Een prachtige vertolking van een van de allermooiste Afrikaanse liedjes. Baie dankie!
@Razeel253 жыл бұрын
Katlego en die orkes het die liedjie hanteer met die deernis wat dit verdien. Ek het op 'n plaas grootgeword en dit beteken vir my baie. Met die onlangse droogte was daar baie mense wat "te diep in die skuld" was. Welgedaan!!
@Jerry437658 ай бұрын
❤❤❤God bless you
@daleenalberts5829Ай бұрын
2024 weer groot deel van RSA droog. Gelukkig is dele van die Oos Kaap nat maar teen n prys. 🎉🎉
@mrtshimangamulumba81452 жыл бұрын
My afrikaans teacher loved playing this song.... great memories. 👍
@toscabrutus178118 күн бұрын
Briljant! Asemrowend! Groete uit LIma Peru!
@ofentsetshukudu80815 жыл бұрын
Reminds me of primary school music class. Beautiful
@yourgirleft4 жыл бұрын
He has the most amazing voice and paired with such a beautiful song is absolutely wonderful!
@finkiefinkie5092 ай бұрын
That was beautiful Katlego and band. This is going into my playlist.
@1227kdoggАй бұрын
No idea why the song makes me so emotional. Listened to it whilst much younger maybe that's why. But the message in the song about farming. 😢. Dankie Kat and band!
@MavisZithaАй бұрын
It brings to the fore what some people go through without others knowing...
@MavisZithaАй бұрын
You look at people enjoying their food and you think all's well 4:55
@paulinegodding96805 жыл бұрын
Absoluut Pragtig Karlego!
@theodorecobernneels2377 Жыл бұрын
Ai laat verlang my na my'se oorle moeder. sy was so lief vir Laurika Rauch se musiek.
@dottiecox90582 ай бұрын
Katlego, ai hoe laat jy jou tannie verlang na my huis in Sa. Baie dankie vir jou mooi vertolking, ❤❤
@Wo0dY1015 жыл бұрын
Baie mooi!
@sonjabreytenbach5 жыл бұрын
Litterally cried now. Wow.
@dottiecox90582 жыл бұрын
Baie dankie vir jou ongelooflike vertolking van die song Katlego..
@cookiemonster89315 жыл бұрын
Perfect , Eksie Perfeksie !
@ErhardErdmann3 жыл бұрын
Fantasties! Jou Afrikaans is uitstekend, baie nice
@debbiejurgens40295 жыл бұрын
Beautiful!
@kennethmoji74444 жыл бұрын
baie pragtag mr Katlego
@lenroos66249 ай бұрын
A lovely rendition and this gent has a great voice
@jacoreyneke3 жыл бұрын
Welgedaan kerels! Manufiek!
@jaconiemand59263 жыл бұрын
Refenste moet passop...Absoluut pragtig
@karinvanwyk9131Ай бұрын
Pragtig
@mknothe2 жыл бұрын
Beautiful 🥰🥰🥰
@ThoseFunnyAnimals23 Жыл бұрын
Great talent by the band too. Well done lads.
@ljbotha Жыл бұрын
Skitterende verwerking en vertolking van hierdie song! Great!!!
@gerhardlesch36154 жыл бұрын
Jy kán maar! Pragtige Afrikaanse aksent. En jou orkes is super!
@DianePentz-f4c5 ай бұрын
Baie mooi
@louisevanderlinde8590 Жыл бұрын
Pragtig!
@dottiecox90582 жыл бұрын
Fantasmagorie. Baie baie dankie.
@weschosen16562 жыл бұрын
My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met diesolien En hy sing in die strate as hy ons kom sien My oom is oud en ek is skaars dertien My oom drink koffie en my tannie tee Ek vra oor die reën en hy se, ja nee En hy drink soet koffie met sy een oog toe En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux O stuur ons net so 'n bietjie reën My oom het 'n tenk vol diesolien En seën my pa En seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika Maar my oom het gesukkel op die plaas Want die son was te warm en die reën te skaars En die man van die bank het net sy kop geskud Want my oom, ja my oom was te diep in die skuld My oom se motor is 'n ou masjien Hy maak dit vol met diesolien En hy ry na die lande in die oggend dou Die lande vaal en sy oë grou O stuur ons net so 'n bietjie reen My oom het 'n tenk vol diesolien En seën my pa En seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika En as jy in die oggend in die lande stap Hoor jy nog sy motor met die klap klap klap Maar my oom, ja my oom se oë is nou albei toe In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux O stuur ons net so 'n bietjie reën My oom het tenk vol diesolien En seën my pa En seën my ma En my oom op sy plaas in Afrika