Рет қаралды 3,590
Ruben in Namibië is 'n nuwe twee-episode-reeks wat vroeg volgende jaar op kykNET gaan wys. Ruben Lambrechts is bekend op sosiale media waar hy die doen en late van die diere op hulle plaas in Simmenau buite Windhoek in Namibië dokumenteer. Jennifer en Pierre kuier met hom om meer oor die reeks uit te vind.
#diegrootontbyt
#rubeninnamibie
#wildlife