Juanita du Plessis - Lief vir jou (OFFICIAL MUSIC VIDEO)

  Рет қаралды 1,067,844

JUANITA DU PLESSIS

JUANITA DU PLESSIS

Күн бұрын

Die splinternuwe enkelsnit vanaf Juanita du Plessis se nuwe album "Toe Staan Die Wêreld Stil".
Reeds beskikbaar op bestelling:
itunes.apple.c... ZA
itunes.apple.c... US
itunes.apple.c... UK
itunes.apple.c... AUS
itunes.apple.c... NZ
itunes.apple.c... GER
Producer: Blueslipstream Productions
Director: Ruan du Plessis

Пікірлер: 138
@9onkentbc833
@9onkentbc833 Жыл бұрын
You stole my heart Juanita you are gorgeous
@metrinchimwanga7004
@metrinchimwanga7004 2 жыл бұрын
Every time I listened to her songs,I feel happy...
@127834
@127834 3 жыл бұрын
En ons is so baie lief vir jou Juanita 😍
@savannahpretorius72
@savannahpretorius72 9 жыл бұрын
Die beste sanger te vinde
@alettameiring8744
@alettameiring8744 9 жыл бұрын
Jy bly maar n pragtige mens en elke leer bring jy net di mooi saam. Pragtige video en song mal oor di song
@mariekruger39
@mariekruger39 2 жыл бұрын
Baie mooi Juanita
@estherderisme6026
@estherderisme6026 5 жыл бұрын
The most and awesome voice I have head and adore. Juanita really cought my attention from every songs I heard so far. Although I do not understand. But you have blessed me. May you be blessed with greater anointing to minister to others.
@4stetson2
@4stetson2 2 жыл бұрын
Love her and Theuns Jordaan!
@jorgefelixfernandez8451
@jorgefelixfernandez8451 8 ай бұрын
❤❤❤
@lungiswaoliphant1690
@lungiswaoliphant1690 5 жыл бұрын
Afrikaans music vedio is doing me so good😍
@RudzaniEric
@RudzaniEric 9 жыл бұрын
I have to agree that Juanita has stolen my heart with her music.
@stephanheskwa778
@stephanheskwa778 9 жыл бұрын
Pragtig juanita j is n insperasie
@azerty3706
@azerty3706 2 жыл бұрын
Ek lief jou afrikaners, bye dankie, cheers from France 🇫🇷❤️😘😘 Suid Afrika is afrikaans!
@marizelleweitz
@marizelleweitz Жыл бұрын
Ek is ook
@lydiadupreez9084
@lydiadupreez9084 2 жыл бұрын
Seun die liedjie is vir jou my kind. Van sterre kyk tot liefde vir onse God.kom terug kindjie asb. Mamma is en sal altyd lief vir wees. Amen
@colinthomas7720
@colinthomas7720 Жыл бұрын
Stolen my 💖 4 ever a mazing voice and amazing woman love Colin Thomas from Pembroke Dock West Wales Pembrokeshire area United Kingdom UK
@wynandengelbrecht2917
@wynandengelbrecht2917 9 жыл бұрын
Dit is vreeslik mooi ek is n groot fan van juanita du plessis
@colinthomas7720
@colinthomas7720 Жыл бұрын
The most beautiful music I ever heard in my life time and the most beautiful woman inside and outside of our hearts ❤️ love Colin Thomas from Pembroke Dock West Wales Pembrokeshire area United Kingdom UK
@maritzawatkins1019
@maritzawatkins1019 9 жыл бұрын
Dit is di mooiste song ooit. Jy bly maar net awesome
@puseletsompuse443
@puseletsompuse443 6 жыл бұрын
Aaaaaaaah Juanita you rilly bless me when you sing koningskind
@sidneymantay9988
@sidneymantay9988 3 жыл бұрын
💜
@samanthahegemann8211
@samanthahegemann8211 Жыл бұрын
Een van die heel mooiste liefdes liedtjies
@joeyjohanettegouws6400
@joeyjohanettegouws6400 9 жыл бұрын
Lief vir jou ....is vir my persoonlik jou tweede Engel van my hart".Baie spesiaal vir my baaaie dankie Juanita jys stunning x
@michaelprinsloo8004
@michaelprinsloo8004 9 жыл бұрын
Fantasties Juanita du plessis dit is n pragtige liedjie
@johannvb1
@johannvb1 9 жыл бұрын
eka stemm sow saam
@chantelmayer416
@chantelmayer416 9 жыл бұрын
pragtige liedtjie die mooiste ooit.luister hom oor en oor.
@elinajohannes7876
@elinajohannes7876 9 жыл бұрын
you just swept away my heart with your music. hambamba ooo
@alertoyetate7723
@alertoyetate7723 4 жыл бұрын
Eeno man
@ceciliafourie334
@ceciliafourie334 9 жыл бұрын
DIE mooiste liedjie! Jou liedjies het soveel betekenis!!
@hannelielandman3234
@hannelielandman3234 4 жыл бұрын
beste sangeres ooit sal nooit ooit weer so iemand kry nie
@jacobusviljoen5336
@jacobusviljoen5336 7 жыл бұрын
Dankie Juanita dis pragtig en die woorde net so hou so aan jy is n pragtige mensie
@elouw7068
@elouw7068 6 ай бұрын
Hou so aan Juanita. My favorite. Eric Louw
@lindavanrooyen5295
@lindavanrooyen5295 9 жыл бұрын
Awesome
@johanhankom2354
@johanhankom2354 9 жыл бұрын
baie dankie vir tannie se mooi musiek sjoe
@trudiedique254
@trudiedique254 7 жыл бұрын
Love it
@JB-rn6bi
@JB-rn6bi 9 жыл бұрын
Net betyds Vir my En my Man Se 11e Huweliksherdneking vandag, 17 April !! AWESOME!!!!! BAIE dankie
@ursulaharmse4824
@ursulaharmse4824 5 ай бұрын
Mooi
@dennisgurirab5028
@dennisgurirab5028 6 жыл бұрын
More mooi gospel l love your song all of them....
@johannbrand9002
@johannbrand9002 9 жыл бұрын
Dit is absoluut fantasties die mooiste woorde en dit gaan ook n treffer wees Baie dankie Juanita jy is sooo spesiaal vir ons Estelle Brand P.E.
@benitasmith4548
@benitasmith4548 9 жыл бұрын
dit is verskriklik mooi ek my man ontmoet op al haar liedjie mal oor haar songs
@Christine-wd8ov
@Christine-wd8ov 9 жыл бұрын
Pragtig soos altyd, ek bewonder jou en jy inspireer my.
@simonesmal9334
@simonesmal9334 Жыл бұрын
@annalineboshoff6729
@annalineboshoff6729 9 жыл бұрын
EK IS LIEF VIR DIE LIEDJIE MY MA IS OOK N GROOT FAN !!!!!!! EN SO IS EK love YOU #LOVEU
@johansegenhout2957
@johansegenhout2957 9 жыл бұрын
Juanita baie dankie vir die mooi musiek wat jy maak Johan en Martli
@merciavisser9852
@merciavisser9852 9 жыл бұрын
Dis sooooo mooi!
@vanessaoreilly6748
@vanessaoreilly6748 9 жыл бұрын
WOW!!! Soos altyd gaan hierdie 'n GROOT treffer wees!!
@marcelanuskova5067
@marcelanuskova5067 3 жыл бұрын
Opět úžasný song a nádherná zpěvačka. Moc děkuji. 🙋👍❤️
@woutermyburgh9948
@woutermyburgh9948 9 жыл бұрын
Aitsa mooi so juanita
@spoom0722
@spoom0722 9 жыл бұрын
Pragtig, kom sing dit vir ons in die baai!!
@naomiblaauw4158
@naomiblaauw4158 9 жыл бұрын
Dit is n pragtige lied en video !!! En ek voel net so !!!! Jy word net mooier en mooier !!
@mariskaerasmus7135
@mariskaerasmus7135 9 жыл бұрын
Love music
@elsamulder8962
@elsamulder8962 4 жыл бұрын
Lief jou Juanita...jy bring..sing soo baie liefde in ons harte❤❤
@RudzaniEric
@RudzaniEric 9 жыл бұрын
Die beste van Juanita
@joeydubuisson
@joeydubuisson 9 жыл бұрын
Dis pragtig...die woorde die musiek ook so ook jy. Jy is regtig n geseënde vrou en n seën vir ander
@jvrmarie
@jvrmarie 9 жыл бұрын
Jy is so n pragtige mens, dankie vir al jou mooi musiek 💝
@LizaVDB1
@LizaVDB1 9 жыл бұрын
Net betyds vir ons 29ste huweliks jare. Baie mooi. Koop gaan ek hom koop,
@jolandasmith9084
@jolandasmith9084 9 жыл бұрын
Stunning!
@mariacrea5109
@mariacrea5109 2 жыл бұрын
J’aime sa simplicité elle doit être une belle personne moi je suis une famme âge et penso
@richardinedamon697
@richardinedamon697 3 жыл бұрын
Heeltemal gek oor die liedjie.. Haar hele musiek keuses is Baie mooi
@pietstander1292
@pietstander1292 5 жыл бұрын
baie lief vir jou! jou stem is die van n engel. jou musiek is pragtig. Piet en Sonja Stander
@munirsaiyed59
@munirsaiyed59 4 жыл бұрын
Nkgyi
@arlougunzales63
@arlougunzales63 4 жыл бұрын
I dont care about the language the important i enjoying playing this music.
@chenetheunissen685
@chenetheunissen685 9 жыл бұрын
AWESOME SONG!!!!!!!!!
@louiseels37
@louiseels37 9 жыл бұрын
dus 'n amasing video en mooi song dnk vir al jou liedjie dit is wonderlik
@sawealth
@sawealth 9 жыл бұрын
Pragtig die beste brilliant hou so aan!!
@belindadyer7588
@belindadyer7588 9 жыл бұрын
Bokkie, hierdie liedjie is spesiaal net vir jou. Jy is die liefde van my lewe, & ja ek wil he die hele wereld moet dit weet. Liefde jou vrou
@lynettetitus3942
@lynettetitus3942 9 жыл бұрын
Pragtig geniet dit soos al jou ander
@ryanrossouw1390
@ryanrossouw1390 11 ай бұрын
Nog nuwe liedies 2024
@adele.D
@adele.D 6 жыл бұрын
wow daai rokke.....jys so stunning!
@Vicky10031
@Vicky10031 9 жыл бұрын
Sjoe, pragtig Juanita. Jy doen dit weer. Sien dit gaan vinning PLATINUM word. Dankie vir jou inspirasie aan almal.
@anngrunig4781
@anngrunig4781 9 жыл бұрын
Awesomeness verby soos gewoonlik!!!
@lebenbroi445
@lebenbroi445 2 жыл бұрын
Ein sehr schoenes Lied, von einer sehr huebschen Dame, in einer sehr schoenen Landschaft.
@anitabekker3975
@anitabekker3975 9 жыл бұрын
Soos altyd awesome song,
@johanthiart6728
@johanthiart6728 7 жыл бұрын
tannie,tannie se musiek is al wat my uit n slegte bui uit kan kry end natuurlik Franja ook!!En fotos van julle...XXX
@SurajKumarSurajKumar-ze9ff
@SurajKumarSurajKumar-ze9ff 6 жыл бұрын
z
@karelannevdmerwe
@karelannevdmerwe 9 жыл бұрын
Ai sy bly maar die beste!!! Awesome liedjie..kani was om die cd te gaan koop,...sommer more
@amandaschulz4412
@amandaschulz4412 9 жыл бұрын
Uistekend !!!dankie ..
@RoyDowie1
@RoyDowie1 9 жыл бұрын
Jy bly ons Liefling Juanita
@marizelleweitz
@marizelleweitz Жыл бұрын
Ek is lief vir jou
@toekievanderlinde5891
@toekievanderlinde5891 9 жыл бұрын
AWESOME VERBY EN BAIE MOOI WOORDE JYS N PRAGMENS BLY DIE MENS WAT JY IS,N INSPIRASIE VIR ANDER.
@etiennemarais3750
@etiennemarais3750 2 жыл бұрын
Dankie
@elnamarais4749
@elnamarais4749 4 ай бұрын
Prágtig Juanita, doen so voort. 🎉
@annaprchalova9678
@annaprchalova9678 3 жыл бұрын
Uuuuuzzzzzzasnaaaaa píseň wauuuuu 💖💖💖💖💓💜💛💚💗💝💞👍👍👍
@williamphatlane1398
@williamphatlane1398 3 жыл бұрын
This song wow it reminds me when i used to work in unitas on jakaranda
@lidakotze3787
@lidakotze3787 4 жыл бұрын
Baie mooi Juanita.
@jacovanniekerk9438
@jacovanniekerk9438 6 жыл бұрын
Baie Mooi !
@zeljko17
@zeljko17 6 жыл бұрын
Jy't jou hele hart aan my toevertrou Dis die mooiste geskenk tussen my en jou En ek sal alles doen om jou gelukkig te maak Jy hoef nooit te wonder hoe ek voel Want my hele hart is vir jou bedoel Ek wil hê die hele wêreld moet weet Oor die wye vlaktes oor die kranse wat ´n antwoord gee Na die hoogste hemel wil ek skree Ek is lief vir jou, so lief vir jou Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet Mag jy onthou en altyd weet Ek is lief vir jou, so lief vir jou Ons sal nooit kan weet wat môre bring Maar dis ´n lewenslied wat ons saam kan sing Kom ons gaan haal elke ster wat wink Ek sal dit elke dag sê dat jy dit hoor Want sonder jou by my bly niks meer oor Ek wil hê die hele wêreld moet weet Oor die wye vlaktes oor die kranse wat ´n antwoord gee Na die hoogste hemel wil ek skree Ek is lief vir jou, so lief vir jou Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet Mag jy onthou en altyd weet Ek is lief vir jou, so lief vir jou So lief vir jou Oor die wye vlaktes oor die kranse wat ´n antwoord gee Na die hoogste hemel wil ek skree Ek is lief vir jou, so lief vir jou Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet Mag jy onthou en altyd weet Ek is lief vir jou, so lief vir jou
@johannvb1
@johannvb1 9 жыл бұрын
Baia mooiw lieddjie.... dit iss sow 'n oulike . eka luvit !!!!!!
@lodie9366
@lodie9366 4 жыл бұрын
Die liedjie is my favourite
@catharinacornelissen6668
@catharinacornelissen6668 5 жыл бұрын
Jy is my inspiration en jy sien verskiklik mooi en ek hou van jou musiek en ek wens el kan jou in lewedelewe sien want ek hou van jou woorde ook dis vir my baie spesial
@buksmaartens7182
@buksmaartens7182 5 жыл бұрын
Ek is n plaasboer my naam is Buksie mal oor jou liedtjies as die droogte n mens so druk Dan luister ek jou musiek Dan voel ek weer better dankie vir jou mooi musiek
@lorindademeyer3140
@lorindademeyer3140 9 жыл бұрын
Dit is pragtig
@jacquelynlanghein8439
@jacquelynlanghein8439 6 жыл бұрын
mooi
@elainecentre9566
@elainecentre9566 3 жыл бұрын
😍baie mooi lied regtig waar
@papsakful
@papsakful 9 жыл бұрын
Baaaaie mooi
@andredelange5418
@andredelange5418 9 жыл бұрын
Soos gewoonlik.n pragtige song en n awesome video.kan nie wag vir die cd nie
@fucktheSystem1991
@fucktheSystem1991 8 ай бұрын
Traurig aber wahr ❤❤❤❤😢😢
@petroorsmond7350
@petroorsmond7350 9 жыл бұрын
Vir my Liefde-Ling.........ALTYD!!!!!!!!!!!
@ruanhenning4259
@ruanhenning4259 9 жыл бұрын
Die musiek video was by Debengeni geskiet en Magoebaskloof Tzaneen area . Dis n baie mooi area daai baie nice liedjie die pas by die area vir die liedjie .
@wynarda
@wynarda 9 жыл бұрын
Pragtig !
@jackiedafonte6128
@jackiedafonte6128 9 жыл бұрын
baie mooi soos al die ander baie mooi
@dommigguel
@dommigguel 2 жыл бұрын
Top 👏❤️🌹
@louisesmit9457
@louisesmit9457 8 жыл бұрын
Love die song en sy musiek video sy is awesome verby love haar die meeste
@dawnpetersen6096
@dawnpetersen6096 2 жыл бұрын
flipen 8keer gekyk...ek love jou..
@elbarodachihuahua1376
@elbarodachihuahua1376 9 жыл бұрын
Dis pragtig.
@solitarynight_6008
@solitarynight_6008 9 жыл бұрын
Very well done - Great Song. Amper 87000 Views in 'n Maand se Tyd - seker 'n Rekord vir 'n SA Kunstenaar.
@iandutoit207
@iandutoit207 6 жыл бұрын
Ek moet se eks mal oor die song. Dit laat my weer van voor af verlief word.!!!!!!!
Juanita du Plessis - Tussen Woorde (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
3:59
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 2,8 МЛН
1ОШБ Да Вінчі навчання
00:14
AIRSOFT BALAN
Рет қаралды 6 МЛН
My daughter is creative when it comes to eating food #funny #comedy #cute #baby#smart girl
00:17
escape in roblox in real life
00:13
Kan Andrey
Рет қаралды 67 МЛН
By Jesus Se Voete
4:44
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 1,2 МЛН
Adele - Hello (Official Music Video)
6:07
Adele
Рет қаралды 3
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,4 МЛН
Juanita du Plessis - Ek Belowe (Official Music Video)
3:28
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 485 М.
Juanita du Plessis - Toe staan die wêreld stil (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
3:29
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 618 М.
Juanita du Plessis - Onthou My (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
3:58
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 722 М.
Riana Nel, Retief Burger - Die Seën
7:22
RianaNel
Рет қаралды 2,3 МЛН
1ОШБ Да Вінчі навчання
00:14
AIRSOFT BALAN
Рет қаралды 6 МЛН