KSM Erediens I 12 Jun. I Die treur en die troos van die dood

  Рет қаралды 5,076

kerksondermure

kerksondermure

Күн бұрын

Пікірлер: 4
@aneleenvanzyl571
@aneleenvanzyl571 2 жыл бұрын
Ds Johan baie baie dankie vir hierdie boodskap, my broer is Vrydag oggend oorlede en met n seer hart en baie trane het jy my hoop gegee. 🙏 Jy is die beste ooit. Elke keer se boodskap net vir my. Om met vrae in my hart beantwoord jy altyd als so onbewustelik. Baie dankie dat jy jy is 💔😢❤️🌹
@kerksondermurevideos
@kerksondermurevideos 2 жыл бұрын
So baie dankie Aneleen vir jou boodskap! Ons is regtig jammer om van jou verlies te hoor en sal vir jou en jou gesin bid. Jy kan ons enige tyd kontak met gebedsversoeke deur 'n e-pos te stuur aan gebed@ksm.co.za. Hier is ook 'n skakel na 'n vorige KSM erediens deur Stephan Joubert (kzbin.info/www/bejne/pabLfGiim6eGr7M) waarin hy kyk na hoe ons God se betrokkenheid in die konteks van lewe en dood kan verstaan, wat al vir baie mense troosting gebring het.
@nicolettejansevanrensburg71
@nicolettejansevanrensburg71 2 жыл бұрын
Dankie ds my man am per 5 jaar oorlede by her God bo allies liefgehad en ek wetst hy lee f by die Here daarom ron is ek nie bedroef nie
@coengroenewald1793
@coengroenewald1793 2 жыл бұрын
Dominie ek wil van u verskil , niemand is tans in die Hemel nie , die Woord se self dat met die oordeelsdag se Jesus dan almal sal voor die zRegter dtoel verskyn waar almal geoordeel sal word volgens sy werke dan sal Hy vir die wat Hom aangrneem het se kom julle en die ongelowiges sal hel toe gestuur word ook se die Bybel dat selfs David en die wat Jesus gekruisig het sal opstaan uit die dood
KSM Erediens I 13 Jun I Oop deure (SIEN)
55:14
kerksondermure
Рет қаралды 3,1 М.
KSM Erediens | 11 Feb. | Hoe nou gemaak ....versoeking?  (Johan Smith)
35:17
Quando eu quero Sushi (sem desperdiçar) 🍣
00:26
Los Wagners
Рет қаралды 15 МЛН
It works #beatbox #tiktok
00:34
BeatboxJCOP
Рет қаралды 41 МЛН
She made herself an ear of corn from his marmalade candies🌽🌽🌽
00:38
Valja & Maxim Family
Рет қаралды 18 МЛН
God en die dood [27 Junie 2021]
32:55
Ekerk
Рет қаралды 47 М.
KSM Erediens I 22 Jan. I Dag en nag vir die Here
25:36
kerksondermure
Рет қаралды 12 М.
KSM Erediens |  11 Sept. I Dis snoeityd in die Here se wingerd
26:05
kerksondermure
Рет қаралды 8 М.
30 Aug' 20  I Liefdesdade
29:26
Moreleta Stroom
Рет қаралды 6 М.
KSM Soeklig | 1 Aug. | Hoekom lyk die wêreld so?
40:53
kerksondermure
Рет қаралды 36 М.
KSM Erediens I 11 Des. I God skryf ' n trefferverhaal met my lewe!
24:08
KSM Soeklig | 4 April | Feeste in die Bybel (Stephan Joubert)
35:54
kerksondermure
Рет қаралды 8 М.
Patricia Fortuin | Die dood van 'n kind | Melk in jou tee
24:54
Patmosstudio
Рет қаралды 1 М.
Quando eu quero Sushi (sem desperdiçar) 🍣
00:26
Los Wagners
Рет қаралды 15 МЛН