Kalahari Episode 3- Kgalagadi Transfrontier Park, Nossob

  Рет қаралды 12,818

Marius Niemann

2 жыл бұрын

Ons sit ons avontier voort in die mooi plek. Elke dag is net beter as die vorage dag. Ons sien goed wat ons nog nooit gesien het nie. En soos altiyd was dit net n vooreg om in die Kgalagadi te kan wees.

Пікірлер: 50
@Jonafets
@Jonafets Жыл бұрын
Baie lekker dat julle dit in Afrikaans doen! Die sê goed, soos Maruis se tor wat van sy prop afval 😁
@juanmouton5096
@juanmouton5096 2 жыл бұрын
Die jul beste video nog!!! Like die nuwe Canopy!!
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Thanks Juan, ja die nuwe canopy is kwaai.
@Cruiserharry447
@Cruiserharry447 Жыл бұрын
Dankie Marius en Bok. Great video. Bleddie goed gedoen. Ons geniet dit vreeslik baie
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Baie dankie wardeer dit👌
@jacquesD4D
@jacquesD4D 2 жыл бұрын
Wow. Dankie julle. Perongeluk op julle blad af gekom en like dit baie.
@dirktheron3425
@dirktheron3425 2 жыл бұрын
Puik!!! Fantastiese fotografie!
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie Dirk.
@eugeneleonard8248
@eugeneleonard8248 2 жыл бұрын
Dankie het dit so geniet en verlang na die kalahari hoe is kampering se koele daar!! Julle raak na nou experts!!! groete
@johanbrand8223
@johanbrand8223 2 жыл бұрын
Hou van julle videos Marius & Denise - ons is bespreek vir Augustus - kannie wag om daar te kom. Laas in Mei 2019 toe ons daar was, was dit maar droog - sien uit daarna om dit nou te sien na die goeie reen sover vanjaar. Geniet dit en hou aan videos maak
@jorriejordaan9954
@jorriejordaan9954 Жыл бұрын
Fantastiese videos julle! Ja, dankie dat julle dit in Afrikaans doen, ons waardeer dit.
@timothyvanrooyen8722
@timothyvanrooyen8722 2 жыл бұрын
Uit die boeke uit. Dankie Marius julle vir die pragtige video en dat julle, julle tyd en geniet met ons deel. Groete en mooi loop tot volgende keer.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Dit is n groot plesier om ons avontuur met julle te deel. Groete
@agostinogaglio619
@agostinogaglio619 2 жыл бұрын
Awesome episode! , Thank you!
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
It’s our pleasure 😁
@Mr09260
@Mr09260 2 жыл бұрын
Kwang home of the Famous 1980's Kwang Pride >> The Pride Male aws called 'Victor' from the 'V'Branded on his rump >> Biggest and best Kalahari Lion I have ever seen >> Hy Skrik vir Niks
@Mr09260
@Mr09260 2 жыл бұрын
I cant believe the traffic these days .. We used to camp in the 1970's and early 1980s for 3 weeks in PRIME April month at Nossob >. no booking just rock up and have No other campers for 3 weeks !!
@Mr09260
@Mr09260 2 жыл бұрын
Great Video Thanks very much
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Wow thank for this information 👌🏻 would have loved to see Victor in his prime.
@frankerasmus3129
@frankerasmus3129 2 жыл бұрын
Look forward to you guys posting more videos, awesome natural footage.
@gowildlife
@gowildlife 2 жыл бұрын
Mal oor die sightings van die Bruin Hyena, wildekat en natuurlik Lulu. Great video weereens!
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Dankie Gerhard 😄
@michaelflinn7784
@michaelflinn7784 Жыл бұрын
Beautiful ❤️
@markusschnepper4221
@markusschnepper4221 2 жыл бұрын
Beautyfull Video with amazing Sightings ..Thank you Marius&Denise 🙏
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Thank you very much and it’s our pleasure.
@rickyabrahams7100
@rickyabrahams7100 2 жыл бұрын
Nog n‘ baie goeie video. Dankie julle twee, mooi bly. Sien Bokkie het nou vir Pa ook ingespan met die hek diens
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Dis ons plesier Ricky. Hahahaha ja Bokkie moet ook so bietjie rus 🤣
@mariussmit7311
@mariussmit7311 2 жыл бұрын
Dankie julle, ons geniet julle videos baie!
@jacovanderwalt2963
@jacovanderwalt2963 2 жыл бұрын
Sjoe Mooi video
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Dankie Jaco 😃
@Paul-RSA
@Paul-RSA 2 жыл бұрын
Another great episode in another great series, brilliant!
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Thanks so much 👌
@wernerstruebing116
@wernerstruebing116 2 жыл бұрын
Hi Marius and Bokkie, a great video with superb entertainment. Lulu is a pretty smart jackal, easy prey dished up on a daily basis, but the doves seemed to be over- relaxed.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Thanks Werner, yes Lulu is very smart and we enjoyed her so much. Hope to see her again when we visit Kgalagadi.
@AimSmall
@AimSmall Ай бұрын
Ek kyk nou eers na die reeks, toe jy Noni en Nonisa wys kry ek sommer hoendervleis, ons het hulle in 2022 gekry, maar toe was die babatjie al op haar eie, het haar moeder so 30km verder suid gekry. Wow. Bitterlik mooi.
@AimSmall
@AimSmall Ай бұрын
kzbin.info/www/bejne/ioaxXqxqbceEopo time stamp 2:20 , daar is die Noni al mooi groot. Gesien by Marie Se Loop
@4WheelingSA
@4WheelingSA 2 жыл бұрын
Mooi video julle 👊🏻
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie 👊🏻
@shanesadventures4433
@shanesadventures4433 2 жыл бұрын
Uitstekende Episode!! 🤩
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie!
@african7498
@african7498 2 жыл бұрын
Pragtige footage
@andrinettegouws3754
@andrinettegouws3754 2 жыл бұрын
Hello Marius en Denise. Laat my asb weet wanneer julle die volgende bespreking maak vir Kgalagadi dat ek myne saam met julle sin kan reel. Maggies julle sien altyd sulke mooi diere!!!! Julle vat Lady Luck elke keer saam. Dankie vir die videos wat julle opsit, ons geniet dit om saam te reis.
@eugenedewet1157
@eugenedewet1157 2 жыл бұрын
Weereens n puik video julle 2, ek het die video onsettend baie geniet. Dit het kompleet gevoel of ek daar by julle iin die bakkie sit ! 11 uit 10 ....1 vir netheid en duidelikheid van die video.
@milanagel
@milanagel 2 жыл бұрын
Werklik baie goeie video Marius. Ek sal graag wil hoor watter toerusting julle gebruik om sulke mooi beeld te kry. Hou so aan. Dankie vir die vermaak.
@mariusniemann
@mariusniemann 2 жыл бұрын
Baie dankie Izak, ek gebruik n Canon R6, 100-400mm lens, Gopro hero 9 en n Canon R en soms my IPhone.
@seanfrench1029
@seanfrench1029 2 жыл бұрын
Ongelooflike mooi video. Volg julle al > 'n jaar en julle oortref julself net al hoe meer. Fotografie uit die boonste rakke en so mooi soos wat die groter wild is, baie dankie vir die oog wat julle het vir die voels, veral die wat wegkruip in die bome. Net een kommentaar, vergeleke met baie ander safari videos op ander YT kanale asook julle s'n, is die klank binne die kar baie sag die keer. Was die GoPro binne sy huisie? Laastens op 'n hartseer noot, daai een bruin hiena het bietjie olik gelyk. Is hy toe oorlede?
@Cruiserharry447
@Cruiserharry447 Жыл бұрын
Watse RTT het jy opgesit Marius?
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
www.thebushcompanysa.co.za/
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Hi ek het by the bush company vir myn RTT gekry Ek is baie happy met hom👌
@danieldewaal7858
@danieldewaal7858 Жыл бұрын
Ek het al verskeie Kgalagadi videos gesien maar die een vat die koek.
Жайдарман | Туған күн 2024 | Алматы
2:22:55
Jaidarman OFFICIAL / JCI
Рет қаралды 1,6 МЛН
Was ist im Eis versteckt? 🧊 Coole Winter-Gadgets von Amazon
00:37
SMOL German
Рет қаралды 32 МЛН
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:25
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 14 МЛН
Osman Kalyoncu Sonu Üzücü Saddest Videos Dream Engine 170 #shorts
00:27
Жайдарман | Туған күн 2024 | Алматы
2:22:55
Jaidarman OFFICIAL / JCI
Рет қаралды 1,6 МЛН