Kaleidoskoop - Roadtrip Musiekvideo

  Рет қаралды 213,819

Kaleidoskoopband

Kaleidoskoopband

Күн бұрын

Пікірлер: 21
@chriskoller3214
@chriskoller3214 4 жыл бұрын
Hierdie song kry hopeloos te min credit!! Dis die beste song en hy verdien miljoene views ens!!!!!!
@cvdsloubser
@cvdsloubser 3 жыл бұрын
My kidz love dit en ons ook
@mariciaehlers8694
@mariciaehlers8694 9 жыл бұрын
pragtig...rustig.....love dit!
@carlidewaal4484
@carlidewaal4484 11 жыл бұрын
love dit :) voel sommer lus om saam te roadtrip!!
@RetourMusic
@RetourMusic 10 жыл бұрын
Wow!! Dis great!!! Eks mal oor julle musiek!!!!
@ockertcoetzee8640
@ockertcoetzee8640 7 жыл бұрын
Defnitief die coolste musiek video ooit!! Moes 'n fees wees om te maak...
@marlenebotes8634
@marlenebotes8634 7 жыл бұрын
Wow, wat n lekker liedjie!!! Lyk so lekker!!
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 7 жыл бұрын
Bly jy geniet hom Marlene...en glo my dit was sooo lekker! ;)
@raulkozonguizi3953
@raulkozonguizi3953 7 жыл бұрын
Is een van dai lekker Afrikaans liedjies wat gees in skop PRAGTIG
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 7 жыл бұрын
Bly jy geniet hom Raul! Dankie
@taniavanniekerk6675
@taniavanniekerk6675 10 жыл бұрын
Julle musiek en videos is fantasties! Doe zo voort! :D
@MarkdeScande
@MarkdeScande 6 жыл бұрын
Baie Baie Mooi en lekker om trots #Afrikaans te wees dankie vir die share julle rock
@craigvoortman3917
@craigvoortman3917 Жыл бұрын
Hierdie Engelsman is mal oor hierdie liedjie 😊
@albertoengelbrecht1991
@albertoengelbrecht1991 10 жыл бұрын
Awesome... Like julle musiek...
@divankleynhans6542
@divankleynhans6542 11 жыл бұрын
Well done Annique en Jouba..!! Julle is alles..!!
@marlenebroodryk4467
@marlenebroodryk4467 3 жыл бұрын
@jgterblanche3864
@jgterblanche3864 6 жыл бұрын
Gatskop.... Julle Is Great❤️❤️
@bobthebuilder4692
@bobthebuilder4692 7 жыл бұрын
Let me write in English so people from overseas can read this : 🙌🙌👏🤜💃🕺🗣️this song is the best I wish it could be world known Ag why jamming hard🤣😍😎
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 7 жыл бұрын
Haha, thanks Corban for the kind words, appreciate it, glad you enjoy our music ;)
@skarletrose8851
@skarletrose8851 8 жыл бұрын
ek mis oom so baie love jou oom
@TheBendrik
@TheBendrik 10 жыл бұрын
Ek smag na 'n dagdroom-sindroom video!
Kaleidoskoop - Vars Uitgekerf
4:53
Kaleidoskoopband
Рет қаралды 298 М.
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,8 МЛН
GIANT Gummy Worm #shorts
0:42
Mr DegrEE
Рет қаралды 152 МЛН
Vampire SUCKS Human Energy 🧛🏻‍♂️🪫 (ft. @StevenHe )
0:34
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 138 МЛН
Blister in the Sun Clip
1:02
Patch of Gravity
Рет қаралды 28
Kaleidoskoop - Vlugvoetig
4:13
Kaleidoskoopband
Рет қаралды 236 М.
Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole
4:30
Ricus Nel
Рет қаралды 25 МЛН
Douvoordag - Desembers
4:34
DouvoordagVEVO
Рет қаралды 29 М.
Joshua na die Reën- Vir Altyd
2:48
Joshua na die Reën
Рет қаралды 959 М.
FLITS: Kaleidoskoop
5:49
kyknettv
Рет қаралды 1,6 М.
Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My
4:19
Joshua na die Reën
Рет қаралды 3,7 МЛН
Kaleidoskoop - 'Acoustic Covers' - Zombie (Full Version)
4:09
Kaleidoskoopband
Рет қаралды 41 М.
Kaleidoskoop - Die Goeie
4:48
Kaleidoskoopband
Рет қаралды 174 М.