I watch this video by youtube everyday, beautiful song
@beneditobatista-un9qy Жыл бұрын
MMeu Deus, essa mulher não tem limites canta solo, canta em dupla, ela é capaz de cantar com todos os gêneros musicais.que versatilidade!(ela é multifuncional)
@jorgefelixfernandez845110 ай бұрын
Excelente Juanita. Hermosa mujer y encantadora voz. Te amo
@ritafaurie68127 ай бұрын
Dis asof hierdie song vir my en en my kerel geskryf is. Dis hoe ons lewe begin het, presies elke liewe woord.❤
@willemjack70917 ай бұрын
Myne ook
@alexanderdobbie37342 жыл бұрын
I have been a big country fan for 50 odd years, came across your music on you tube and am still wondering why I haven't seen or heard any of your music before in Scotland. I am now an ardent fan and listen daily. Beautiful music ,beautiful family.
@christinebories2446 Жыл бұрын
I have been a country music fan just like you I have not long found this her beautiful music i can not go a day with out country music have a good day from Wales
@willemjack70917 ай бұрын
Hierdie liedjie beskryf hoe ek die eerste keer gevoel het toe ek my eerste liefde ontmoet het toe dit gevoel het die wereld staan stil en jy nie kon praat nie😁
@elizabethloock71944 жыл бұрын
Die mooiste liedjie van Juanita.
@jacooosthuyzen21893 жыл бұрын
Joc💔
@marieboshoff27762 жыл бұрын
Beslis
@annaprchalova96783 жыл бұрын
Juanita, Vaše písničky miluji, mají nádech plne citu, ,nevím co se v nich zpiva, neznám Vasi řeč, přeji VAM Hodně úspěchů a upřímnych fanoušků 💖💖💖👍👍👍🐞🍀🍀🍀🌹🌺🌷🌻
@pigslefats2 жыл бұрын
Ak sa pozrieš, odvrátim sa Ale keď sa pozriete inam Pozerám sa na teba Pretože si jednoducho dokonalý strácam sa v tebe A snívaj, ako ma jedného dňa budeš držať v náručí Približuješ sa Musím dvakrát žmurkať Pretože sa na mňa pozeráš a rozjasňuješ svoj úsmev Stojíš predo mnou a cítiš miesto na mojom bruchu Keď povieš, ahoj ty ... ahoj ty Potom sa svet zastavil Nemôžem hovoriť, ale chcem Vidím len tvoje pery Prelomí to ticho Pretože moje srdce prestalo biť Nepočujem, čo chcete povedať Vidím ma ležať v tvojom náručí Ak sa mi pozrieš hlboko do očí A obrázok vyzerá tak krásne Kiežby som mohol zastaviť čas Potom sa svet zastavil Nikdy som neverila v lásku na jeden pohľad Ale môj dych je preč, je tam vo vašich rukách Ako ma prinútiš stratiť všetko? Bojovať len za teba Prichádza deň, kedy sa láska spája A myslím, že je to teraz to, čo je hore na oblohe Celý zložený si to píšem na srdce Pretože vám to patrí Patrí tebe Potom sa svet zastavil Nemôžem hovoriť, ale chcem Vidím len tvoje pery Prelomí to ticho Pretože moje srdce prestalo biť Nepočujem, čo chcete povedať Vidím ma ležať v tvojom náručí Ak sa mi pozrieš hlboko do očí A obrázok vyzerá tak krásne Kiežby som mohol zastaviť čas Potom sa svet zastavil Potom sa svet zastavil
@bjornlauret4205 Жыл бұрын
lyrics: As jy kyk draai ek weg Maar wanneer jy weg kyk Staar ek na jou Want jy's net so perfek Ek verdwaal in jou En droom hoe jy my eendag in jou arms hou Jy kom nader gestap Ek moet twee keer my oë knip Want jy kyk na my en jou glimlag verhelder Jy staan voor my voel n kol hier op my maag Toe jy sê, hello jy... hello jy Toe staan die wereld stil Kan nie praat nie maar ek wil Ek sien net jou lippe Dit breek die stilte Want my hart het ophou klop Kan nie hoor wat jy wil sê Ek sien my in jou arms lê As jy diep in my oë kyk En die prentjie so mooi lyk Wens ek die tyd kan stop Toe staan die wereld stil Ek het nooit geglo in liefde met een kyk Maar my asem is weg dis daar in jou hande Hoe kry jy dit reg dat ek alles sal verloor Om net vir jou te veg Daar kom n dag waar liefde verenig En ek dink dis nou wat tot bo in die hemel Als oop gevou ek skryf dit op my hart Want dit behoort aan jou Behoort aan jou Toe staan die wereld stil Kan nie praat nie maar ek wil Ek sien net jou lippe Dit breek die stilte Want my hart het ophou klop Kan nie hoor wat jy wil sê Ek sien my in jou arms lê As jy diep in my oë kyk En die prentjie so mooi lyk Wens ek die tyd kan stop Toe staan die wereld stil Toe staan die wereld stil
@elianaalmeida27854 ай бұрын
Como não conheci Música de Theuns x Juanita antes Agradeço por ter dado tempo dessas relíquias ❤
@myaugustrush015 жыл бұрын
I memorized and sang this to my husband and I don't speak and understand Afrikaans. What I know is that he said he loves your song. He was in tears. 🤗🤗🤗
@marieboshoff27762 жыл бұрын
Of course he will cry this is the most beautiful love song
@tanjamelisaschoeman6 жыл бұрын
Het die liedjie gekies as ons trou liedjie wat die jaar is op n familie lid se plaas. Die is een stunning song
@potercali58554 жыл бұрын
I don't understand the words, but I like the beat of your music..thank you from California...
@marieboshoff27762 жыл бұрын
If you can only understand the words. Most beautiful love song
@mienkiedavel85937 жыл бұрын
Nog nooit so iets mooi gehoor nie. Dis fantasties. Ek sit en huil van die awesomeness . Dankie Juanita.
@danievandenberg8672 жыл бұрын
Druppeltjie drup van liefde so glad en sag en heerlik
@danievandenberg8672 жыл бұрын
Moenie vir my kwaad wees nie ek proe aan n traandruppeltjie
@tomruddell.25172 жыл бұрын
Beautiful song. Nice regards, Tom from new Zealand.
@danievandenberg8672 жыл бұрын
Ek ry greyton en riviersonder end toe wil gaan kyk hoe dit lyk
@nevilleseal18907 жыл бұрын
I'm an English guy and I am loving that song. Wowza!
@hennie32134 жыл бұрын
Altyd n plesier om jou musiek te kan luister.
@lianiemeintjes8134 жыл бұрын
Mooi mooi Tanie
@mathildamulder368923 күн бұрын
Pragtige liedjie lief die liedjie
@geocav97082 жыл бұрын
Absolutely beautiful song, by a beautiful woman. My all time favourite female singer ❤️❤️❤️
@danievandenberg8672 жыл бұрын
Dankie vir jou mooi liedere dit het my weer moed gegee nadat ek selfmoord probeer pleeg het paar jaar terug toe alles nie wou saamwerk
@dorenevanzyl9256 Жыл бұрын
Brautifull soos altyd❤
@petrohoman79514 жыл бұрын
Juanita mag die lewe jou die vreugde bring wat jy en jou pragtige kinders aan ons gee. God seën julle. Lief julle
@PureWater-w7c4 жыл бұрын
Dis die waarheid!
@CalypsoTango4 жыл бұрын
it's great. your are really great and the best . thanks for your music,
@marieboshoff27762 жыл бұрын
Vir my die mooiste liefdes liedjie in afrikaans ooit
@alettadebeer79085 жыл бұрын
FANTASTIES ,JUANITA JY'S IS GESEEN MET ALLES. STEM,LOOKS EN PRAGTIGE KINDERS.
@danievandenberg8672 жыл бұрын
Juanita as ek jou vashou weet jy liede voltooi
@jacooosthuyzen21893 жыл бұрын
Joc💔😭
@clarissacloete69637 жыл бұрын
so ver is Juanita Du Plessis die beste afrikaanse musiek kunstenaar.
@helmuthintermayer60816 жыл бұрын
Ein sehr schönes und gefühlvolles Lied. Super.
@charlottejonck1094 Жыл бұрын
Pragtig Juanita
@natalenevisser47837 жыл бұрын
Die mooiste liedjie met die mooiste stem xx
@jessy1447 жыл бұрын
Pragtige liedjie! Ek hou daarvan dat julle so kreatief is, die video pas by die liedjie! Love it.
@joepiejoubert29316 жыл бұрын
in my oe is juanita die mooi vrou met die mooiste naam onder die son
@danievandenberg8672 жыл бұрын
Net wat jy besluit om aan te trek jy is so mooi my liefsaad
@ancoisnaude40872 жыл бұрын
Juanita, jou liedjies dra my, mal oor jou songs, jy is nou ook my youtube vriendin💚🙏🏻🙌👌✝️
@danievandenberg8672 жыл бұрын
Die dinge voel so droog wat ek nat maak is belangstelenddroog
@jorgefelixfernandez845110 ай бұрын
Que hermosa voz. Que Dios te bendiga.
@mathildamulder36893 ай бұрын
Bly maar ñ baie mooi liedjie
@djbothma49662 жыл бұрын
Dankie Juanita Jou Musiek Mooiste Ooit
@jakobuirab8189 Жыл бұрын
Danki Baie mooi boodskap pragtige lied
@Jerry-fx8ih2 жыл бұрын
I don't understand the language but I love it!
@jabulanesheshe5113 жыл бұрын
Lekker
@danievandenberg8672 жыл бұрын
Lief vir jou en my sirkel jy is my vrou my lief
@renetmyburgh2403 жыл бұрын
Stunning verby van video tot lirieke en al die poorte en tussen deur
@renciakuhnkuhn7127 жыл бұрын
Daar s nie eers woorde so mooi is dit
@afrikaansenmeer82825 жыл бұрын
Wow weer so ń fantastiese liedjie! Groete uit nederland
@anlenepretorius88597 жыл бұрын
Pragtige lied en kan nie wag vir volgende album.
@danievandenberg8672 жыл бұрын
My liefd hoe voel my liefde sien jy my dit is ek ek is hier sien en ondervind my hartverlangeliefde moenie my weggooi nie
@beverlyclaassen98573 жыл бұрын
baie dankie Juanita.dis n pragtige liedjie en all jou liedjies
@gertruidalewies79686 жыл бұрын
love this song x mal oor dai vrou se stem
@JohannesMosehla-g3y6 ай бұрын
Lekker musiek
@riavanzyl39276 жыл бұрын
Dit is so pragtige lied.Al haar liedere is so pragtige.xxx
@lucindrehusselmann37547 жыл бұрын
baie pragtig soos altyd die Here seen Juanita du Plessis
@belindadutoit19547 жыл бұрын
Belinda
@velhinhosdapescagravatairs7701 Жыл бұрын
Sou fã desta cantora, melodias lindas e suaves, gostosas de escutar, admiro seu trabalho e sua postura tanto de palco como vestimentas, parabéns especial pra banda.
@shanicediergaardt62006 жыл бұрын
N lied so na my hart..
@ulieneduplessis54267 жыл бұрын
Love it 💗💗💗💗💗💗💗
@danievandenberg8672 жыл бұрын
Kom ons gaan biervees op Greyton romans
@bettyazevedo34465 жыл бұрын
Baie mooi
@bettyazevedo34465 жыл бұрын
😘😘😘
@segera11287 жыл бұрын
sy is die beste.Pragtige stem.
@getrudelyen83827 жыл бұрын
Dt is baie moi song Juanita Du pisser
@nicobasson38416 жыл бұрын
sy is pragtige mens met mooi stem pragtig
@janicaleroux2117 жыл бұрын
Dit is die mooooiste liedjie lovit😍😘
@hannesels79527 жыл бұрын
Janica Le Roux hdidhdyf💖
@janicaleroux2117 жыл бұрын
Hannes Els dankie dat jy my video gelike het waardeur dit
@ngamkhokonyak5153 жыл бұрын
Love you Sister 🤝💯
@JacobMak-ch2rs2 ай бұрын
❤❤❤❤
@mariamagdalenavanzyl37397 жыл бұрын
Love the song
@chantelleneveling97607 жыл бұрын
beautiful 💜💜
@lourensvdmerwe41354 жыл бұрын
Kyk ek se ek souk lief van my lewe kyk ek mis hou liefde van my lewe kyk die lewe raak verby
@RudisBasques-xd5dv Жыл бұрын
Guao 👍💐🌺🐩
@judsontofficial15682 жыл бұрын
Amen
@marizelleweitz Жыл бұрын
🤗🤗🤗🤗
@ROBINEK20043 жыл бұрын
Boží zpěvačka ,mnoho pozdravů z Česka
@annaprchalova96783 жыл бұрын
Wauuuuu ❤💖💛💚👍👍👍🐞🐞🐞🍀🍀🍀🌷🌸🌹🌻
@rudneybonfim2752 жыл бұрын
lindo. divino.
@nunesmotos3513 жыл бұрын
Linda música incrível
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Stunning song👌🙏
@snepcars6843 жыл бұрын
Mooie stem en.als persoon. Jammer dat u in het Fries zingt, het zou mooi zijn dat je ook in NL zou zingen.
@jacopotgieter72223 жыл бұрын
😂 fries?nee,hoor...Afrikaans!😂
@angelicadebeer20806 жыл бұрын
My takke by die skool gan also oor jou
@jacooosthuyzen21893 жыл бұрын
Joc💔😭
@abribotes9323 жыл бұрын
Love dit. You too
@norceliadominguesmatos78632 жыл бұрын
Linda música.
@blommiekabouter55463 жыл бұрын
💕💕💕💕💕💕💕💕💕
@rousseletclaude42635 ай бұрын
💋💋💋💋💋
@johnhipp604 Жыл бұрын
Can I ask you something
@mandaengelbrecht-dk8sj Жыл бұрын
Jgf😅😅😊
@danievandenberg8672 жыл бұрын
Ry oor half uur trek jean aan
@mariamagdalenavanzyl37396 жыл бұрын
Sy het n pragtige stem
@yannickdebruyn7001 Жыл бұрын
Juanita ek het jou probeer copy toe ek kind was. maar as ek net probeer jou songs sing, dan breek die trane los. oor my jare kon ek van kind af ni help as om net te bid vir jou. ek weet my meester dra jou soos n goud in di palm van sy hand. jy en jou albums is net seening op seening in mens se lewe.