Kalahari Episode 4-Kgalagadi Transfrontier Park, Mata Mata

  Рет қаралды 9,847

Marius Niemann

Жыл бұрын

Ons vertrek by Nossob en gaan na Mata Mata waar ons ons laste tyd in die park geniet.

Пікірлер: 47
@Mr09260
@Mr09260 Жыл бұрын
I Miss my Rooiputs so much
@wilfredvantiddens81
@wilfredvantiddens81 Жыл бұрын
Geniet julle videos, soos altyd. Hou so aan
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Baie dankie ek wardeer dit 👌🙌
@deonvangreuning555
@deonvangreuning555 Жыл бұрын
Stunning video julle, en pragtige diere tonele
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Baie dankie 👌🙌
@christovanzyl1768
@christovanzyl1768 Жыл бұрын
Puik video soos altyd. Julle gemis !!
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Thanks Christo👌
@AnnamarieLouw
@AnnamarieLouw Ай бұрын
Baie goed gedoen die fotografie is besonders en julle interaksie met mekaar
@johnnydale6515
@johnnydale6515 Жыл бұрын
South African wild life is amazing
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Definitely 👌
@boshoffsteenekamp3282
@boshoffsteenekamp3282 Жыл бұрын
Liewe hemel! Buiten die feit dat julle ongelooflik mooi diere gesien het en baie gelukkig was, het julle ongelooflike mooi videos geneem. Dit het niks met geluk te doen nie. Welgedaan!
@IvoryDustBug
@IvoryDustBug Жыл бұрын
Hi Marius en Denise...love julle video's & nou plaas ek ook al ons sin op KZbin Agv julle wat so saam ouers kamp, het ons toe besluit om die KTP te besoek.. so was daar in Junie 2022 en wat 'n belewenis. Gaan nou 1 Nov sommer weer... Rooiputs & Poletswa
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Hi Baie dankie, ons waardeer dit baie. Ja KZbin is n lekker plek om mens se memories en kampe op te sit, dit kan nie weg raak nie. Ek en my skoonpa het 3dae terug van Rooiputs af gekom, ons was ook by Polentswa en bietjie dieper in Botswana in gewees. Dit was n belewenis. Daar is en was baie Brande maar daar is ook baie areas wat nie gebrand het nie. En wild kyk is nog baie goed. Dit is bietjie warem maar bly lekker!
@dusty_cruizer
@dusty_cruizer Жыл бұрын
Lyk na 'n ongelooflike trip, jou videos raak net beter!
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Dit was baie lekker! Thanks ek wardeer dit.
@wildlifevideomariofrancesc7809
@wildlifevideomariofrancesc7809 Жыл бұрын
Beautiful video
@quinngreen450
@quinngreen450 Жыл бұрын
Marius en familie, lekker videos ...dankie julle
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Thanks ek wardeer dit👌
@jacovanderwalt2963
@jacovanderwalt2963 Жыл бұрын
Dankie vir Mooi video s dink lyk mooi groen na goeie reen.
@helloafrica1306
@helloafrica1306 Жыл бұрын
Hello Marius, I just started watching your videos 🙂. It was so nice to meet you in this wonderful place. I really enjoyed your company and all the laughs and nice conversations. And I'll always help you change your tires, even if it's in the middle of a really hot day 😂. Hope to see you again in this magical place!
@nickliebenberg8567
@nickliebenberg8567 Жыл бұрын
Dankie julle vir die videos. Julle bring darem so bietjie troosting vir ons hier in die buiteland. Mag Vader julle oorlopens seen
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Dit is n plesier hoop dit maak die verlange bietjie beter!👌
@gielduvenhage7708
@gielduvenhage7708 Жыл бұрын
Love jul videos ,ja Lulu is next level by Polentswa het al great shots tyd tyd saam met daai Jakkels spandeer
@Christomare1
@Christomare1 Жыл бұрын
Wat n stunning video dankie julle!
@shaunmoller2997
@shaunmoller2997 Жыл бұрын
Epic episode dankie julle
@adriaanlouw8600
@adriaanlouw8600 Жыл бұрын
Marius en Denise , weereens baie mooi. Die intro musiek is ook baie cool en ek kannie tussen Denise se blou oe en die vaalboskatjie se oe kies nie😀 Puik video, hou so aan
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Thanks Pa👌🙌
@johnnyreichel2846
@johnnyreichel2846 10 ай бұрын
i just fint your channel and it is just what I want to do. i just need to get my finances in order to do this. to live my dream life with no worries no regret
@gowildlife
@gowildlife Жыл бұрын
Soos altyd, 'n baie mooi video Marius. Daai Wildekat gedeeltes is spesiaal.
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Hi Gerhard thanks man. Ja dit is altyd lekker as mens hulle kry.
@GunnlandExplores
@GunnlandExplores Жыл бұрын
Dit lyk of dit ‘n incredible trip was!! Ons wil nou meer as ooit daar uitkom!! Julle shots is insane!!!!!
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Thanks man ek wardeer dit.
@Jonafets
@Jonafets Жыл бұрын
Julle lyk na lekker mense, ons tipe mense! Ek het die video geniet.
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Baie dankie ek wardeer dit👌🙌
@Jonafets
@Jonafets Жыл бұрын
Jis ou, ek kyk sommer nou weer julle video. Julle editing en videos is baie goed. Kan ek julle 2 vrae vra? Watter tyd van die jaar was julle daar en deel bietjie met ons wat julle 'gear' is? Watse kameras en lense gebruik julle? Julle videos laat my so verlang na die Kalahari!
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Hi Baie dankie ek wardeer dit. Dit was in November. Ek gebruik n Canon R6 met n 100-400mm lens en n Gopro hero 9 en sommer my iPhone so nou en dan.👌
@4WheelingSA
@4WheelingSA Жыл бұрын
Baie nice video! Maak mens lus vir die Kgalagadi!
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Thanks ,ja ek nou self weer lus vir die Kgalagadi. Maar ons gaan bietjie Kruger toe oor n week.
@4WheelingSA
@4WheelingSA Жыл бұрын
@@mariusniemann Dis dan darem nie te sleg as n alternatief nie. Was so n maand terug daar. Die park lyk goed.
@helgardtpretorius3888
@helgardtpretorius3888 Жыл бұрын
Amazing! En footage raak net beter👏
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Thanks man ek wardeer dit👌🙌
@wernerwillemse3602
@wernerwillemse3602 Жыл бұрын
Hi julle! Dankie vir nog n mooi video. Julle was vir n rukkie stil so ons het benoud geraak. Bly om tesien alles gaan goed met julle. Ons geniet julle videos vanuit California, so dankie dat julle ons laat saam kuier daar in SA. Ons was gelukkig self in KNP vir 2 weke onlangs, maar ons maak staat op julle videos tussen ons besoeke. Dankie julle !!
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Hi Ja jammer ek is n hele paar videos agter, daar kom nog n Kgalagadi video n Kruger en Namibia en ek ry Saterdag weer Kgalagadi toe aan die Botswana kant. So daar le baie editing vir my voor. Ek is baie bly julle geniet ons video’s. Groete daar in California.
@eugenedewet1157
@eugenedewet1157 Жыл бұрын
Baie dankie vir weereens n baie puik gehalte video ..... dis asof ek saam met julle gery het het en die kwalitiet so duidelik ....daai meerkatte was so oulik.
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Baie dankie ek wardeer dit!
@overlandersa
@overlandersa Жыл бұрын
Ek sien julle gerbuik 'n Bush Company Rooftop tent. Is dit die AX27? Hoe vind julle hom? Ek sien ook dat albei voertuie daktente het, maar dit lyk ook asof daar op die boswa 'n tent is. Hoe werk dit?
@mariusniemann
@mariusniemann Жыл бұрын
Hi Ja ek is baie happy met my Bush Company Rooftop tent, hy is gebou om te hou. Ek los my rooftop tent altyd op my bakkie. Ons gebruik hom as ons een aand by n plek oor slaap en gebruik die boswa as ons lank staan.
Always be more smart #shorts
00:32
Jin and Hattie
Рет қаралды 45 МЛН
Sigma Girl Past #funny #sigma #viral
00:20
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 32 МЛН
I CAN’T BELIEVE I LOST 😱
00:46
Topper Guild
Рет қаралды 94 МЛН