Kampvuurstories - Episode 4 | Ons kuier in die kombuis, die

  Рет қаралды 1,671

Boermedia

Boermedia

Күн бұрын

Boermedia bring vanaand se kampvuurstories vanaf die Boskombuis naby Rayton en Kleinfontein (oos van Pretoria). Hierdie is 'n inisiatief om ons erfenis te laat voortleef deur die stories wat vertel word. Ons lag lekker saam in hierdie program, maar soms kan ons ook ernstig raak wanneer ons terugdink aan ons geskiedenis.
Steek die vure aan en kuier lekker saam!
Adverteerders in hierdie episode:
Boermedia vir videoproduksies en lewendige stroming;
Cirrus Interkoelers - vir die selfdoen entoesias;
Tonder Ingenieurswerke - vir die vervaardiging van enige masjien of toestel wat jou lewe kan vergemaklik.
Stuur jou stories wat jy self opneem op jou kamera vir ons na stories@boermedia.co.za of per whatsapp na 0644004488. Ons sal jou storie of grappie inspeel tydens 'n episode.
Om in Kampvuurstories te adverteer stuur vir ons 'n whatsapp na 0644004488 en ons sal jou skakel en die verskillende opsies bespreek. Ons is baie bekostigbaar en kan feitlik verseker dat jou handelsmerk raakgesien gaan word en jou besigheid sal groei.
#Kampvuurstories #Boermedia #Erfenis

Пікірлер: 9
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 2 жыл бұрын
Ai soos musiek in my wese dankie julle. 👏
@henningmoolman5227
@henningmoolman5227 2 жыл бұрын
Dankie manne, julle gaan van krag tot krag. Lekker saam gekuier. Dit gaan nog lekker word hier om die kampvuur.
@henningmoolman5227
@henningmoolman5227 2 жыл бұрын
Interessante bydrae oor die inspan van osse. Die trekos het n belangrike en vername rol gespeel in die Groottrek. Netso ook die boerperd. Die enigste ryding van toe. Amper net so belangrik as die pakesel en wat van die hardwerkende ou muil. Lekker om te delf in die skatkis van ons ryk geskiedenis. Maak meer so. Dankie.
@louisebritz3631
@louisebritz3631 2 жыл бұрын
My mense my taal ❤
@stanleyrobson4622
@stanleyrobson4622 2 жыл бұрын
Ek was nou werklik verbaas toe Oom Bennie van Ilha Do Sal (of "die eiland van sout" in Afrikaans) te hoor praat. Dit was "die halfwegstasie" waar die SAL vlugte tussen SA en Europa en Amerika destyds gaan oorstop het om met brandstof op te vul (gedurende die sanksie-jare). My pa was 'n aantal jare een van die stasie-bestuurders daar vir SAL gewees, en daar is baie mooi herinneringe (en stories) van "die rots in die see" soos party vlugkapteine ook daarna verwys het. Een van my gunsteling (ware) stories van daardie jare is die een van die passasier wat tydens 'n vlug sy valstande per ongeluk in die toilet verloor het. SAL vlugte het gewoonlik net vir 'n uur op Ilha Do Sal oorgestop, en gedurende die wag-tyd het een van die vlugbemanning gevra of iemand dalk kan help om die tande vir die passasier te gaan soek. Oom Steve (die hoof tegniese-ingeneur) het sommer self 'n paar handskoene aangetrek en in die plek gaan soek waar al die toilet-gemors heen gespoel word gedurende 'n vlug. Oom Steve het later verduidelik hoe hy moes gaan rondtas in die gemors om uiteindelik die valstande te vind. Hy het toe sommer met 'n vuil vatdoek die ergste gemors van die tande afgevee, weer vinnig aanboord gegaan voordat dit tyd was om weer die vliegtuig-deure te sluit, en sommer self die valstande vir die passasier in sy hande teruggegee. Die ou, blykbaar toe baie dankbaar om sy tande weer te sien, het dit sommer dadelik in sy mond geprop, en Oom Steve bedank met 'n hartlikke "Thank you very much!"
@CvhLouis
@CvhLouis 2 жыл бұрын
Ja dit was lekker dat julle hier was en ek is louis se seun
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo 2 жыл бұрын
Vanaand, elders, nog 'n plaasmoord ...
@sloet
@sloet 2 жыл бұрын
My manne. Kan julle asb. die episode en al die ander episodes afhaal van die lug. Dit laat ons sleg lyk as boere wat gelykheid wil bereik in die land. Kyk 'n tyd het sy tyd. En die is nie dit nie. Ek moes myself in hou om die te kyk en deur te kyk want weet nie wie van julle gaan omkap nie. Oom. Oom is 'n legend maar dis tyd om dit roep asb. Geniet die gesin en kleinkinders.
@sloet
@sloet 2 жыл бұрын
Ek vewys meer na episode 2 en 3. Dit is trgadies. Asb. Hou op.
Крутой фокус + секрет! #shorts
00:10
Роман Magic
Рет қаралды 26 МЛН
How do Cats Eat Watermelon? 🍉
00:21
One More
Рет қаралды 12 МЛН
إخفاء الطعام سرًا تحت الطاولة للتناول لاحقًا 😏🍽️
00:28
حرف إبداعية للمنزل في 5 دقائق
Рет қаралды 44 МЛН
哈莉奎因怎么变骷髅了#小丑 #shorts
00:19
好人小丑
Рет қаралды 55 МЛН
Willem Ratte Radio Pretoria Einde
5:32
Izak Vanderschyff
Рет қаралды 7 М.
Baardberaad 143- Ons praat weer
1:09:10
Boermedia
Рет қаралды 405
Beautiful livestock farm near Olifantshoek, Northern Cape.
2:49
Kassel van den Berg
Рет қаралды 7 М.
Louis Liebenberg || Facebook Live || 2024/10/01
1:01:20
Louis Liebenberg
Рет қаралды 3 М.
Крутой фокус + секрет! #shorts
00:10
Роман Magic
Рет қаралды 26 МЛН