Tanie jy is die beste Mag Jesus tanie sien Vir Oom Raun enTannie Franja Liefde Chaday Gerber
@johanthiart67287 жыл бұрын
Juanita du Plessis Tannie is amazing en ek sal tannie altyd ondersteun al kan ek persoonlik nie shows bekostig nie,sal ek al tannie se CD's koop!! En ek sal vir Franja ook vra,sal julle persoonlik se julle 2 is agter geslote deure ook so baie dieselfde?En dit was n baie goeie besluit om nie alles op die media te sit nie,En ek respekteer dit regtig so as ek enige foto of so van ons op media sit,sonder DAT tannie weet en se,dis reg nie...☺Liefde en groete daar,nie dat julle my sal ken nie,tannie sal miskien die foto erken wat ek baie graag persoonlik vir tannie wil wys...Mom tannie die jaar Aardklop toe?😉
@Givenlessa29 күн бұрын
Is dit Nie Al tyd Vir haar Om the pension Nie?????