Kaleidoskoop - Vlugvoetig

  Рет қаралды 236,654

Kaleidoskoopband

Kaleidoskoopband

Күн бұрын

Пікірлер: 37
@abrahambrits586
@abrahambrits586 4 жыл бұрын
Kan nie genoeg daarna luister nie😂👍
@martinodendaal1703
@martinodendaal1703 4 жыл бұрын
Wat 'n song wat in ons eie land gekweek is. BRILJANT!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@michelleterblanche5636
@michelleterblanche5636 7 ай бұрын
Mooi mooi. Pragtig gedoen😊
@joaniestrauss8363
@joaniestrauss8363 4 жыл бұрын
Oooo dit pluk my hartsnare!!!! So mooi. Die woorde is droom mooi en Glare se rokkies rond dit perfecto af.
@Maseljaatkat777
@Maseljaatkat777 6 жыл бұрын
Beste Afrikaanse Musiek Video in Afrikaanse geskiedenis, geluk Kaleidoskoop
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 6 жыл бұрын
Baie dankie Reinhardt, waardeer die groot woorde! ;)
@hennietraut8012
@hennietraut8012 6 жыл бұрын
Awesome song just love it, dis n vrek lekker swing dans passie !!!!!....
@hettiehenning4601
@hettiehenning4601 6 жыл бұрын
Lekker lekker...lekker...Kaleidoskoop Rocks!!
@charnevandermerwe8061
@charnevandermerwe8061 6 жыл бұрын
LIEF DIT! Ek is so hartelik bly dat daar so bietjie lewe in Afrikaans ingegiet word. Dit is uiteraard 'n PRAGTIGE taal! Baie, baie dankie vir julle musiek. Dit is hopskopvingerpop. Briljant! #glaremodernvintage word ook verteenwoordig sien ek :). Julle is YSTERRRRS! ♡♡♡♡
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 6 жыл бұрын
Baie bly jy geniet die video Charné, dankie ook vir jou mooi woorde!!
@tiaandupreez
@tiaandupreez 6 жыл бұрын
Ongelooflik!!!!!!!!!!!!!!!! Ek was `n Ballroom en Latin Dans Instrukteur vir 2 jaar ,so glo my as ek sê ek het die video HEAVVVVVYYYYYY GENIET. DIT GAAN SO VIRAL GAAN!!!!!!!!
@farcry4127
@farcry4127 3 жыл бұрын
Mooi man!
@aubzhuawei7337
@aubzhuawei7337 6 жыл бұрын
Wow.. Eks speechless.. Well done Kaleidoskoop!! Julle musiek en videos is altyd puik maar hierdie lirieke en video is beslis nou my gunsteling!! Woorde vol betekenis wat praat met die hart en siel en 'n video wat jou lus maak vir dans en boonop nog jou hart smelt.. Twyfel of ek 'n groter van kan word as wat ek reeds is..
@altagrobler420
@altagrobler420 6 жыл бұрын
Mense dis nou fantasties en sommer baie baie lekker!! Welgedaan!! Hoe wonderlik om sulke mooi musiek in my hartstaal te hoor!! Mooiste video! ♡♡♡
@Twakmaster
@Twakmaster 6 жыл бұрын
Goeie werk julle. Sommer lus en gaan neem dans klasse nou!
@elzettevandyk2084
@elzettevandyk2084 6 жыл бұрын
Wow, musiek met opregte lirieke en aansteeklike ritme! Ek is nou lus om te dans!
@jo-annejansenvanrensburg9611
@jo-annejansenvanrensburg9611 5 жыл бұрын
Love alles van it!!
@carelschoombee137
@carelschoombee137 6 жыл бұрын
Wonderlik!!!
@stims344
@stims344 6 жыл бұрын
Dit lyk so prettig!! Lekker julle!
@RaymondGroenewald
@RaymondGroenewald 6 жыл бұрын
Love die song en video!!!
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 6 жыл бұрын
Ons is bly, dankie Raymond!
@willemvandenberg6190
@willemvandenberg6190 5 жыл бұрын
kan nie genoeg kry van die fantastise video nie, Mooi baie mooi......
@tiaanvanwyk101
@tiaanvanwyk101 6 жыл бұрын
wragtig pragtig
@TheMelodie1987
@TheMelodie1987 6 жыл бұрын
Julle is amazing regtig. Mal oor die song. Hou so aan.
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 6 жыл бұрын
Baie dankie, bly jy geniet die liedjie...en dankie vir die kompliment ;)
@sanelezuma9822
@sanelezuma9822 6 жыл бұрын
Mooi!!!! Baie mooi!!!
@marchelhaasbroek9701
@marchelhaasbroek9701 6 жыл бұрын
Julle stêl nooit teleur nie!! Well done
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 6 жыл бұрын
Baie dankie Marchel :)
@xandervanheerden8113
@xandervanheerden8113 6 жыл бұрын
Quality die. Well done julle!!!
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 6 жыл бұрын
Dankie Xander!
@ZitaFilmz
@ZitaFilmz 6 жыл бұрын
🙌🏼 Musiek asook musiek video! 🔥
@Kaleidoskoopband
@Kaleidoskoopband 6 жыл бұрын
Dankie Zita!
@brendondelport113
@brendondelport113 6 жыл бұрын
wow!!!
@Rainsong777
@Rainsong777 6 жыл бұрын
WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW WOW... Duisend keer "LIKE" !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Die videografie, choreografie, asook julle musiek natuurlik !!!!! is INTENS goed gedoen... Sjoe... Julle laat behoorlik mens se voete jeuk en wens mens kon daardie danspassies uithaal ;) Mag die Here julle seën en aanhou om julle "grondgebied vir Sy koninkryk te vergroot" in en deur Jesus Christus... Julle is wonderlike mense wat Jesus-liefde uitstraal ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ♥ ...Anique... jy weet wie ;o) Julle grootste "fan" in Secunda ;o)
@marietteloubser557
@marietteloubser557 6 жыл бұрын
Absoluut F A N T A S T I E S !
@lindavanwyk1966
@lindavanwyk1966 6 жыл бұрын
🤩🤩🤩
@catalaya9942
@catalaya9942 5 жыл бұрын
Lanklaas iets so lewendig gehoor....dis moerse lekker....wow kan net nie stilsit nie....dans dans dans. ...
Kaleidoskoop - Die Goeie
4:48
Kaleidoskoopband
Рет қаралды 174 М.
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,8 МЛН
Andro, ELMAN, TONI, MONA - Зари (Official Audio)
2:53
RAAVA MUSIC
Рет қаралды 8 МЛН
Kwêla HAH - ERROL MUSK
22:40
kykNET Argief
Рет қаралды 74 М.
Kaleidoskoop - Vars Uitgekerf
4:53
Kaleidoskoopband
Рет қаралды 298 М.
Deon Groot - Bietjie Liedjie
3:37
DEON GROOT
Рет қаралды 442 М.
Vlugvoetig
3:59
Kaleidoskoop - Topic
Рет қаралды 44 М.
Jay - So Lank Sal Ek Jou Liefhê
3:36
Jay du Plessis
Рет қаралды 4,6 МЛН
Len Muller - 'Vrede' (Mense Mense Temalied)
3:00
Len Muller
Рет қаралды 107 М.
Wouter van de Venter - As Die Hippies Begin Dans
4:41
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,6 МЛН
SORINA / FLOOZE  - Hoezit My Tjomma (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)
4:57
Sorina Flooze
Рет қаралды 221 М.
Gunsteling Seisoen
4:29
Kaleidoskoop - Topic
Рет қаралды 9 М.
Kaleidoskoop - Roadtrip Musiekvideo
4:15
Kaleidoskoopband
Рет қаралды 213 М.