Karoo & Kalahari Kos YT Reeks Bekendstelling - Kosmeester Kortes

  Рет қаралды 1,385

Kosmeester Kortes

Kosmeester Kortes

2 жыл бұрын

Ek het op 'n skaapplaas groot geword in die Bo-Karoo. Ek het besluit om 1000 KZbin intekenaars met 'n reeks te vier op my grootword plek en om so ook ons herkoms te vier. Hierdie video is net 'n bekendstelling van 'n paar episodes wat sal volg oor die volgende paar maande. Word solank 'n intekenaar op Kosmeester KZbin kanaal sodat jy niks van hierdie reeks mis nie.
#kosmeesterkortes #karoo #kalahari

Пікірлер: 11
@pietstrydom2447
@pietstrydom2447 2 жыл бұрын
Daai ribbes lyk vreeslik lekker. Hopelik gaan ek môre lekke vleis braai vir die meisies , want 'n man wat kan braai kry mos al die meisies. Groete uit Struisbaai
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes 2 жыл бұрын
😂
@j.reichert2027
@j.reichert2027 2 жыл бұрын
Dis mos 'n storie! Fantasties! Hoop jy kan jou Engelse kykers ook laat verstaan, want DIE is goeie kykstof! En gelukwense! Mag jy baie oud raak!
@carterpaul2688
@carterpaul2688 2 жыл бұрын
Kortes jy praat nes die oumense!
@janrabie1890
@janrabie1890 2 жыл бұрын
1:02 As jou oupa onder daai klein boompie gebly het was hy darem bitter klein ?? Dan was hy seker die oorspronklike "Kortes"? 😄
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes 2 жыл бұрын
Lol. Jan, ek is onseker of hy dalk ‘n tent daar gehad het of nie. Wat ek wel weet is dat my oupa na hy st6 klaar gemaak het moes plaas toe kom so hy was dus eintlik maar ‘n jong seun toe. Ek het my Oupa se doopname en hy was bekend as Oupa Jan, of Jan-Kortes soos sommige mense hom genoem het. Later jare was hy ‘n top rugbyspeler vleuel en ook ‘n vernuftige soldaat in die 2de wêreld oorlog waar hy hard gespaar het om grond te koop.
@lynnevanheerden8241
@lynnevanheerden8241 2 жыл бұрын
My hart trek n punt na my neef Petrus Goussard se plaas buite Upington. Alles wat jy wys bring kleintyd herhinneringe by my. Hoop jy wys ook lekker kaiings uitbrasi en kerrie afval 🤤
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes 2 жыл бұрын
Dankie vir die waardevolle inligting Lynne. Ek het eintlik gehoop om met hierdie reeks so bietjie die kleintyd herinneringe by mense te ontwaak. As kind op die plaas het familie altyd vakansies van heinde en verre gekom om op die plaas te kom kuier en jag. Parykeer sou mense vir paar dae kom en dan het ma en pa se gasvryheid hulle uiteindelik vir hulle 'n paar weke laat bly. Soms as die mense die plaas verlaat het, het hulle selgs 'n afgeslagte skapie in die kattebak gehadterug huis toe. So ek glo daar is baie mense met jou herinnering, wat lekker en gelukkige herinneringe is. Ek het aan 'n lekker afval pot gedink, maar ongelukkig was ek net vir 'n week op die plaas en met die jag en vleiswerk tussendeur was daar net soveel tyd. Hopelik kan ek hierdie by volgende jaar se nuwe reeks inwerk.
@lynnevanheerden8241
@lynnevanheerden8241 2 жыл бұрын
Ja ons het ook met n geslagte skaap, klomp vet droeworsven springbok biltong huis toe gegaam altyd om nie eers te praat van due lekker koue skaap nekkie en toebroodjies vir padkos terug nie. En die plaas kafee wasr ons lekkers gekoop het.
A va han bon rem rem ve CM office-a thil thleng hi le
11:07
MIZORAM JOURNAL
Рет қаралды 45 М.
We Got Expelled From Scholl After This...
00:10
Jojo Sim
Рет қаралды 73 МЛН
Дибала против вратаря Легенды
00:33
Mr. Oleynik
Рет қаралды 3,9 МЛН
THEY WANTED TO TAKE ALL HIS GOODIES 🍫🥤🍟😂
00:17
OKUNJATA
Рет қаралды 8 МЛН
ROCK PAPER SCISSOR! (55 MLN SUBS!) feat @PANDAGIRLOFFICIAL #shorts
00:31
Só werk jy skaap op Williston...
2:35
WegTV
Рет қаралды 10 М.
HUIH HUHII LEH EDENA TE KÂWT DAN HMANG'IN AN IN NEI DAWN TAK TAK TA E..
22:15
Vanlalpianga official channel
Рет қаралды 120 М.
Weskus-kos!
2:15
Elsa Wessels
Рет қаралды 240
The most violent rugby match ever broadcasted live
4:08
Rugby Drive
Рет қаралды 1,6 МЛН
Hnuhpui Kan zawh sak || Spa awmloh hlan In
51:33
LAL ALBERT
Рет қаралды 60 М.
LEGENDY DIVOKÉHO ZÁPADU 7. ČÁST - U RIO PECOS
9:29
Jiří Klepsa
Рет қаралды 480
Naupang danglam tak//hriatna ṭha em em H Lalhruaisanga kum 5
12:52
DD News Mizoram - Chanchinthar | 30 June 2024 | 6:30 PM
15:32
DD News Mizoram
Рет қаралды 21 М.
Время летит быстро 😱
0:19
НЕБО - СПОРТ И РАЗВЛЕЧЕНИЯ
Рет қаралды 1,7 МЛН
Арестовали наглых мошенников 🤯
0:52
Фильмы I Сериалы
Рет қаралды 2,7 МЛН
Мы никогда не были так напуганы!
0:15
Аришнев
Рет қаралды 4,1 МЛН
Respect 🤯💯 || Look This 👰🏻#shorts
0:29
GOJU Amazing 99+
Рет қаралды 19 МЛН