Jy sal die waarheid ken en die waarheid sal jou vry maak. Amen 🙌🙏 Baie dankie.
@AliceBezuidenhout11 ай бұрын
Dankie vir die waarheid ui God se Woord want dit maak ons vry Amen en Amen
@tillahall412911 ай бұрын
Dankie Deon. Die kerk het nodig om weer by die waarheid van God se Woord uit te kom. Seëninge vir jou en jou gesin.
@JacobusBoullion-rj2tu11 ай бұрын
Amen 🙌
@riaswart208811 ай бұрын
Baie dankie, dit was nou rêrig 'n eye opener, Vrede en Seën vir jou en jou fam😊
@hettiebotha890111 ай бұрын
Dankie Deon...🤗🇿🇦
@charlotteolivier114911 ай бұрын
Ek my in sè Kan ook gee. Stem saam met jou. Ek gee gou voorbeeld Dan sal jy my ook verstaan. AL die TYE noem ek n box n doos. Wat n suiwer afrikans. Nie vir my vloek woord nie. Jy dit bir my sè Dan neem wk ek leeg is. Vir n gelowige vriende het my op vinger geslaan dis vloek woord. Vir my is dit nie. Ek dink persoon moet vir hom self oor ons eie denke oordeel. Want ek weet can ander wat goed kuier en Dan is hille kerk Oakes dis bir my verkeerd cir hulle is hulle gee iets aan God. Rom 14 het vir my openbaring gee.
@ErnaEngelbrecht6 ай бұрын
Ons moet mekaar voorgaan in eerbetoning maar wat verkeerd is kan nie goed gedink of gepraat word nie
@karenbarnard507511 ай бұрын
Charlotte olivier hoekom so kras woord gebruik om n boks te beskryf klink of jy aandag siek en ek oordeel nie dit is n feit
@ErnaEngelbrecht6 ай бұрын
Verwyder die wat nie wil hoor nie verwyder hul uit jou gemeente hul het hul kans gehad