Kaleidoskoop - Gabriel (Full Version)

  Рет қаралды 98,356

Kaleidoskoopband

Kaleidoskoopband

Күн бұрын

Kaleidoskoop se akoestiese weergawe van Gabriel in studio. Kaleidoskoop se musiek is beskikbaar op ITunes, CD baby en meer. Gaan loer gerus na meer van hul musiek by www.kaleidomusiek.co.za. Bookings by bookings.kaleidoskoop@gmail.com

Пікірлер
@beolalouw9065
@beolalouw9065 6 ай бұрын
Jissie meisie jy is n pragtige kind. Julle is legend. Baie dankie.
@rumayoosthuizen9948
@rumayoosthuizen9948 Жыл бұрын
Pragtig!❤️👍💥💯
@belindavoortman2568
@belindavoortman2568 2 жыл бұрын
Pragtig!! Mal oor julle musiek!!
@jduplessis5972
@jduplessis5972 3 жыл бұрын
Fantastic People to meet and greet
@_Marina
@_Marina Жыл бұрын
Hoe kan julle nié verlief raak op mekaar nie..? ❤
@zeldajohnson5532
@zeldajohnson5532 4 жыл бұрын
sjoe n awesome song. Love it. xx
@MichelleOli4
@MichelleOli4 9 жыл бұрын
Love love love die liedjie!
@leneldalabuschagne3839
@leneldalabuschagne3839 5 жыл бұрын
Wow dis amazing!!!!!!!!!
@hettiehenning4601
@hettiehenning4601 6 жыл бұрын
Baie baie mooi!!!
@petruskruger9281
@petruskruger9281 9 жыл бұрын
Joe! Dis die vyfde keer dat ek hierdie video kyk en ek geniet dit elke keer meer. Dankie julle!
@waynewilliams558
@waynewilliams558 5 жыл бұрын
OMW You are soooooooooooo good.......Julle is gr8.....Ek wens ek was Jacaranda en dan sign ek julle vir MILJOENE
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 5 жыл бұрын
Ons ook! :)
@andreliebenberg3696
@andreliebenberg3696 7 жыл бұрын
awesome, ek het seker al 10 keer na die song geluister.
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 7 жыл бұрын
Dankie Andre, bly jy geniet hom :) Ons het hierdie liedjie herverwerk en opgeneem op ons nuwe album 'Gunsteling Seisoen' (wat jy kan luister en koop op ons webtuiste: www.kaleidomusiek.co.za). Mooi aand en week verder jou kant!
@ludwigliebenberg8897
@ludwigliebenberg8897 5 жыл бұрын
Arpie ken sy musiek baie goed.
@lindavanwyk1966
@lindavanwyk1966 8 жыл бұрын
Nuwe gunsteling.♡
@lindavanwyk1966
@lindavanwyk1966 6 жыл бұрын
Gunstelingste 🎶🎵
@drwianstander7785
@drwianstander7785 5 жыл бұрын
Julle musiek is Lieflik. Mag julle raakgesien word en mag Vader se seen op julle werk Rus.
@deanscrooby1425
@deanscrooby1425 4 жыл бұрын
wow daai stem moet meer gehoor word. hoendervleis
@cornewasserman5672
@cornewasserman5672 7 жыл бұрын
WOW julle mag maar.
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 7 жыл бұрын
Dankie Corne, bly jy geniet die musiek!
Kaleidoskoop - Vars Uitgekerf
4:53
Kaleidoskoopband
Рет қаралды 298 М.
Вопрос Ребром - Джиган
43:52
Gazgolder
Рет қаралды 3,8 МЛН
요즘유행 찍는법
0:34
오마이비키 OMV
Рет қаралды 12 МЛН
Rising Appalachia- Medicine [Official Music Video]
4:45
Jeremy Jensen Media
Рет қаралды 20 МЛН
Flash Mob: Il trovatore
5:11
ErdelyiFigyelo
Рет қаралды 2,5 МЛН
Kaleidoskoop - Fakkels
4:11
Kaleidoskoopband
Рет қаралды 108 М.
WANT AS EK DROOM - Karen Zoid & Kaapstadse Filharmoniese Orkes
4:14
Gabriel
4:31
Kaleidoskoop - Topic
Рет қаралды 7 М.
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My
4:19
Joshua na die Reën
Рет қаралды 3,8 МЛН
Kaleidoskoop - 'Acoustic Covers' - Zombie (Full Version)
4:09
Kaleidoskoopband
Рет қаралды 41 М.
STROOMOP - Reënwolf music video
3:16
Ivan Botha & Donnalee Roberts
Рет қаралды 251 М.
Kaleidoskoop - Roadtrip Musiekvideo
4:15
Kaleidoskoopband
Рет қаралды 213 М.
Billy Joel - Piano Man (Official HD Video)
5:42
Billy Joel
Рет қаралды 270 МЛН