Dankie, ja weer lekker geluister en saam gelag. Die Monument en tuine is so pragtig uitgelê. Voorwaar ñ trotse Afrikaner nalatingskap. Doen so voort.
@ianadriaanse87052 жыл бұрын
Die program gemis maar nou top ek weer krag op dankie julle is uitstekund hou so aan.👏
@sammyvyfers88492 жыл бұрын
Uitstekend hoor
@andriestheunissen95252 жыл бұрын
Dankie julle vir 'nog 'n eersteklas aflewering, ek het dit baie geniet veral toe julle van julle grens dae gedeel het wat baie herinneringe terug gebring het. Ek was in die SAP ( dit staan vir Suid-Afrika Polisie ) net vir ingeval julle dink dit staan vir die destydse politieke party, so ons was die manne wat in Suid-Rodesia gaan veg het.