jy met iets besonders te voorskyn, keer op keer. Welgedaan!
@leonewashere7 жыл бұрын
Ek was so opgewonde toe ek van die musiekvideo hoor. Baie dankie! Ek het onlangs 'n Amerikaner van jou musiek vertel en, al kon hulle dit nie verstaan nie, was hulle mal daaroor. "Soms moet mens eers sterf om werklik te kan leef," die lirieke is pragtig, soos altyd.
@elanicornelissen47096 жыл бұрын
Beautiful.. wow die woorde maak soveel sin in my lewe opi oomblik xx
@Lizzygirl8677 жыл бұрын
Ongelooflik trots op jou en sal vir ewig dankbaar wees vir wat jy in my lewe invest het.
@okkerthavenga50355 жыл бұрын
So inspirerend! Dankie Joshua na die Reen!
@1suluap17 жыл бұрын
Netjiese produksie. Pragtige lirieke
@rykheer6 жыл бұрын
Briljant! Deur na die siel.
@karinventer-pw2pc Жыл бұрын
Besonders mooi ❤️
@jlbb667 жыл бұрын
Bonjour a vous tous amis AFRIKAANS , je ne comprend pas votre langue ( excusez moi je suis Français ) , mais je trouve cette chanson très jolie . Merci ( dankie ) pour m'avoir permis d'avoir écouter cette jolie chanson .
@jacquesdv77 жыл бұрын
:)
@lizsmith15607 жыл бұрын
Dit is Afrikaans. Een van sewe offisiele tale gespreek in Suid Afrika
@jlbb667 жыл бұрын
merci = dankie
@alwaysoutlawed44627 жыл бұрын
Liz Smith * 11 amptelike tale
@judithflett62406 жыл бұрын
Bonjour! Cette chanson est très Jolie, non? J'espère que vous avez trouvé les autres chansons par ce chanteur? Tout est magnifique! Désolée, mais mon français ce ne pas très bien!
@mashiloane2 жыл бұрын
Sjoe jy maak hoendervleis mooi musiek Dankie Joshua 👌🏻👏🏻
@christinemaritz86566 жыл бұрын
Jou musiek het soveel betekenis. Jy mag maar sing. Jy voer 'n mens mee na 'n ander wereld. Well done.
@delenevandyk49937 жыл бұрын
Jou musiek raak my! Dankie
@rianabasson404 жыл бұрын
Raak my siel en hele wese😢😢
@aneldemeyer25687 жыл бұрын
Musiek en Poësie wat bymekaar kom = Meesterstuk
@henguwillemse44537 жыл бұрын
Anel De Meyer anel ek kan dit ni beter gestel het nie!
@ilanajrodbu62vonronge877 жыл бұрын
Anel De Meyer makes o9bwh80 qct5o
@talyameyer62077 жыл бұрын
dis pragtig ek wens ek kon met jou praat in persoon !
@dnaupgrades6 жыл бұрын
Ek geniet jou musiek hoor hier in die verte (Italië), dankie
@jacquesdv76 жыл бұрын
Helen Muller wat maaj jy daar in die verte?
@dnaupgrades6 жыл бұрын
Hi Jacques :-) ... jong, ek is 'n digital nomad...skrywer (You, Me and Happiness) en Happiness Coach ... ek gaan waar my hart my heen roep, vetrek juis môre weer na 'n nuwe bestemming. My gunsteling song van jou is "Die wereld binne my" en dis een van my songs waarmee ek visualiseer...dit inspireer my so en laat my so opgewonde voel vir die lewe, haha...baie mooi song.
@heinrichjohannes28525 жыл бұрын
Hey Joshua jou legende wil jy nie vir ons 'n nuwe liedjie opsit nie. Ek kyk elke dag met groot afwagting.
@jlbb667 жыл бұрын
Gelukkige Nuwejaarvieringe leef uit Frankryk
@robertofranciscomonsalvesp80807 жыл бұрын
Pragtig sang, goeie lirieke, baie goed sanger.
@isildadalton63067 ай бұрын
So beautiful 😢
@nix54184 жыл бұрын
Oh my..such a BEAUTIFUL voice....beautifully sung. . Gee my hoendervleis. 😅
@gudstaffgilmore22764 жыл бұрын
Grate song on my grave one day thanks to all that listening to it
@sparrows_and_wildflowers7 жыл бұрын
Ongelooflik soos altyd 🌿👌🏻
@rileyrichards2997 жыл бұрын
So mooi ek verlang na SA! Dankie vir die mooi musiek. Liefde uit China XX
@altapretorius91486 жыл бұрын
Joshua, ek het onlangs Lizandra Winter se album gekoop by die Liedjietuin. Ek sien jy het ook daarop gewerk. Dit is regtig ñ ongelooflike album. Baie dankie.
@donaldmaleswena40266 жыл бұрын
Hey Josh, dis is a good song man, and will like to use it as a score for a trailer of a film I'm working on as a student at the University of Johannesburg. Mayb we can further work on remix Laat die wind my neem
@jeanetta593 жыл бұрын
Wow! Dis sooo mooi!
@user-eg7bs2fk3l11 ай бұрын
Beslis na my hart toe!!!
@adamduplooy7 жыл бұрын
Sit hier in Dubai met n train in my oe. Dankie.
@hmmm4more5 жыл бұрын
train? baie seer oog daai...:)
@danielleesplin19303 жыл бұрын
Ek kan nie glo ek luister eers hierna in Amerika in 2020-2021 (maar eks bly die het my bereik)
@michkapp68445 жыл бұрын
Wat 'n amazing liedjie!!! Wel gedaan aan jou en jou span bra!
@jacouys47805 жыл бұрын
kom bietjie weer Bloem toe👍🏼
@daniellievanwykie28075 жыл бұрын
My arde dit is mooi wow
@christiaanjansevanrensburg4657 жыл бұрын
Amazing Song ek love dit
@janaretief10933 ай бұрын
Underrated 🥹
@williamzar50215 жыл бұрын
Ek dink n 1000+ views is van my af!! Wat n sielvol treffer
@WilfredVyfer2 ай бұрын
Dus so mooi
@NotYoAverageJoe6 жыл бұрын
Ongelooflik mooi!
@hennietraut80125 жыл бұрын
Wow awesome song Joshua
@martielindemann3754 жыл бұрын
Love this song!
@madeleinevanwykhon59502 жыл бұрын
Pragtig.........
@schalksnyman87507 жыл бұрын
Dit is ń wonderlike liedjie die
@adrioliver12497 жыл бұрын
Bitterlik mooi!!!!!!
@sonjavandermerwe8357 жыл бұрын
Pragtige song!
@juliatruter38607 жыл бұрын
pragtig ...
@pieterblignaut7 жыл бұрын
Awesome song - Love it
@deaneveleigh37507 жыл бұрын
Hoekom is dit nie op iTunes nie :(
@hmmm4more5 жыл бұрын
kan net nie bepaal waarheen die wind hom moes neem nie. ?? wil hy net weg?
@jacojansevanrensburg70726 жыл бұрын
My gunsteling song ek kan dit oor en oor luister
@sqobamhlungujackson47865 жыл бұрын
Afgesien van die liedjie wat kwaliteit is dink ek die video is ook legit. Probeer uitgifure hoekom dit lyk of jy in slow-mo sing maar tog is dit gesinkroniseer met die lirieke.. Het julle dit opgeneem met jy wat lip sync op n vinnige tempo, en toe die video stadig gemaak om by die eintlike tempo te pas?