Bring die nostalgie van boerkind wees terug. Tans gekerker in die beton oerwoud, sonder plaas, sonder grond. Mis my familie, almal plaas mense, die klap van 'n windpomp, die bulk van beeste, die klip stoep, die diesel tenk en die reuk van diesel en pyp rook vroeg oggend...
@RudolfJvVuuren3 жыл бұрын
Awww ek lief hierdie so baie! Ek onthou dit nog op TV toe ek n kind was! Prys die Here en seen Suid Afrika asb ons God!
@phumelamhinta96883 ай бұрын
This is beautiful ❤️ just classic 💖💖 yhuuuu didn't know the song till today
@dumisanenovunga3 ай бұрын
I'm here after hearing Ketlego singing it live in Mbombela
@CronjeVandermerwe-x9l2 ай бұрын
My home town
@CIC48652 жыл бұрын
Legende song. Oom manetjies legende
@charleneford35374 жыл бұрын
Sal ALTYD aan my oumie dink (en mis) as ek die lied hoor..... dan hoor ek hoe sy saam "humm".... mooiste ooit!!+
@NomasibuleleMadolo2 ай бұрын
Didn't know the song till kat sing and made me cry with goosebumps ❤
@francoreyneke15762 ай бұрын
Dankie tannie. Wardeer baie.
@theunsleeuwner90234 жыл бұрын
A classic but always amazing.
@janenecoetzer6075 Жыл бұрын
You are amazing. I love every song ❤
@charlesvanschalkwyk63473 жыл бұрын
Beste weergawe van die PRAGTIGE lied!
@laurisafine79325 жыл бұрын
I love this so much. Thanks always.
@shonaleroux90602 ай бұрын
❤❤❤❤ beautiful ❤❤
@robertburns30872 жыл бұрын
Best song ever
@riaanobermeyer430610 ай бұрын
Great classic 👌 👏 👍 🙌
@Idontknow-v7w4v2 ай бұрын
Go thandi !!!!
@michaelsteyn53253 жыл бұрын
Ek kan dit nie help nie, trane rol binne die eerste paar sekondes van die liedjie.
@CharleneNaudeАй бұрын
Selfde
@alwynlubbe43993 жыл бұрын
Praqgtig.
@serantiepretorius34892 жыл бұрын
Dalk is ek verkeerd maar die oom het selfmoord gepleeg ban die swaarkry dus het hy n brief agter gelos waat hy Mannetjies Rou noem
@thyshaupt Жыл бұрын
serantie, ja, jy is reg. hierdie liedjie is op my lys van selfmoord liedjies: save the life of my child a most peculiar man richard cory leader of the pack stuur groete aan mannetjies roux
@thomasheymans9 күн бұрын
Die swaarkry wat 'n boer moet deurmaak om tot daai stap oor te gaan is erg, self Al aan daai deur geklop, Dan slaan jy jou hande in die grond en besef jy is kind van die grond, slaan jou oë na bo, sterk jou rug en beur voort...
@Dgcgtff2 жыл бұрын
Soos ek die liedjie ontleed, en ek glo almal, was die oom te diep in die skuld en het selfmoord gepleeg en in sy selfmoord brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux...? reg? sy oe is nou albei toe meen hys dood
@thyshaupt Жыл бұрын
lifestart, jy is korrek. terloops, ek het VIER (4) jaar lank na hierdie liedjie geluister. toe se n meisie, wat die ergste emosionele mishandeling as tiener ondergaan het, vir my wat jy hier bo gese het. ek het toe (onmiddellik) besef dit is selfmoord. nog meer embarrasing, sy was 2 keer jonger as ek!!!!
@adrian3355w4 ай бұрын
Die oom is oorlede aan ouderdom. Hy het baie gesukkel op die plaas en Mannetjies Roux was sy gunsteling Springbok. Ek sien dit nie as selfmoord nie. As jy boere ken, dan weet jy wat die gesukkel is...
@sc84_3 жыл бұрын
trane in my oe.
@thyshaupt2 жыл бұрын
hierdie romantisering van selfmoord help nie juis die mense wat die meeste hulp nodig het nie
@danmybusiness11672 жыл бұрын
Ek het nog nooit gedink die lied gaan oor selfmoord nie. As Karookind weet ek van boere soos dié se konstante stryd teen droogte en hoe hulle liefde vir boer in hulle bloed gebly het al gaan dit hoe swaar. Ek het altyd gedink die lied gaan oor 'n ou man (my oom is oud en ek is skaars dertien). En Mannetjies Roux was 'n absolute legende in my kinderdae.
@thyshaupt Жыл бұрын
@@danmybusiness1167 Dan, "in sy (selfmoord) brief stuur hy groete aan mannetjies roux"