KSM Erediens | 2 Feb. | Die kuns van vriendskap (Stefan Fourie)

  Рет қаралды 3,189

kerksondermure

kerksondermure

Күн бұрын

Vriende speel ‘n sleutel rol in jou lewe. As jy die regte vriende het, sal hulle jou slinger na nuwe hoogtes en sukses. Ongelukkig, is die teenoorgestelde ook waar. As ons verkeerde vriende het, sal ons meer pyn en seerkry beleef as wat ons onsself kan indink. Die kwaliteit van vriendskap is drasties besig om af te neem, so erg dat die wêreld in ‘n vriendskap resessie is. Die groot vraag is: Hoe herontdek ons die KUNS van vriendskap? Eintlik is die vraag: Watter tipe vriend moet EK wees? In hierdie boodskap leer ons prakties wat dít beteken.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure

Пікірлер: 5
@rentiaboshoff9939
@rentiaboshoff9939 6 күн бұрын
Amen en amen dit is so waar!!!
@catherinemaritz9681
@catherinemaritz9681 3 сағат бұрын
Baie dankie vir hierdie boodskap. En báie dankie vir die geskrewe gebede... nou is ons dowes/hardhorendes ook "by". Seën.
@mariannevanzyl3098
@mariannevanzyl3098 7 күн бұрын
Goeie Môre. Baie dankie vir die pragtige boodskap.
@GerdaPetit-it4qx
@GerdaPetit-it4qx 6 күн бұрын
Baie dankie vir die oog oop maker van ware opregte vriendskappe. Dit het my laat diep dink...
@ELIZEAttie
@ELIZEAttie 7 күн бұрын
Dankie vir n awesome boodskap. Dis die heilige waarheid!!
KSM Erediens | 9 Feb. | Die kuns van vriendskap (Neels Marais)
29:05
kerksondermure
Рет қаралды 1,7 М.
KSM Erediens | 11 Feb. | Hoe nou gemaak ....versoeking?  (Johan Smith)
35:17
Cat mode and a glass of water #family #humor #fun
00:22
Kotiki_Z
Рет қаралды 42 МЛН
When you have a very capricious child 😂😘👍
00:16
Like Asiya
Рет қаралды 18 МЛН
It’s all not real
00:15
V.A. show / Магика
Рет қаралды 20 МЛН
RITME Digitaal | God Kies Anders | Stephan Joubert
23:26
RITME Digitaal
Рет қаралды 2,3 М.
Retief Burger's road through Depression - 1 of 2
21:24
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 12 М.
KSM Erediens | 10 Des. | Sien Jesus se heerlikheid (Stephan Joubert)
23:38
Job Bybelskool
2:27:59
kerksondermure
Рет қаралды 10 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020
45:34
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 77 М.
Afrikaans Nuus | 05 Februarie 2025
23:26
SABC Nuus
Рет қаралды 36 М.
Cat mode and a glass of water #family #humor #fun
00:22
Kotiki_Z
Рет қаралды 42 МЛН