Рет қаралды 2,039
Vertroue op God wat sy Woord altyd hou is ‘n eienskap van Nehemia wat sy optrede bepaal. Hierdie vertroue het Nehemia se karakter gevorm en hom geïnspireer om te doen wat die situasie vra. Ons ontdek vanuit Nehemia wat dit te sê het vir ons in die tyd waarin ons leef.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure