Рет қаралды 7,425
Ons beoordelaars André Schwartz, Nadia Beukes en Johan Heystek (die musiekregisseur van 'Liefling, die Movie') sif deur die bykans 500 kandidate wat ingeskryf het en kies 100 wat oudisie moet kom aflê. Vanaand wys hierdie 100 dames hul slag met 'n Afrikaanse liedjie met die hoop om as een van die Top 20 kandidate aangewys te word.