KERKWEES BUITE DIE NG KERK

  Рет қаралды 4,157

SOLA Platform

SOLA Platform

Күн бұрын

Пікірлер: 24
@martinettebrits3400
@martinettebrits3400 3 жыл бұрын
Dis my Ds , ja ons het een groot Christelike familie met genade en liefde van Jesus Christus.
@afranscoisstanderstander7360
@afranscoisstanderstander7360 2 жыл бұрын
Julle dien God vleeslik en nie in gees en in waarheid nie.
@johanbarnard1465
@johanbarnard1465 3 жыл бұрын
Heb 12:26-27 "Once more I will shake not only the earth but also heaven." The expression "once more" signifies the removal of what can be shaken, that is, what he has made, so that what cannot be shaken may remain. 1Pe 4:17-19 For the time has come for judgment to begin with the household of God. And if it begins with us, what will be the outcome for those who refuse to obey the gospel of God? "If it is hard for the righteous person to be saved, what will happen to the ungodly and sinful person?" So then, those who suffer according to God's will should entrust their souls to their faithful Creator and continue to do what is good.
@tinusdiedericks3778
@tinusdiedericks3778 3 жыл бұрын
Ds Johan, sterkte en ek weet hoe jy voel oor die WAARHEID, dit moes baie moeilik wees. Ek en my gesin het dieselfde besluit geneem en ek is nog steeds hartseer daaroor. Ferdie ou mater, jou werk is van uitstaande kwaliteite. Ons waardeer opreg!
@SOLAplatform
@SOLAplatform 3 жыл бұрын
Baie danie Tinus
@JJ-gr9fo
@JJ-gr9fo 3 жыл бұрын
Pragtige gebed. Dankie
@SOLAplatform
@SOLAplatform 3 жыл бұрын
Jean, het jy daai vrede en glimlag gesien terwyl hy bid?
@JJ-gr9fo
@JJ-gr9fo 3 жыл бұрын
Baie mooi
@jnel2879
@jnel2879 Жыл бұрын
6:24 wat presies word bedoel met geestelike besluite? Doktrine? Waarheid? Baie dankie. :)
@SOLAplatform
@SOLAplatform Жыл бұрын
Ek dink hy bedoel met "geestelike besluite" maar net wat Paulus bedoel met die Gees en vrug van die Gees in kontras met die vlees en dis sonde
@riaanesterhuizen9003
@riaanesterhuizen9003 3 жыл бұрын
Ferdi, ek is 'n gereelde kyker en geniet jou aanbiedinge. Ek is in die Gereformeerde kerk en het simpatie met die probleme in die NG Kerk. Ek is egter altyd bekommerd as mense hulle eie kerke stig. Vir verskeie redes. Die mees belangrike natuurlik die feit dat jy dan aan niemand verantwoording doen nie. Jy besluit wat is reg en verkeerd. Ek verstaan waar hierdie besluit vandaan kom, maar is dit dan nie makliker om by 'n denominasie in te skakel wat nog na God se koninkryk soek nie as om nog 'n kerk te stig nie.....Vra maar net.
@SOLAplatform
@SOLAplatform 3 жыл бұрын
Beste Riaan, baie goeie vraag. Tans dink ek een van die grootste krisisse vir die wereldwye Protestanse kerke is die aanslag van die liberale teologie en te veel mense wat maar besluit om te bly. Ek kan getuig dat daar al mense met my kontak gemaak het wat van die NGK geskuif het na die GKSA juis hieroor. Daarvoor prys mens die Here. Maar ek ken ook 'n hele klomp ander mense wat onafhanklikke kerke geplant het. Vir hulle moet ons aanmoedig om in 'n groter netwerk of verband te tree sodat hulle nie eilande word sonder enige toesig nie ....
@riaanesterhuizen9003
@riaanesterhuizen9003 3 жыл бұрын
@@SOLAplatform Dankie Ferdi ek stem volkome saam. Hulle moet aangemoedig word om in te skakel. Ons is op dieselfde bladsy. Dankie vir die werk wat julle doen om mense bewus te maak. Seën vir julle toegebid op julle werk.
@SOLAplatform
@SOLAplatform 3 жыл бұрын
@@riaanesterhuizen9003 baie dankie! Jou gebede dra my ....
@levinaboswell943
@levinaboswell943 3 жыл бұрын
Please could we have a translation of this, to pass on to English speaking Christians and ministers in the UK, also English speaking Christians in S Africa
@henriettegroenwold5084
@henriettegroenwold5084 3 жыл бұрын
Baie dankie vir belangrike gesprek hieromtrent. As ek een of twee vrae het, waarheen stuur ek die? (per e-pos of hier?) Geseende Sondag.
@SOLAplatform
@SOLAplatform 3 жыл бұрын
ferdiemulder@gmail.com
@GreatExploits7
@GreatExploits7 3 жыл бұрын
Dankie Manne. Mbt SA / KERK / NGK kan Kykers gerus hierdie perspektief ook oorweeg: kzbin.info/www/bejne/g5zQqmiYnpyNgNk
@SOLAplatform
@SOLAplatform 3 жыл бұрын
dankie Albie!
@lessingtom
@lessingtom 3 жыл бұрын
Hallo Ferdi. Dis oom Tom hier. Is jy nog verbonde aan die Radboud Universiteit? Ek weet dat Stephan Joubert (onse eie radikale kontemplatiewe mistikus) aan Radboud gestudeer het. Eish!
@afranscoisstanderstander7360
@afranscoisstanderstander7360 2 жыл бұрын
Besoek die skakel...kzbin.info/www/bejne/jGWkk2CknNV1isk
Waar is my geliefde wat gesterf het?  -In gesprek met Stephan Joubert -
29:14
Jaco Putter - In 'n neutedop
Рет қаралды 28 М.
VRYSTAAT SINODE
22:16
SOLA Platform
Рет қаралды 2,1 М.
Beat Ronaldo, Win $1,000,000
22:45
MrBeast
Рет қаралды 158 МЛН
UFC 310 : Рахмонов VS Мачадо Гэрри
05:00
Setanta Sports UFC
Рет қаралды 1,2 МЛН
2022 10 30 Divvie v Niekerk Sondag Diens
42:14
NG Kerk Hartenbos
Рет қаралды 1,5 М.
Ds Kobus van der Walt
27:12
SOLA Platform
Рет қаралды 1,1 М.
Stephan Joubert
23:11
TruthTV South Africa
Рет қаралды 7 М.
Verlos van Dwelms ....
29:15
SOLA Platform
Рет қаралды 393
Deel die goeie nuus!  |  Uit die Woord - Digitaal
20:15
Uit die Woord - Digitaal.
Рет қаралды 1,7 М.
Is Jy Seker Jy Is Oppad Hemel Toe? // Ds. Dirkie van der Spuy // 12 Februarie 2023
35:23
In conversation with Lee Furney
31:34
SOLA Platform
Рет қаралды 394
Ahluma Lubambo
38:03
SOLA Platform
Рет қаралды 599
OOSTELIKE SINODE
23:31
SOLA Platform
Рет қаралды 2,4 М.
In gesprek met ... Ds Chris Coetsee
45:49
SOLA Platform
Рет қаралды 2,3 М.